ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 15, 2014

Sweepmark

Regoor die land is mense besig om na boekwinkels te stroom. Is daar nog ‘n Harry Potter boek vrygestel? Nee, hierdie boek is veel minder sinvol. Het Dan Brown weer…

Staak dit!

“Want ook toe ons by julle was, het ons julle dit altyd beveel: as iemand nie wil werk nie, moet hy ook nie eet nie. Want ons hoor dat sommige…

Op die Volksakker – Het ons hoop?

Het ons mense nog hoop? Maak enige koerant oop, kyk of luister na die plaaslike en internasionale nuus en iewers in die wêreld is daar iets om jou moed in…

Daders en praters

Soos in elke volk die geval is, is daar ook in ons volk die daders en die praters wat hulle onderskei as ’n deel wat offervaardig die daad verrig, en…

Israel aanvaar Egiptiese vredesvoorstelle

Israel se veiligheidskabinet het ‘n Egiptiese vredesvoorstel aanvaar om die konflik in Gasa te beëindig. Dit is aanvaar slegs minute voor die voorgestelde tyd wanneer dit inwerking moet tree. Dit…

Hoop vlam op vir Hercules

Die Homan-familie se hoop het opgevlam toe die geneesheer bekend gemaak het dat Hercules steeds op sy eie kan asemhaal. Die jong seun is vroeër in ’n hospitaal opgeneem nadat…

Waarheen wys alles?

In die afgelope paar dae het ons berig oor ’n breë verskeidenheid van gebeure, plaaslik sowel as internasionale nuus wat meestal kommerwekkende inligting bevat. Aan die een kant is daar…

Langenhoven, die skerpsinnige

Tydens ’n parlementêre debat het Langenhoven ’n kragtige rede gevoer oor die wenslikheid om Afrikaans te besig in elke sektor van die samelewing. ’n Lid van die amptelike opposisie het…

Ons bring hulde aan CJ Langenhoven

Vandag op 15 Julie op die sterfdag van CJ Langenhoven (in 1932) kan hulde gebring word een van die grootste Afrikaners wat onder meer bekendheid verwerf het as die skrywer van…

Nuusflitse – 15 Julie

‘n Swart polisiekonstabel van Noord-Transvaal het Maandag in die Phalaborwa-landdroshof verskyn nadat hy blykbaar glo in ‘n gemerkte polisievangwa, koper by die Foskor-myn gesteel het. Hy is saam met vier…

Die trots van n volk

Die mense van Frankryk kon Maandag, met die herdenking van Bastilledag, nie net die tradisionele parade geniet nie, maar ook sien hoe 9 vliegtuie oor Parys die Franse vlag simboliseer….

Pretoria stadsraad wil kragstasies verkoop

Die Pretoria-stadraad wil twee van sy kragstasies verkoop omdat die instandhouding daarvan glo te veel kos. Die Rooiwal- en Pretoria-Wes kragstasies sal egter weens die agteruitgang daarvan eers opgegradeer moet…

Wes-Transvaal munisipaliteite vaar vrot

Die meeste munisipaliteite in Wes-Transvaal is bankrot. Daar behoort by 14 van die 23 ingegryp te word, lui ’n verslag van die provinsiale tesourie. Dié 14 se geldsake was in…

Blankes sadisties deur polisie aangerand

Weereens is die polisie sondebokke nadat ’n klag van aanranding by die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) ingedien is. Die polisie het na bewering ‘n familie van Standerton erg aangerand. Gawie Marx…

Wiskunde-olimpiade se skokuitslag

Die aankondiging van die wenners van die 55ste Inter­nasionale Wiskunde-olimpiade die naweek in die Universiteit van Kaapstad (UK) se Jameson-saal, voorspel niks goed vir Suid-Afrika nie.  Alexander Grunning van Au­stralië, Jiyang…

Verduidelikings ge-eis oor Motsoeneng

Die Minister van Kommunikasie, Faith Mu­thambi, gaan voor die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie én die ANC se kommunikasie-subkomitee gedaag word om die omstrede aanstelling van Hlaudi Motsoeneng as SABC-bedryfshoof te…

Oefening kan Alzheimer help voorkom

Een uit elke drie gevalle met Alzheimer-siekte is wêreldwyd voorkombaar, volgens navorsing aan die Universiteit van Cambridge. Die hoofrisiko faktore van die siekte is ‘n gebrek aan oefening, rook, depressie…

Ons betaal vir hulle aanteel

Die toename in die getal leerlinge wat elke jaar by skole in die Wes-Kaap inskryf, noop die Provinsiale Onderwysdepartement (WKOD) om binne die volgende drie jaar R2,3 miljard aan nuwe skole en die…

Vir die huisvrou – spinasietert

  Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Na ‘n paar weke se soettert-resepte, wissel ons dit bietjie af met ‘n heerlike spinasietert-resep. Geniet dit!…

SA koorsang van die beste

Die beste onder die bestes was toe die Universiteit van Stellenbosch se koor wat uitgestyg het bokant die ander toe hulle drie keer as wêreldkampioen aangewys is tydens die Wereldkoorspele…

Nuwe antibiotika word gesoek

Byeboere in Wallis is deur navorsers gevra om monsters van hulle heuning beskikbaar te stel sodat ondersoek gedoen kan word of daar heuning is wat een of ander vorm van…

China fokus op elektriese voertuie

Uit Beijing word berig dat die regering van die land besluit het om die elektriese motorvoertuig se mark te betree en uit te bou in ’n poging om die ernstige…

Sewe veediewe vasgevat

Lede van die polisie se veediefstal-eenheid in Kestell, en polisie van Harrismith het in ’n gesamentlike poging sewe swartes vasgetrek waar hulle sowat 40 skape in die sink kaia geslag…

Hewige gevegte naby Russiese grens

Gevegte het in dorpies buite die stad, Luhansk, in die heel oostelike deel van die Oekraïne uitgebreek met rebelle troepe wat regeringsmagte probeer keer om die stad met tenks te…

Ebola – die wêreld moet ingryp

Die krisis in Afrika met die uitbreek van Ebola-virus het sodanig uitgekring dat talle lande nou wil toetree tot die stryd om verdere verspreiding te voorkom. Dit volg nadat sowat…

Oud-regter vaar uit oor SA misdaad

Wat is die rede dat die land die beste Grondwet ter wêreld het, maar geen respek daarvoor word betoon teenoor die Openbare Beskermer nie, en dit komende van seniors in…

rolex replicas for sale