Daily Archives: July 3, 2014

SA Weermaglede medies ongeskik

Sowat 53% van die SA Weermag se bykans 60,000 soldate is medies ongeskik om operasioneel diens te doen. Na wat berig word, is dit nie bekend wat die siektes is…

Afrika-leiers ontduik oorlogsmisdade

Afrika-leiers het tydens die pas afgelope beraad van die Afrika Unie (AU) in Ekwatoriaal-Guinee agter geslote deure besluit om hulself immuniteit teen die vervolging van oorlogsmisdade te gee.   Die…

Ebola ruk hande uit

Suid-Afrikaners wat na bepaalde Afrika-lande reis of daar werk, moet kennis neem daarvan dat die Ebola-epidemie na ander lande op die kontinent kan versprei, benewens dié waar dit tans “buite…

MRK verhoor – diensvoorwaardes bygesleep by plaasmoorde

Ná 20 jaar, waartydens plaasmoorde onder die ANC-bewind plaasvind,  kon die Menseregtekommissie (MRK) homself nie sover bring om ‘n openbare verhoor net daaroor te hou nie.   Ondanks die feit…

Valke moet moordlys ondersoek.

Die Valke is genader om dringend ondersoek in te stel na ‘n beweerde moordlys waarop die name verskyn van opposisiepartye wat in die Potgietersrus-munisipaliteit dien.  Jacques Smalle, ’n politieke partyleier in die…

Kommer oor Boko Haram in Suid-Afrika

  Suid-Afrikaners moenie verras wees dat splintergroepe van die Islamitiese militante beweging, Boko Haram, bedrywig in die land  is nie.    Die mening is deur die adjunk-minister vir internasionale betrekkinge,…

Boikot halaal produkte

‘n Beroep is op klante van ‘n supermark gedoen om die kettinggroep te boikot.    Vlaams Belang van Antwerpen het pas met die veldtog teen Lidl begin omdat die winkelgroep…

Te mooi om siek te word

Aantreklike mense is minder geneig om sekere siektes te kry.   In die grootste studie wat nóg gedoen is, het Amerikaanse navorsers altesaam 15 000 mans en vroue tussen 24…

Nuusflitse – 3 Julie

Twee mans wat die Boardwalk Casino in Port Elizabeth beroof het, is nog nie in hegtenis geneem wat ‘n groot bedrag geld gegryp het wat op ‘n trollie gelaai was….

Cosatu – die sport kenners

Die vakverbond het toe sy stout skoentjies aangetrek en sy onkunde openbaar deur hom te begewe op ’n terrein waar hy duidelik geen benul van het nie, en maar net…