ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 7, 2014

Terroriste slaan toe in Groblersdal

In die vroeë oggend ure is twee terroriste aanvalle op plase in die Groblersdal omgewing uitgevoer. Ongeveer 01:30 vm. was  ‘n aanval op mnr. Willem Bouwer van die plaas Witpenskloof…

TLU SA maak halfjaar plaasaanval-syfers bekend

TLU SA het vandag die halfjaarlikse syfers van plaasaanvalle en –moorde bekendgemaak. Daarvolgens blyk dit dat daar in die eerste ses maande van vanjaar 30 mense op plase vermoor is. …

Bejaarde dame vermoor

Mev. Mathilda Viljoen (83) van Reitz in die Vrystaat is vermoor deur ’n terroris wat haar en haar broer in hulle woonhuis op die dorp aangeval het. Beide slagoffers was…

Boer skiet terroris dood

Drie gewapende swartes het ’n Vrystaatse boer van Reitz aangeval en geskiet, waarna hy geweervuur beantwoord, en een van sy aanvallers doodgeskiet het. Die drie gewapende terroriste het hom helder…

Numsa staking sterk veroordeel

Die Oranje Sakekamer Wesrand veroordeel die NUMSA staking ten sterkste. Hierdie ekonomiese terroriste is nie net daarop uit om die ekonomie van Suid Afrika verder te verlangsaam nie, maar is…

Straat van die dood

Hierdie uitgrawing in ’n straat van Uitenhage het verskeie ongelukke tot gevolg gehad. Dit is maar net nog ’n voorbeeld van hoe die land se infrastruktuur besig is om in…

Britse ekonomie uitpresteer Franse

Frankryk het tans nog die vyfde grootste ekonomie in Europa, maar die land is besig om vinnig uit te sak met sy sosialistiese regering onder die ongewilde leier Francois Hollande….

Rebelle val terug in Oekraïne-gevegte

Die gevegte in die Oekraïne is besig om momentum te kry – oënskynlik tans in die guns van die regeringstroepe – nadat nog twee stede weer deur die troepe beset…

Bejaarde vir selfoon en trouring vermoor

‘n Bejaarde inwoner van Ons Tuiste-ouetehuis in Pietersburg se versteekte lyk is langs die muur van die munisipale swembad gekry.   Mnr. Sakkie Freidberg (86 jaar), ‘n kankerlyer, is tydens…

Motor rubriek – Nissan Pathfinder 3,0 dCi Navi

Nissan het deur die jare sy betroubaarheid bewys en in die Nissan reeks van voertuie word daar voorsiening gemaak vir voertuie oor ‘n wye spektrum van die motormark. Die jongste…

Wilde Rabarber / Acanthus mollis / Bear’s breeches of beervoete….

Wilde Rabarber is aan ons almal baie bekend. Dit vorm ‘n pragtige fokusplant in die tuin met sy groot, groen, blink blare en die lang regop stingel met wit en…

Nuusflitse – 7 Junie

​‘n Onderwyser is in die suide van Frankryk voor haar laerskoolklas deur een van haar leerlinge se ma met ’n mes doodgesteek.   ’n Private speurder het in die beskuldigdebank…

Só lyk diskreditering – SA chaos

Wanneer in die argiewe gekrap word om veronderstelde skokgegewens te onthul om steeds die vorige bewind te diskrediteer, kan die kwessie gerus van naderby bekyk word. Hier is ‘n vermeende…

Skokkende verval van Voortrekkermonument by Winburg

Die verval van Voortrekkermonument-terrein op Winburg die afgelope paar jaar onder ANC-bewind word as “skokkend” beskryf.      Die geboortehuis van pres. M.T. Steyn is vlak by die monument.  Die besturende…

Regime slaan kloue dieper in mynbou

Mynmaatskappye is gedreig dat indien hulle nie voldoen aan die vereistes oor truformasie nie, sal hul lisensies teruggetrek word. Die Minister van Minerale bronne, Ngoako Ramatlhodi, het by die vakbond,…

Lisensieer die joernaliste.

Hlaudi Motsoeneng, bedryfshoof van die SABC, het gesê joernaliste behoort lisensies te hê om hul werk te doen, soos mense in die mediese en regsberoepe. In hierdie oproep is hy…

DBV verwyder 85 katte

‘n Kat liefhebber in Despatch se 85 katte is deur die DBV uit haar huis verwyder  Dit het gebeur nadat die owerheid al in 2012 in ’n klopjag ses honde…

Fransman leef goed uit vullisblikke.

​‘n Fransman het per fiets deur Europa gereis en 10 weke lank al sy maaltye uit vullisblikke gekrap. Hy het die toer aangepak om te bewys hoe Europeërs kos mors….

Toe al die tyd ‘n "Ponzi"-skema

Motoreienaars met die advertensie op die agterruit, ”NEW CAR R699” is hoog ontsteld oor die nuus dat hierdie skema toe al die tyd Ponzi-skema is. ‘n Ponzi-skema word bedryf op…

Nog ‘n ekonomiese afgradering vir S.A.?

In Junie het die internasionale kredietgraderingsinstansie, Standard and Poor’s Suid-Afrika se kredietgradering afwaarts aangepas na BBB- en Fitch het gewaarsku dat hulle dit ook sal moet oorweeg tensy sekere positiewe…

ENB-transaksies dubbeld gedoen

Klante van Eerste Nasionale Bank (ENB) regoor die land was baie ontsteld toe hulle agtergekom het van hulle transaksies wat op 3 Julie geprosesseer is, is gedupliseer.   Volgens ENB…

Een korrupte polisieman minder

Dit wil lyk asof Suid-Afrika nooit van al sy korrupte polisiebeamptes ontslae gaan raak nie, maar gelukkig is daar een minder. Dit is die opmerking van ’n anonieme polisiebeampte na…

Onderwys Departement het nuwe planne

Die Departement van Onderwys het nuwe planne bekend gemaak wat toegepas gaan word in die volgende vyf jaar en wil fokus op verantwoordbaarheid van bestuurslede. Die Raad van Onderwysministers het …

Bolivia maak omstrede kinderwet

Kinders kan van ouderdom 10 jaar begin werk volgens die jongste wetgewing wat oorweeg word in die Suid-Amerikaanse staat Bolivia, met die doel om ’n kwynende ekonomie te probeer versterk….

Numsa kan SA ekonomies knak

Indien Numsa weer gaan begin met ’n uitgerekte staking soos wat gedoen is met die platinum-myne, gaan dit Suid-Afrika in totale duisternis laat, fisies en ekonomies. Dit is die mening…

Drie besteel koshuis

Drie matrones by die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein word daarvan verdink dat hulle kos van die koshuis gesteel het, en word nou deur die Onderwysdepartement ondersoek. ’n Woordvoerder van…

In 2011 geskors, kry nog salaris

Lt. genl. Richard Mdluli, wat sedert 2011 geskors is as hoof van Misdaadintelligensie, ontvang steeds sy volle salaris elke maand, afgesien daarvan dat hy as geskorste lid nie werk nie….

Poetin-diplomasie vang VSA onkant

Die Russiese president, Wladimir Poetin, het in sy rede tydens Onafhanklikheidsdag weereens getoon dat hy sy aanvanklike standpunt onveranderd hou, naamlik dat Rusland nie belangstel in ’n oorlog nie. Om…

Agt polisielede afgedank

​Agt polisielede wat verbonde was aan die Daveyton-polisiekantoor is afgedank nadat hulle skuldig bevind is aan die wrede daad om ’n inwoner van die swart woongebied agter ’n voertuig te…

Kroonstad ruik na riool

Stukkende pompe by die rioolaanleg en munisipale werkers wat verkies om niks te doen aan die probleem nie, is die hoofredes waarom daar ’n stroom rou riool in die Valsrivier…

SMS oorsaak van R500,000 verlies

’n Sakeman van Parys in die Vrystaat, mnr. Willie Oosthuizen is R500,000 kwyt nadat hy in ’n strik getrap het van ’n SMS bedrogspul. Hy sê hy het ’n rukkie…

Outa wil help met ondersoek

Die aankondiging dat ondersoek weer gedoen gaan word na die omstrede e-tol stelsel in Sentraal Transvaal, het die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) laat besluit om sy navorsing en kennis…

GPF vat skurke vas

Die Gemeenskaps­polisiëringsforum (GPF) van Delmas is glo besig om skurke vas te vat nadat die voorsitter, Cameron McAdam, bykans R500,000 uit eie fondse gebruik het om kringtelevisie­ kameras, met ’n…