ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 1, 2014

Nuusflitse – 2 Julie

’n Nuwe Russiese wet wat vloekwoorde in rolprente, teaterstukke, en in die media en kunste verbied, is bekragtig. Dit vorm deel van ’n Kremlin-ondersteunde veldtog om tradisionele waardes te versterk…

Numsa staking kan ekonomie knak

Numsa staking kan ekonomie knak Derduisende Numsa lede het met gebalde vuiste en ’n groot geskree en gedans, die hoofsekretaris van Cosatu toegejuig tydens die eerste dag se optog. “Ons…

Kaapstad verjaag straatsmouse

Straatsmouse sal binnekort nie meer ’n staanplek vind in die middestad waar hulle sypaadjies en selfs in strate die verkeer van mense en voertuie belemmer nie. Die belangrikste plekke is…

Goedkoper middel teen TB

Die Medisynebeheerraad het ’n generiese middel goedgekeur om die stryd teen tuberkulose(TB) meer bekostigbaar te maak vir mense wat aan die siekte ly. Die Beheerraad het ’n aansoek van Dokters…

Spoedvrate gaan les opsê.

Die Wes-Kaapse regering het besluit om spoedvrate en roekelose bestuurders ’n duur les te leer – daar gaan beslag gelê word op hulle voertuie. Die Kaapstadse Verkeersdepartement en die provinsie…

SABC moet herbeplan

Die SABC kan nie so voortgaan nie, en moet dringend nuwe maniere vind om lisensiegeld te vorder en behoort ook aandag te gee aan die wette en regulasies wat invorderings…

Dis nie ons skuld nie!

Dit is nie die regering se skuld dat brandstof onbetaalbaar geword het nie, dit is die oorlog in Irak se skuld dat die brandstof met meer as 2% styg. Die…

Suide verwerp Noorde se witvlag

Die regering van Suid-Korea het sy buurland se plan van tydelike vrede met minagting verwerp en gesê dit is voorstelle wat in oneerlikheid gemaak is. Die vreemde optrede van Noord-Korea…

Polisie traag met amok-makers

Die Ekonomiese Vryheidsfront (EFF) van Julius Malema het amok gemaak in die wetgewer van Sentraal Transvaal, en die speaker was verplig om die hulp van die polisie in te roep….

Op die Volksakker

Wat is die belangrikste faktore wat ouers in ag neem wanneer besluite oor ons kinders se akademiese opvoeding gemaak word? Daar is weer eens oproepe om geskiedenis as vak verpligtend…

Sy wil ook help

’n Leerling van Welkom in die Vrystaat, Anrie Mostert (16) wat na haar skoolloopbaan haar wil kwalifiseer as ’n maatskaplike werkster, het besluit om haar beskeie deel te doen vir…

Romeinse geldstuk gevind

Dit is nie elke dag dat ’n seldsame muntstuk, wat waarskynlik dateer uit die tydperk 100 jaar na Christus, wat dan ook later geïdentifiseer is as ’n Romeinse geldstuk. Wat…

Almal moet nou help!

Die Uitvoerende Direkteur van Freedom Of Expression, Phenyo Butale het glo ’n beroep op almal in die land gedoen om hulle steun te gee sodat die Minister van Kommunikasie nie…

Terroris kry borgtog

Die vermeende leier van die sogenaamde 28-Bende, wat vermoedelik bande het met Al-Kaïda, Ralph Stanfield (34) is in Beacon Valley, Mitchells Plain op borgtog van R100,000 vrygelaat.  Drie ander vermeende…

Israeliese tieners vermoor

Drie vermiste tieners van Israelse afkoms se lyke is in die Wesoewer gevind nadat ’n reuse soektog na hulle onderneem is deur die veiligheidsmagte. Intussen het die Sekretaris-generaal van die…

TLU SA ontmoet Minister van Landbou

‘n Afvaardiging van TLU SA het op uitnodiging van die nuutaangestelde Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Mnr Zokwana, sy adjunk, Genl Cele en senior raadgewers in die ministerie op…

Nog ‘n groter sprong

As jy stilweg die verwagting koester dat die vryheidstryd van ’n onderdrukte volk tog ’n bietjie kan baat deur die vestiging van ’n e-koerant, dan is die verwagting immers daar…

Nog burgemeesters afgedank

In Noord-Transvaal word burgemeesters nou afgedank teen ’n redelike tempo, en as dit so aangaan is daar weinig wat gaan oorbly van die provinsie se “eerste burgers”. Dit is die…

Stakers ontwrig verkeersvloei

Die duisende stakers wat ’n optog hou in Johannesburg, sal na verwagting ernstige verkeersvloei probleme veroorsaak wanneer dit begin teen 11:00 vanoggend. Derduisende werkers in die staal en ingenieurs sektore…

Bybelverhaal – Eenheid

Hier is tannie Rhona se skakel na Bybeltjie nr. 41 – Die Eenheid van Die Liggaam.   http://youtu.be/x85Lp1TZvSk   Die Eenheid van die Liggaam leer ons waar ons in die…

Eindelik terug by sy baas

’n Driehonderd plakkate, etlike saaknommers by die polisie, ’n jaar lank se treur van Chantal van der Merwe, en baie droefheid by Rusty, haar hondjie, was alles die moeite werd,…

Sal De Kock vrygelaat word?

Die Minister van Korrektiewe Dienste het tyd tot 10 Julie om ’n besluit te neem oor Eugene de Kock se aansoek om op parool vrygelaat te word. Die minister se…

Nuusflitse – 1 Julie

Sowat 30 lyke is in ‘n boot gevind, wat onderweg was om sowat 590 migrante van die noordkus van Afrika na Sicilië te neem. Reddingswerkers het die grusame vonds gemaak…

Juncker genomineer vir magtigste EU-pos

Die voormalige Luxemburgse eerste minister, Jean-Claude Juncker is as die president van die Europese Unie (EU) se kommissie genomineer.   Hy is deur 26 uit die 28 lidlande van die…

Hongkong-inwoners ruk op vir onafhanklikheid

  ‘n Halfmiljoen mense sal na verwagting op Dinsdag 1 Julie deelneem aan die jaarlikse protesoptog in Hongkong vir groter onafhanklikheid van China. Drie maal meer mense sal waarskynlik opdaag uit…

Renostertjie skuil by mense na hiëna-aanval

‘n Klein renostertjie van die Krugerwildtuin het ‘n aanval deur ‘n trop hiënas oorleef deur skuiling by mense te gaan soek.    Die bebloede kalf het by ‘n groep Kaapse…

Metropolisie te moeg om te werk

Metropolisie te moeg om te werk   Lede van Pretoria se metropolisie kla dat hulle te moeg is om hulle werk behoorlik te doen en hulle gesinslewe benadeel word deur…

Noord-Korea hys witvlag

Die Weermag van Noord-Korea het ’n voorstel deurgestuur aan sy buurland, Suid-Korea, dat beide state die vyandige aggressie vanaf Vrydag moet laat vaar. Die versoek deur Noord-Korea word allerweë met…

Kalifaat in Irakse en Siriese gebied afgekondig

Die ekstremistiese Islamitiese beweging, Isis, het aangekondig dat ‘n kalifaat uitgeroep is oor ‘n groot gebied van Irak en Sirië. Isis het die aankondiging gedoen nadat hulle aangespoor is deur…

Oekraïnse troepe dood Russiese verslaggewer

Die Russiese president, Wladimir Poetin, is ontsteld oor die optrede van die tussentydse regering van die Oekraïne, nadat soldate ’n verslaggewer doodgeskiet het tydens die skietstilstand tydperk tussen die twee…

Handelstekort verklein

Suid-Afrika se handelstekort vir Mei het verminder teenoor April. In April was die negatiewe handelsbalans R13.03-miljard teenoor Mei se tekort van R6.57-miljard. Die kleiner as verwagte tekort was te danke…

Sanral oortree die wet

Sanral personeel oortree die landswet met hulle nuwe poging om mense te intimideer omdat hulle weier om e-tol skywe aan te koop. Sanral het geen reg, of enige jurisdiksie om…