ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 9, 2014

OB moet Landbank ondersoek

Front Nasionaal het verneem dat die  aankoop van die plaas van Thandi Modise, waarop die DBV bewyse van ernstige verwaarlosing en mishandeling van diere gevind het, deur die Landbank van…

Ek stem!

Blykbaar wil die EVV nou die “Die Stem van Suid-Afrika” uit die saamgestelde nasielied verwyder. Hierop wil ek net sê: Ek stem! Ja, daar is talle Afrika-anses wat ontsteld is…

So verval Suid-Afrika

Die verval van Suid-Afrika se infrastruktuur word geïllustreer deur die voorbeeld van die welbekende Boet Erasmus Stadion in Prot Elizabeth. Die stadion is in die afgelope 20 jaar so erg…

"Die Stem" is Volkslied, nie net kultuurlied

Die FAK se uitspraak in verklaring dat “Die Stem” slegs ‘n kultuurlied is, word weerspreek deur die ontstaansgeskiedenis daarvan en die politieke reaksies op die sing daarvan. Die patriotisme en…

Parlementslid in moeilikheid oor twiet

Om in hierdie dae enige opmerking te maak wat klink as ’n positiewe ondersteuning van Hitler, is ’n doodsonde in die wereld. Nou is ’n Maleisiese parlementslid in die moeilikheid…

Sien Sy heil!

“Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken. Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in…

Modise se snaakse dinge

Benewens die feit dat Thandi Modise haar vee gruwelik laat verwaarloos het, en eerder verdien om tronkstraf te kry vir die onmenslike behandeling van diere, het nog snaakse dinge bekend…

Bedwelmde vermoor ses babas

’n Anderskleurige vrou in die VSA, Megan Huntsman (39), het ses van haar pasgebore kinders versmoor en staan nou tereg op moord in die Amerikaanse staat Utah. Die vrou het…

Brics Bank skop af

Volgens persverklarings sal die stigting van die Brics-bank, waarop verlede jaar deur die Brics-lande (Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) besluit was nou tydens die sesde byeenkoms in Brasilië op…

AKB looi die linkses

Die voorsitter van Afrikaner Kultuurbond, mnr. Theuns de Wet, het in ’n persverklaring ’n striemende aanval gemaak op die linkses in Suid-Afrika wat gekant is teen die optrede van Hofmeyer…

Babas sterf weens bankrot munisipaliteite se vuil water

Terwyl een na die ander munisipaliteit in die land ineenstort, kom nie net smerige korrupsie–verhale na vore nie. Die tragiese verhaal van waterbesoedeling in Suid-Afrika en sterftes as gevolg daarvan,…

Nuusflitse – 9 Julie

‘n Christen-bestuurde bakkery gaan gedagvaar word omdat die onderneming weier om ‘n koek te bak wat homoseksuele regte ondersteun, het The Telegraph berig. Ashers Baking Co. in Newtownabbey in die noorde van…

België sonder regering op Vlaamse Feesdag?

Die herdenking van die Vlaamse Feesdag, oftewel die Gouesporeslag (Guldensporenslag) gaan waarskynlik vanjaar in België sonder ‘n regering herdenk word. Die herdenking van Gouesporeslag op 11 Julie sal moontlik kom…

Brandweer laat, egpaar kyk vir brandhuis

Die Fourie-egpaar van Valhalla moes net toekyk hoe hulle huis brand, terwyl hulle op die brandweer gewag het.  Die brand het ontstaan nadat ‘n kragprop op die stoep oorverhit het….

Russiese LP sê VSA ontvoer sy seun.

‘n Russiese Parlementslid, Valery Seleznyov, sê die Amerikaners het sy seun in die Maldives op grond van vals aanklagte van kuberbedrog aangekla omdat hulle hom vir Edward Snowden wil uitruil. Roman…

Onwettige immigrante stroom na Italië

‘n Nuwe vloedgolf van derduisende onwettige immigrante uit Afrika en Sirië is besig om Italië, via Sicilië te oorstroom. Sowat 100 het reeds by die kus geland en ‘n verdere 500 moes…

Diere mishandelaars kan in tronk beland

Weens die druk wat aan die opbou is, sou die voormalige Wes-Transvaalse premier, Thandi Modise, ‘onder normale omstandighede’ agter tralies kon beland weens die vrektes van ‘n paar dosyn diere…

Merkel bekommerd oor aantygings

Dit is kommerwekkend om te verneem dat ’n Duitser as dubbelspioen vir Amerika diens gelewer het. Dr. Angela Merkel, Bondskanselier van Duitsland, het in ’n verklaring gesê dit is ’n…

Alzheimer – dit kan vroeg gediagnoseer word

’n Groot deurbraak is glo gemaak toe navorsers ’n metode gevind het om deur middel van bloedtoetse vas te stel of die pasiënt later aan die gevreesde Alzheimer siekte sal…

Predikant vasgetrek oor mossels

Paul de Witt, ’n predikant in die Wes-Kaap, wat ook ’n restauranteienaar is, het sy rieme vasgeloop toe hy met ’n bakkie waarin meer as 11,000 witmossels gevind is, onderweg…

Matieland word woeste-land

Die eens vreedsame universiteitsdorp, Stellenbosch, het in ’n plek van geweld en moorddadigheid ontaard sedert die massas vanaf ander oorde hulle intrek in die Wes-Kaap geneem het. Dit is die…

Nelspruit-hospitaal ellendig swak

Die Rob Ferreira-hospitaal in Nelspruit is waarskynlik in lyn met talle ander staatshospitale en lewer deesdae van die swakste diens denkbaar wat in ’n hospitaal verwag kan word. Dit is…