Daily Archives: July 14, 2014

Oopste lande waarheen "asielsoekers" stroom

Dit is ‘n gegewe dat die groot toestroming van vreemdes na ‘n land aansienlike eise stel op so ‘n staat se ekonomie en hulpbronne, om nie eens van die werksgeleenthede…

Gat gekry in tronksel wat Boeremag deel

‘n Gat is ‘n tronksel by Baviaanspoort-gevangenis gevind wat deur 12 gevangenes, waaronder twee Boeremaglede gedeel word. Volgens korrektiewe dienste is die ontdekking enkele dae gelede gemaak tydens ‘n verrassings…

Die duurste wêreldstede

In ‘n onlangse opname van die duurste stede in die wêreld beklee Luanda die eerste posisie. Die lys van die wêreld se duurste stede, wat deur Mercer Consultants, saamgestel is…

MNS-lyer breek arm in hospitaal

Deon Nel (54) wat aan motorneuromsiekte (MNS) ly en nie kan beweeg of praat nie, was ’n paar dae lank in erge pyn nadat sy arm in ’n hospitaal gebreek,…

Nuusflitse – 14 Julie

Die nuwe bedryfshoof van die SABC, die omstrede Hlaudi Motsoeneng, wil TV lisensie tarief verhoog om die uitsaaier se uiters swak finansiële toestand, van totale bankrotskap te probeer red.  …

God sal oordeel en vergeld

God sal oordeel en vergeld. Die polisie in ons land is korrup en doen nie hulle werk behoorlik nie. Hierdie is twee boodskappe wat duidelik na vore gekom het tydens…

Wêreld probeer volskaalse oorlog keer

Die konflik tussen Israel en die Palestyne in die Gasa-strook eskaleer sodanig dat gevrees word vir die uitbreek van ‘n volskaalse oorlog. Duitsland gaan hulle Minister van Buitelandse sake, Frank-Walter…

Die Volkslied word kragtig ondersteun

Die Stem van Suid-Afrika, volkslied van die blanke Westerlinge, is besig om derduisende mense weer saam te snoer as ’n hegte eenheid en is ook besig om ’n paar linkses…

Terroriste vermoor bekende boer

Mnr. Jan de Kock (69) van Grootwaag, Petrus Steyn in die Vrystaat is vermoedelik deur drie terroriste aangeval en vermoor op sy plaas. Sy lewelose liggaam is later in die…

Rasse-integrasie in Rayton afgedwing

‘n Voorafvervaardigde huis is feitlik oornag vir swartes op munisipale grond in die middel van Rayton se blanke woongebied opgerig. Die oprigting van die huis is gedoen om die politieke…

Chinese verwelkom, Westerlinge wil padgee

‘n Monteeraanleg van ‘n Chinese motorvervaardiger is met groot fanfare deur die ANC-president, Jacob Zuma, in Port Elizabeth geopen. Hy het tydens sy rede gepraat van ‘n “era vol beloftes”…

R699-motorskema onder soeklig

Die omstrede R699-motor aankoop skema het duisende Suid-Afrikaners bekommerd nadat dit aan die lig gebring is dat die skema moontlik ’n piramide kan wees. Die eienaar van die skema, mnr….

Modise het gelieg oor vrektes

Thandi Modise het blykbaar vir die ganse wêreld gelieg oor die vrektes van haar diere op die plaas in Wes-Transvaal, toe sy beweer het dat sy gedink het alles gaan…

SAID-amptenare nou ook rowers.

‘n Chinese sakeman het nouliks aan ‘n roof deur ’n doeanebeampte van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ontsnap. Die poging tot roof het by die sakeman se huis in Pretoria-Oos plaasgevind. Die…

Motor rubriek – Lexus IS350 F-Sport

Die Lexus IS350 Sport is alreeds sedert 2013 in ons midde maar elke keer wanneer dit opgemerk word is dit soos ‘n “vars briesie” wat by mens verby kom. Die…

Tweeling byna ontvoer.

 ’n Egpaar se vierjarige-tweeling wat verlede week amper by ’n winkelsentrum in Montana, Pretoria, ontvoer is, kon blykbaar nie ’n klag by ’n polisiekantoor indien voordat hulle met bewyse vorendag kom…

Eksotiese speserye: Sumac ….

Hierdie is ‘n baie onbekende spesery afkomstig van Turkye en Midde-Ooste en daar is seker bitter min van ons wat bekend is met Sumac. Die Sumac plant is van die…

Klippe in pad gerol oor Nkandla-ondersoek

Ná ‘n stryd van meer as ses maande het die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) uiteindelik toegang tot die ANC-president, Jacob Zuma, se woonkompleks by Nkandla gekry. SOE-lede moet ondersoek instel na…

Rasse-integrasie in Rayton afgedwing

‘n Voorafvervaardigde huis is feitlik oornag vir swartes op munisipale grond in die middel van Rayton se blanke woongebied opgerig. Die oprigting van die huis is gedoen om die politieke…

Chinese verwelkom, Westerlinge wil padgee

‘n Monteeraanleg van ‘n Chinese motorvervaardiger is met groot fanfare deur die ANC-president, Jacob Zuma, in Port Elizabeth geopen. Hy het tydens sy rede gepraat van ‘n “era vol beloftes”…

Nog een by SABC lieg oor kwalifikasies

Die voorsitter van die SABC raad, Ellen Tshabalala, het gelieg oor haar kwalifikasies toe sy aangestel moes word as voorsitter van die Raad. Sy het beweer dat sy oor ’n…

Swartes se vrugteplaas bankrot

’n Bekende vrugteplaas, wat eens op ’n tyd groot winste aan sy eienaars gelewer het, en uiteindelik ’n swart bemagtigingsprojek geword het, is op die punt om gelikwideer te word….

Seun breindood na minibus stamp

Mnr. Hercules Homan van Hendrina, se 10-jarige seun is breindood verklaar nadat hy deur ’n minibus taxi van die sypaadjie afgestamp is. Die seun, ook Hercules, het op die sypaadjie…

Grondeise gaan hele land insluit

Die nuwe Wysigingswet op Herstel van Grondregte beteken inderwaarheid dat die hele Suid-Afrika vir grondeise kwalifiseer om aan swartes en Khoi-stamme toe te staan, terwyl die 350 jaar van blanke…

Mossels-dominee sterf in ongeluk

Die voormalige leraar, wat ’n restaurant in Hentiesbaai bedryf en deur beamptes aangekeer is omdat hy witmossels sonder permit vervoer het, is in ’n motorongeluk dood naby Walvisbaai. Ds. Paul…

OB kap regering oor SABC-aanstelling

Adv. Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer (OB) het die regering gekap na aanleiding van hulle aankondiging dat ’n sogenaamde “onafhanklike regsmening” bevind het dat die SABC-bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, onskuldig is…

Polisie weier klagte sonder bewyse

Die Ribbink-egpaar was redelik ontsteld toe hulle pragtige tweeling (4) amper deur twee verdagtes ontvoer is, en toe die polisie nie die klagte wil neem sonder bewyse nie, het die…

Vrede-suiwelboerdery in bedryf

Die Vrede- suiwelboerdery wat in omstredenheid gedompel is vanweë die miljoene Rand wat reeds verlore gegaan het voordat dit in bedryf gestel kon word, het amptelik sy bedrywighede begin en…

Skildery behaal rekord prys

In Londen is ’n skildery van Johannes Vermeer vir meer as R114 miljoen van die hand gesit op ’n veiling wat deur die bekende afslaers, Christie’s gehou is. Die skildery…

Tronkbewaarders aangekla vir erge misdade

Sowat 21 vermeende lede van die Junior Cisko Yakkies (JCY’s) bende is aangekeer tesame met 5 tronkbewaarders wat skynbaar ook op die betaalstaat van die terreur bende is. Die bewaarders…

Malema-boek – resep vir Afrika-ellende

Die groot politieke ‘denke’ van Julius Malema is pas by die Universiteit van Kaapstad bekendgestel. Die boek, The coming revolution, deur Malema wat ook ‘n rang van hoofaanvoerder bygekry het, …

Advertensie onttrek weens hewige reaksie

Die Gesagsliggaam vir Reklamestandaarde (GRS) het ‘n advertensie onttrek van Feed a Child nadat talle klagtes daaroor ontvang is. Die GRS is ook besig met ‘n ondersoek oor die advertensie…

Tukkies-koshuise kry nuwe bedeling

Die Universiteit van Pretoria (UP) het besluit om senior en eerstejaarstudente van mekaar te skei in koshuise om daarmee die tradisies van die Universiteit finaal te kelder. Koshuis studente is…