ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 8, 2014

Dankie vir ons koerant

Die Redakteur Die Vryburger Geagte Redaksie Aangesien my skrywes op dowe ore val wanneer ek dit rig tot die nuwe, volksvreemde Radio Pretoria, is ek genoodsaak om die luisteraars langs…

‘n Vernietigende kaphou

Alhoewel almal nie dieselfde mening toegedaan is oor die optrede van Steve Hofmeyer tydens ’n feesgeleentheid nie, is een saak sekerlik nie te ignoreer nie – die linkses het ’n…

Promosie – Nuwe volkseie onderneming

Tydens ‘n glansgeleentheid op Maandag 7 Julie 2014 by Diamantvallei landgoed net buite Pretoria, is ‘n nuwe volkseie finansieledienste groep bekend gestel. Finkor, wat meer as 60 dienste en produkte…

Kragtige tifoon tref Japan

Honderde duisende mense het voorsorg getref en skuil teen ‘n kragtige tifoon wat Japan se eilandreeks, Okinawa, getref het. Dit is een van die ergste storms in dekades wat Japan…

"Die Stem" is ‘n treffer

Is dit die begin van ‘n onkeerbare herlewing? Suid-Afrikaners in Nieu-Zeeland en Australië het laat weet: bring “Die Stem” saam.   Die opdrag is gegee aan die omstrede sanger, Steve…

Op die Volksakker – Kultuurlied of Volkslied?

Is daar ´n verskil? Die reaksie op gebeure, na aanleiding van die sing van Die Stem by ´n onlangse konsert, is weer baie meer insiggewend as die blote gebeure self….

Mag ons gebede verhoor word

Die stilte wat ervaar is gedurende die vorige maand was toe al die tyd die stilte voor die storm van hierdie maand, toe vier mense gedood is in terreuraanvalle op…

Besin oor plaaswerkers as kommersiële boere

Daar moet ernstig besin word oor die ANC-bewind se beoogde plaaswerker-aandele-skema, meen landboukundiges en politici na die afgryslike ontdekking van dooie en verhongerde diere op die voormalige Wes-Transvaalse premier, Thandi…

Vir die huisvrou – suurlemoentert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Na verlede week se soet sjokoladetert, bederf ons die lesers met ‘n heerlike suurlemoentert. Geniet dit!  …

Die Stem van Suid-Afrika – Hier is die redes!

Terwyl die ganse linkse pers soos Beeld en sy linkse redakteur ’n getjank begin het omdat Steve Hofmeyer Die Stem van Suid-Afrika gesing het, en 45,000 mense hartlik saamgesing het,…

Kommentaar – Links word al linkser, die res sing Die Stem

Sedert die algemene verkiesing van vroeër vanjaar, het die breë politieke toneel na links beweeg. Die koms van die Malema-bende se EFF het die hele politieke toneel na links getrek….

Nóg ‘n geval van dierevrektes by swart boerdery

‘n Ondersoek is gelas nadat ‘n skokkende ontdekking gemaak is van dooie diere en ander wat aan die karkasse gevreet het op die Wes-Transvaalse plaas van die voormalige premier van…

",,Seg ons altyd, altyd ja.."

  Die gedig, “Die Stem van Suid-Afrika”, is getoonset as die Afrikanervolk se volkslied. Dit is deur CJ Langenhoven geskryf wat vanaf nagenoeg 1910 doelgerig Afrikaans sy lewenstaak gemaak het…

"Die Stem van Suid-Afrika" in die kalklig

Dit is gróót nuus in die gedrukte en internetkoerante én sosiale media "Die Stem" is by Innibos-kunstefees op Nelspruit deur Steve Hofmeyr gesing. En meer as 45 000 het uit…

Klapmusbende rand Franschhoek-man wreed aan

‘n Franschhoekse man is wreedaardig deur ‘n bende terroriste met klapmusse aangerand tydens ‘n aanval op die plaas, Guldenheuvel.   Mnr. Gert Grobe (81 jaar) en sy vrou,  Inge, was…

Weerstandige malaria in Afrika.

Weerstandige malaria wat bestand is teen een van die middels wat vir die behandeling daarvan ontwikkel is, het moontlik al van Suidoos-Asië na Afrika versprei.  ’n Malariakenner van die Nasionale Instituut…

Hartseerafskeid van viervoet-vriend

Adjudant-offisier Jaco Potgieter van die Uitenhage-polisie se honde-eenheid moes verlede week die hartseer van elke diereliefhebber voel toe hy sy getroue polisiehond, Rock, vir sy laaste besoek na die veearts…

Haar geluk om slangbyt te oorleef.

Rina Noëth (65) van die plaas Avondrus naby Van Zylsrus, stuur net dankgebede op nadat sy vier maande gelede deur ‘n geelslang gepik is en dit oorleef het.  Sy en haar…

Die koue laat ons bibber

Die koue wat oor die hele land toegesak het, word met hierdie foto uitgebeeld. Die boom staan in ’n parkie in Bloemfontein en is Maandag deur ’n inwoner van die…

Nuusflitse – 8 Julie

Personeellede moes Maandagoggend vroeg uit die presidensiële kantore in Tuynhuys, Kaapstad, vlug toe rook by een van die kantore uitgeborrel het. Later is vasgestel dat ’n elektriese fout die oorsaak…

Bom in middestad van Pretoria.

Ontsteltenis omdat niemand hom wou glo dat hy ‘n vigs-geneesmiddel ontdek het nie, het veroorsaak dat ‘n man (64) verlede week ’n tuisgemaakte bom by die hoofingang van die Departement van…

Alweer dubbele standaarde.

Die moordenaar van Anni Dewani gaan vrygelaat word, terwyl haar man later vanjaar vir sy beweerde rol in haar dood, verhoor gaan word.  Xolile Mngeni het Anni in 2010 in…

Ses ontsnap uit aanhouding

Die ontsnapping van ses misdadigers wat deur die polisie aangehou was by die Hazyview-polisiestasie, het plaasgevind toe twee polisiebeamptes hulle van kos vir die dag voorsien is. Die ses het…

Grondbreking veroorsaak aardbewings.

Slegs vier afvalwater-damme in Oklahoma, waar energie-maatskappye hulle water stort na die afhandeling van hidroliese grondbrekingsprosesse, het ‘n klomp aardbewings tot dusver veroorsaak, sommige so na as 30 km van…

Aardbewing skud VSA

Minstens twee mense is dood nadat ’n aardbewing die sentrale dele van Amerika geskud het met ’n lesing op die Richterskaal van 6,9. Die hewige skudding het twee mense in…

ANC eis Openbare Beskermer se kop

Die Openbare Beskermer (OB), adv. Thuli Madonsela, is in die parlement deur die ANC daarvan beskuldig dat sy ‘n politieke agenda met haar ondersoeke het.   Hoewel dit nooit reguit…

Vonnisse opgelê in Britse afluistering-saak

Vonnisse is opgelê ná uitgerekte ondersoeke en ‘n verhoor wat gevolg het op  ‘n skandaal wat die Britse media, veral in die Rupert Murdoch-dinastie sterk onder die soeklig geplaas het….

Handelaars kry dagga-lisensie

In die Amerikaanse deelstaat Washington is sowat 25 handelslisensies aan sakeondernemings uitgereik wat hulle magtig om handel te dryf met dagga, asook dagga produkte in ’n verwerkte vorm mag verkoop….

Grondeis-voorval, nog ‘n suksesvolle mislukking

In die Amersfoort distrik, naby Standerton in die Oos-Transvaal, was daar vir etlike jare ’n uiters suksesvolle varkboerdery wat weens grondeise, oorgedra is aan swart eienaars. Die varkplaas bekend as…

Haar jaagtog was weens haastigheid

’n Dame (40) wat in die Seepunt omgewing teen 240 km per uur gejaag het in ’n Jaguar, moet nou aan die landdros verduidelik waarom sy teen die snelheid gery…

Die Grondgryp klug gaan voort

Die grondgryp klug gaan voort in Suid-Afrika en stuur af op ’n tweede Zimbabwe te midde van die nuwe Landbou minister se versekering dat dit nie die geval is nie….

Bly weg van dié hospitaal

Aletta van Dyk was so geskok oor haar pa se dood in die Middelburg staatshospitaal, dat sy mense gewaarsku het om weg te bly van die plek, want as jy…

Inwoners dae lank waterloos

Inwoners van Numbi Park in Hazyview is gedurende die afgelope ses maande geteister met aanhoudende afsny van kraanwater wat gemiddeld tien keer per maand plaasvind, en dan tot vier dae…