Maleisiese vliegtuig afgeskiet
’n Maleisiese passasiersvliegtuig is na bewering afgeskiet deur ’n missiel in die oostelike deel van die Oekraïne. Die vliegtuig was onderweg vanaf Amsterdam na Kuala Lumpur. Die tuig van Malaysia…
’n Maleisiese passasiersvliegtuig is na bewering afgeskiet deur ’n missiel in die oostelike deel van die Oekraïne. Die vliegtuig was onderweg vanaf Amsterdam na Kuala Lumpur. Die tuig van Malaysia…
Toenemende konflik in Darfur en ’n instroming van mense wat van die oorlog in Suid-Soedan vlug, bring mee dat sowat sewe miljoen mense in Soedan hulp benodig volgens die Verenigde…
Toe die SAL-vliegtuig ’n erge turbulensie tref, was daar algehele chaos in die vliegtuig toe passasiers gil en skree van vrees omdat hulle gedink het die tuig stort neer. Die…
In Bloemfontein is ’n blanke paartjie besig om amok te maak by die kleiner winkels by vulstasies waar hulle sjokolade en Grandpa-hoofpynpoeier op groot skaal steel. Minstens vyf vulstasies het…
Die Chinese het blykbaar nie ooghare vir mense wat in omkopery betrokke is nie, en daarom het ’n hof in China die hoof van die Kommunistiese Party se Verenigde Front-departement…
Die ANC-regime se Departement vir Buitelandse Sake het deur middel van die Israelse ambassadeur in Suid-Afrika, Arthur Lenk, gevra vir ‘n onmiddellike skietstilstand in die Gasa-konflik. Verskeie eise is deur…
Plaaswerkers gaan deur Cosatu gewerf word, het dié vakverbond bekend gemaak. Dit volg nadat dit bekend geword het dat die voorsitter van die nasionale raad van provinsies, Thandi Modies, nagelaat…
Beide Hamas en Israel het na nege dae se gevegte onderneem om Donderdag ‘n vyf uur lange skietstilstand na te kom. Dit word gedoen om die inwoners van Gasa toe…
Die snelle opgang van die SABC se bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, by dié instansie is merkwaardig. Dit is nou inaggenome dat hy nooit matriek verwerf het nie. Die aansoekvorm wat hy…
‘n Petisie dat Kalifornië in ses stukke opgebreek word, het meer as 800,000 handtekeninge gekry. Die ondersteuners sê die hoeveelheid handtekeninge is genoeg om ‘n referendum af te dwing om…
‘n Baba, Juan Venter van Boksburg, was skaars twee dae oud toe hy in die Bertha Goxwa-hospitaal in Germiston ernstige brandwonde opgedoen het. Die babaseuntjie, wat nou vier weke oud is,…
Die opmerkings van prof. Jonathan Jansen, rektor en visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat, ná die dood van prof. Russel Botman, Matie-rektor, het selfs die ultra-linkse F.W. de Klerk-Stigting…
Die singery van "Die Stem van Suid-Afrika" deur die sanger, Steve Hofmeyr, het tot ‘n galbrakery gelei oor wat beskryf word as “ ’n sin vir kanniedood idealisme” ("die-hard sense…
Die nuwe Minister van Toerisme, Derek Hanekom, sê die toerisme bedryf is die land se nuwe goud, en moet uitgebrei word tot die grootste bedryf in die land. Hy sê…
Hy het met mening ingeklim om ’n brand in die mielieland te blus, en kort nadat hy dit suksesvol gedoen het, beswyk hy op die plaas waar sy broer vroeër…
Spoke loop in Noord-Kaap Die meer as 11,000 werkers in die verskillende departemente van die Noord-Kaapse administrasie moet nou getel word om seker te maak die spoke word van die…
Volstruisboere in die Klein Karoo loop deur onder ’n aanslag van diewe wat nou toeslaan op volstruise en die vere pluk wat die hoof bron van inkomste is van ’n…
’n Selfoonwinkel is deur ses gewapende boewe beroof van meer as R1 miljoen se selfone en aanverwante toerusting by die Telkom-winkel in Verwoerdburg. Die rowers is vermoedelik dieselfde bende wat…
Die sogenaamde alternatief vir Westerse Finansiële Instellings, bekend as die Brics-lande se leiers het in Fortaleza, Brasilië, byeen gekom om ’n nuwe ontwikkelingsbank asook ’n reserwefonds tot stand te bring….
Nuutste kommentaar