ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 4, 2014

Nuusflitse – 4 Julie

Dertien voormalige LP’s wat nie betyds hul huise in parlementêre dorpies ontruim het nie, het rekeninge vir agterstallige huurgeld gekry. Die Departement van Openbare Werke eis R30,000 aan huurgeld van…

SAL Loods staan in onderbroek.

​’n Loods van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), kapt. Wouter van Ginkel is by die Harare-internasionale lughawe in Zimbabwe in hegtenis geneem nadat hy uit protes teen die lughawe se veiligheidsmaatreëls tot…

Koos vang doktorsgraad op 76

Voormalige KP LP Koos van der Merwe, wat later ’n IVP parlementslid geword het, en ook dié party se hoofsweep was, het op die rype ouderdom van 76 jaar sy…

Man spring na sy dood

’n Sweedse man is dood na hy bokant die Noord See uit ’n helikopter gespring het, wat met hom onderweg was na ’n hospitaal in Noorweë. Die 37-jarige man het…

Eeue-oue Nederlandse tradisie van ‘Zwarte Piet’ is glo rassisties

  Die Administratiewe Hof van Amsterdam het Burgemeester Eberhard van der Laan op Donderdag 3 Julie, beveel om die uitreiking van lisensies vir die Sinterklaas parade deur die strate van…

Zimbabwe – geen blanke mag grond besit

Geen blanke sal toegelaat word om grond te besit nie, het die Zimbabwiese president, Robert Mugabe, tydens die loodsing van ‘n nuwe plaasnedersetting in Mashona-wes kwytgeraak.   Volgens hom kan…

Bende beroof selfoonwinkel

Ses gewapende rowers wat ‘n selfoonwinkel in Mayville Mall Pretoria beroof het, word gesoek.   Hulle het selfone, slimfone en tablette by ‘n Vodacom Chaz Connection winkel geroof. Die rowerbende…

Siektes wat onder Suid-Afrikaners maai

Die hoofoorsaak van onnatuurlike sterftes onder Suid-Afrikaanse vroue is borskanker en onder mans is dit hart- en aartoestande. Volgens die jongste statistiek wat deur Dicovery Life saamgestel is, word 57%…

rolex replicas for sale