ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 16, 2014

Kommentaar – Hoe gouer SABC verengels, hoe beter

Die Staatsuitsaaier, die SABC, is weer in die spervuur, en soos gewoonlik om die verkeerde redes. Aan die een kant is daar die uitvoerende hoof wat skynbaar sy matrieksertifikaat vervals…

Jongman deur terroriste doodgeskiet

Mnr. Dean Jones (35) is deur kapers verlede Maandag reg voor sy huis in ’n kompleks in Sandton doodgeskiet. Dean en sy vrou, Ismini, (38) is sowat 5 jaar getroud…

Ontvoerders van tweeling vasgetrek

Die twee swart vroue wat probeer het om die Ribbink-egpaar se vierjarige tweeling te ontvoer, is deur die polisie gevang en word aangehou vir ondervraging. Dit volg nadat ’n polisiebeampte…

Bybeltjie nr. 42

Hier is tannie Rhona se skakel na Bybeltjie nr. 42 – Doen alles asof vir die Here:   http://youtu.be/kR0oYEaGnuQ   Bybeltjie nr. 42 is ‘n lessie om altyd jou beste…

Blanke in aftreeoord vermoor

Mnr. Johan Slabber (62) van die Agapé-aftreeoord in Stellenbosch is dood in ’n slaapkamer van sy woonstel aangetref. ’n Provinsiale polisiewoordvoerder, sê die oorledene se huishulp het op sy lewelose…

TLU SA besoek die Noord-Kaap

TLU SA is tans besig met n reeks inligtingsvergaderings om landbouers op hoogte te stel oor die verloop van die jongste gebeure in die bedryf. Belangstellendes kan meer besonderhede kry…

Nuusflitse – 16 Julie

’n Blanke konstruksiewerker, Anthony Muller (20) was Maandag reeds nege dae lank in verskeie staatshospitale waar hy gewag het om geopereer te word nadat hy ernstige frakture in ’n motorongeluk…

Menings oor Amerikaanse afluistering nagevors

Nuwe navorsing toon dat vier uit elke tien (39%) Suid-Afrikaners dit aanvaarbaar vind om op gespioeneer te word deur Amerika. Suid-Afrika is 40ste uit 44 lande, net voor Amerika, die…

Nóg polisie-hoë van bedrog aangekla

‘n Klag van bedrog is teen ‘n brigadier van die polisie in die Wes-Kaap ingedien weens vals petrol eise.  Die eise is in werksverband ingedien en die inligting oor die…

Vredesooreenkoms val plat in Gasa

Israel het sy lugaanvalle op Gasa hervat nadat sy kortstondige skietstilstand met volgehoue missielvuur beantwoord is. Die ses uur lange skietstilstand is deur Israel nagekom ingevolge ‘n vredesooreenkoms wat deur…

LP’s oorweeg langer vaderskapverlof.

‘n Versoekskrif deur Hendri Terblanche (38) wat wil hê dat vaderskapverlof tot tien dae verleng word, gaan binnekort oorweeg word.  Terblanche het die versoekskrif aan Thandi Modise, voorsitter van die…

Plaas van Modise se broer word ondersoek

Die broer van Thandi Modise se diere op sy plaas buite Vryburg deel blykbaar bykans dieselfde lot as dié op haar plaas. Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) is na wat berig word,…

Concordia uiteindelik vlot gemaak

Die luukse passasiersboot, die Costa Concordia, wat in 2012 op die rotse geloop, is uiteindelik weer vlot gemaak en dryf weer sodat dit weggesleep kan word om as skroot verkoop…

Mdluli word gedagvaar

Die beleërde Lt. genl. Richard Mdluli, SAPD se geskorste hoof van misdaadintelligensie, gaan blykbaar eersdaags gedagvaar word. Nathi Mncube van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê daar word nou met Mdluli…

Personeel besteel Mandela-museum

Personeel van die omstrede Robbeneiland-museum is skynbaar die grootste diewe van goedere uit die museum, en dit is in die parlement bestempel as dade van “gesofistikeerde” diefstal. Sibusiso Buthelezi, die…

SABC verneder Afrikaans verder.

Die SABC het amptelik Afrikaners en Afrikaans afgegradeer toe hulle Maandag aangekondig het dat die nuusbulletin van SABC2 na die baie kleiner SABC3 skuif. SABC3 kan in baie dele van…