ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 2, 2014

Sarkozy in arres.

    Die voormalige president van Frankryk, Nicolas Sarkozy, is van korrupsie aangekla.  Die vervolger sê die ondersoek na kriminele optredes deur Sarkozy gaan voort. Hierdie besluit kom nadat Sarkozy…

SABC moet "nasie-lied" speel

  ANC parlementslid Lindiwe Michelle Maseko sê dit het tyd geword dat die lied van die nasie minstens twee keer per dag op die radio en ook op TV uitgesaai…

Nuwe GPS kan jou beskerm

  Dit gebeur dikwels dat ’n motorongeluk plaasvind waarin die een motoris onskuldig is, en dan sukkel om sy saak te bewys aangesien hy alleen in sy voertuig was. Dit…

TV verkort die lewe

  Om te veel voor die kassie te sit is nie net verkwisting van kosbare tyd nie, maar kan ook daartoe bydrae dat die kyker se lewe verkort word. Dit…

Yslike polisie-begroting vir advertensies

Die polisie se yslike begroting vir vermaak en advertensies het nogmaals gestyg. Hierteenoor het die skamele bedraggie vir forensiese laboratoriumdienste wéér gedaal.   Meer as R30 miljard gaan op advertensies…

Obama swakste president

In die onlangse meningsopname in die VSA, is president Barack Obama as die swakste president sedert die Tweede Wêreldoorlog (WO 2) van die land uitgewys. ​George W. Bush word as…

Nog ‘n vakbond hou SA gyselaar

Die vakbond, Numsa, dreig dat die hele Suid-Afrika sonder elektrisiteit sal wees indien daar nie aan sy eise voldoen word nie.   Hierdie afdreiging volg nadat Eskom ‘n interdik gekry…

Koop jou eie dorp (sonder SA-misdaad)

‘n Klein dorpie in die noordelike deel van Amerika se Groot Vlaktes is te koop vir slegs $399 000.   Die dorpie, Swett, in die distrik Bennett in die suidweste…

Kraanvoëls – Help asseblief met opname

In die Wes-Kaap is kraanvoëls in groot swerms te sien gedurende die wintermaande en dit is die beste tyd om ’n behoorlike opname oor die stand te maak. Kraanvoëls is…

SABC moet "nasie-lied" speel

ANC parlementslid Lindiwe Michelle Maseko sê dit het tyd geword dat die lied van die nasie minstens twee keer per dag op die radio en ook op TV uitgesaai moet…

Nuwe GPS kan jou beskerm

Dit gebeur dikwels dat ’n motorongeluk plaasvind waarin die een motoris onskuldig is, en dan sukkel om sy saak te bewys aangesien hy alleen in sy voertuig was. Dit gebeur…

Geen honde verkope via webblad

Hondegevegte wat regoor die land op onwettige wyse as ’n soort weddeskap-bedryf ontwikkel het, is besig om handuit te ruk en in sekere gebiede het ditt nou onbeheerbaar geword. In…

TV verkort die lewe

Om te veel voor die kassie te sit is nie net verkwisting van kosbare tyd nie, maar kan ook daartoe bydrae dat die kyker se lewe verkort word. Dit is…

Hongkong eis onafhanklikheid

Honderde duisende inwoners van Hongkong het aan ‘n vreedsame protes teen die Chinese regering deelgeneem om aan te dring op “ware demokrasie” vir die stad.   Die betogers het slagspreuke…

Menseregte hof handhaaf Franse verbod op gesigsbedekking

Die Europese hof vir menseregte het ‘n beslissing gehandhaaf dat die dra van ‘n gesigbedekking (boerka) in Frankryk verbode is.   ‘n Franse Moslem-vrou het met behulp van ‘n Britse…

FN vra Stellaland terug

Front Nasionaal het die Britse regering, die VN en Europese Unie versoek om die status van die Republiek van Stellaland te herstel ingevolge hul strewe na selfbeskikking. FN tree op…

Skole ontvang nie hul subsidie

Onafhanklike skole in die Vrystaat is erg bekommerd oor die nalatigheid van die provinsie se Departement van Onderwys wat die 52 skole se kwartaallikse subsidie nog nie betaal het nie….

L’Oreal, Sarkozy en die Amerikaners.

Die Franse grimeer- en velsorgreus L’Oréal, wat die afgelope paar jaar baie in die nuus was oor gerugte dat die firma miljoene euro’s aan die voormalige president, Nicolas Sarkozy se verkiesing…

Weermag- en lugmaghoof dalk agter tralies

Lasbriewe is uitgereik vir die inhegtenisneming van die hoof van die weermag, hoof van die lugmag en sekretaris van verdediging om hulle binne 24 uur in hegtenis te neem.   Hulle…

Pandor is ook spandabelrig

Die Departement van Wetenskap en Tegnologie spandeer skrikwekkende bedrae aan potplante met die klaarblyklike toestemming van die betrokke minister. In die afgelope paar jaar het dié departement meer as R1…

Vir die huisvrou – Vinnige sjokoladetert

  Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   In die koue wintermaande is almal mos lus vir sjokolade! Hierdie week het ons ‘n fantastiese…

Tuisland

Daar is geen einde aan die wysheid in hierdie land se politiek nie! Die stof van poësie! Hoe sal ons anders die goue druppels van wysheid beskryf wat vir ‘n…

Nog wette beleër boere

Wette waarmee boere verder beleër word, is pas deur die ANC se president, Jacob Zuma, onderteken. Dit is die Wysigingswetsontwerp oor die Herstel van Grondregte én die Wet op Eiendomswaardering….

Pasop-Ken jy die bepalings van Bakkiesblad?

Die bakkiesblad (“facebook”) het  ‘n massiewe psigologiese eksperiment op sy gebruikers gedoen sonder dat hulle eens daarvan geweet het.   Meer as 600 000 gebruikers se reaksies op hulle vriende…

Kinders sit te veel

Ons kinders boer agteruit ten opsigte van hulle fisieke vaardighede.   Die huidige geslag kinders sal letterlik “hul boude moet lig”, want hul fisieke agteruitgang die afgelope 30 jaar stuur…

Pretoria se naam weer in gedrang

Nóg ‘n rondte oor die naamsverandering van Pretoria word deur die stadsowerhede beoog omdat die Raad die kwessie wil afhandel.     Dié keer gaan die openbare deelnameproses fokus op die uitwerking…

Kies reg, bly welgeluksalig!

“Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die…

Skeepvraghouers in ablusiegeriewe omskep

Belinda Walker, burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsdienste en spesiale projekte, het aangekondig dat skeepvraghouers omskep gaan word om bykomende ablusiegeriewe aan die Strand-gebied te verskaf. Volgens haar is twee konsepontwerpe vir die geriewe reeds gedoen…

GPF-lid dalk van moord aangekla

’n Lid van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Geduld, Springs, wat net sy plig probeer doen het, staar dalk nou vervolging in die gesig nadat hy ’n rower in die been geskiet…

30 jaar tronkstraf vir volkslagting.

Die voormalige weermaghoof in Rwanda, Augustin Bizimungu , se vonnis van 30 jaar gevangenisstraf vir sy rol in die 1994-menseslagting waarin hy die uitmoor van Tsoetsi’s aangemoedig het, is deur…

Perspektief op die volksmoord

Oor die afgelope 20 jaar het die volksmoord op blankes voortgeduur sonder dat een politieke figuur in Suid-Afrika hulle verwerdig het om daarop te reageer soos wat verwag kan word….

rolex replicas for sale