ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 11, 2014

Ekonomie struikel

Die mynbou en vervaardigingsektore, wat ongeveer 20% bydra tot die land se ekonomie, struikel onder stakings wat buitensporige eise stel Die vyf maande lange mynstaking, wat so pas beëindig was,…

Nuusflitse – 11 Julie

Vanjaar is 558 renosters afgemaai en daarvan is 351 diere in die Krugerwildtuin gedood deur stropers.   Uit Nieu-Delhi word berig van groot skade aan ’n Lamborghini Gallardo aangebring is…

Doodsklok lui al harder oor eiendomsreg

Die ANC-bewind se mikpunt omtrent die ontneming van privaat eienaarskap spreek duidelik uit hulle wetgewing en optrede.     Mediadekking is die afgelope dae gegee aan ‘n uitsettingsaak by Rayton buite…

Selso gaan huis toe

 Selso, die verdwaalde see-olifant wat verlede jaar sieklik in Durban uitgespoel het, het 8,000 km later by sy tuiste in Marion-eiland aangekom.  Toe hy gevind is by Durban se Southbroom-strand, het…

R9 miljoen perlemoen gevind

’n Gesamentlike operasie van die polisie en ander belanghebbendes in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap het dit moontlik gemaak om meer as R9 miljoen se perlemoen te vind.  Van 30…

Staatsamptenare deesdae sindikaat-lede

Agttien lede van twee sindikate, waaronder elf amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, vier polisiemanne en lede van die Sentraal-Transvaalse verkeerspolisie tel, is in verband met rooftogte aan die Rand in…

Staat mergel SA-belastingbetalers uit

Belastingbetalers gaan kreun om die Suid-Afrikaanse parlement se sogenaamde wenslysie van etlike miljoene rand te finansier. Die parlement se begroting is agter geslote bespreek. Maar dit wil voorkom asof daar…

Gewonde skelm soek toe hulp

Mnr. Morné Cilliers van Capital Park in Pretoria was byna onkant gevang toe hy ’n gewonde swarte, wat later as ’n rower geïdentifiseer is, op sy erf se grasperk aantref….

Chinese Kuberkrakers geblok

Chinese kuberkrakers is betrap toe hulle hoogs vertroulike inligting op Amerikaanse databasisse ondersoek het en deurgebreek het op die stelsel. Die New York Times het berig dat dit nie bekend…

Polisiebeamptes vas oor omkopery

Twee polisiebeamptes van die Sunnyside polisiestasie in Pretoria is in hegtenis geneem weens omkopery waarin hulle betrokke was. ’n Valke-woordvoerder het gesê die konstabels werk by die Sunnyside-polisiekantoor en hulle het…