Monthly Archives: July 2014

Werksverlies in landbou vereis nugtere denke

Nadat die Regering tydens verskillende beleidsverklarings en begrotingstoesprake aangekondig het dat daar tot ’n miljoen werksgeleenthede in landbou geskep gaan word, moet Statistiek SA se jongste syfers as ’n groot…

Verrassende skietstilstand in Oekraïne

Die regeringsmagte in die Oekraïne het die konflik in die oostelike deel van die land vir ‘n dag lank gestaak. Die aankondiging volg na ‘n pleidooi deur die Verenigde Nasies…

SA wiskunde leerlinge vaar pateties

Slegs 49% van die dogters en 51% van die seuns kon deurdring na die finale rondte in die wiskunde uitdunne van die SA Wiskunde kompetisie waarin byna 11,000 leerlinge deelgeneem…

Eskom verhaal verliese van voos verbruikers

Suid-Afrikaners se vere gaan vanaf April volgende jaar verder gepluk word met ‘n Eskom-tariefverhoging van tot soveel as 13%. ‘n Verhoging van twee tot vyf persentasiepunte kan verwag word bo…

Absurde ANC-plan boemerang

Die ANC-regering wou ’n nuwe wet deur die parlement stoomroller om dokters te verplig om te registreer en dan “uitgeplaas” te word na gebiede waar “mediese dienste benodig word”. Dit…

Dosent spring na sy dood

Danny Nortjé-Rossouw (44), n dosent aan die Universiteit van Pretoria het Woensdag na sy dood gespring toe hy van die 21ste verdieping van die universiteit se Geesteswetenskappe-gebou afgespring het. Nortjé-Rossouw…

Nuusflitse – 31 Julie

Mense kon hul oë nie glo nie toe ​‘n swartvrou Dinsdag al haar klere in die openbaar uitgetrek het by die Mandela-plein in Sandton City en die standbeeld omhels. Kenners meen…

Dambord-skuif – Zuma beskik oor weerligafleiers

Die president, Jacob Zuma, het die spesiale ondersoekeenheid (SOE) versoek om ‘n hele aantal instellings vir wanadministrasie en korrupsie te ondersoek. Sy woordvoerder, Mac Maharaj, het aangedui dat ‘n gewigtige…

Eienaar van wildsplaas vermoor

‘n Britse vrou wat  Rra Ditau Bush Lodge naby Thabazimbi besit het, is deur terroriste vermoor. Christine Robinson  (59 jaar), ‘n Britse burger, is met steekwonde aan haar nek in…

Munisipale verkwisting styg

Suid-Afrikaanse munisipaliteite se geldverkwisting het verlede jaar met R815 miljoen gestyg. Die geldverkwisting en onreëlmatige spandering deur 319 munisipaliteite het verlede jaar toegeneem, het die ouditeur-generaal, Kimi Makwetu, in die…

Is polisie dalk deel van sindikaat?

Inwoners van die noordelike voorstede van Bloemfontein, lewe in vrees nadat hulle skynbaar deur ‘n diefstalsindikaat geteister word.  Dit is veral inwoners van Universitas en omringende gebiede wat geteiken word…

Swart leerlinge maak amok

’n Paar duisend betogende swart skoliere het glo amok gemaak in die strate van Johannesburg toe hulle ’n onwettige optog gehou het. Die leerlinge het Woensdag in Eloffstraat winkels besteel,…

Reuse vragmotor ontwrig verkeer

Dit was vir motoriste ’n gratis kragvertoning toe ’n reuse vragmotor met ’n silo van 55 metrieke ton as vrag, weer regop getrek word nadat dit gekantel het. Die drama…

Wonderboom diens gaan dalk verbeter

Die moontlikheid dat die Wonderboom-lughawe opgradeer gaan word, is in die vooruitsig gestel en kan dit moontlik word dat vlugte vanaf Pretoria na Kaapstad en nna Durban onderneem word. Die…

Kyknet kry stywe boete

Die omstrede Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (OKOSA) het die TV kanaal Kyknet met R30,000 beboet nadat ’n klag ontvang is dat die spot gedryf word met ’n siektetoestand bekend as Tourette-sindroom….

DBV kry lasbrief teen Modise

Nadat twee lede van die Dierebeskermingsvereniging van Thandi Modise se plaas verjaag is deur die plaasbestuurder, het die DBV ’n lasbrief verkry om die plaas te besoek en behoorlike inspeksie…

Diewe vergiftig talle honde

In Krugersdorp aan die Wesrand word honde deesdae op ’n streep deur diewe en rowers vergiftig om dan enkele dae later toe te slaan om die huismense te besteel. In…

Onnatuurlike ondervinding in Africana-biblioteek.

Carlynne Julies (20), van Pietersburg, het ‘n grillerige ondervinding in die geskiedkundige Africana-biblioteek in Kimberley ervaar.  Sy het deur die boeke van geskiedkundige argitektuur geblaai toe sy ‘n vreemde, koue aanraking…

Maklike Piesangbrood Resep

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). ‘n Mens sit gewoonlik met jou hande in jou hare as piesangs oorryp geword het, en niemand wil…

Medies en dies meer

Daar is talle wat die Medunsa mediese kampus van die Universiteit van Noord-Transvaal beskou as die bakermat van die mediese wetenskap. Daar is ook talle wat dit beskou as ‘n…

Nuusflitse – 30 Julie

Belastingbetalers het die afgelope vyf jaar meer as R230,000 betaal vir blomme vir die Departement van Openbare Ondernemings. Baie geld is spandeer om blomme te stuur aan personeel wat iemand…

Eskom se geld-knyp ruk hande uit

Eskom het net ‘n maand tyd om ‘n “sinvolle” plan te maak om sy kontantvloei-probleme en stryd met volhoubare energievoorsiening aan te spreek. Amptenare van die semi-staatsinstelling het aan die…

Hondjie val flou van vreugde

‘n Oorstelpte hondjie het flou geval van vreugde nadat sy baas na twee jaar weer huis toe gekom het. Rebecca het na twee jaar in Slowenië, waar sy gewerk het,…

Plaaswerkers se betogings begin boemerang

Nadat duisende leeglêers in die Wes-Kaap deur vakbonde gemobiliseer is om onder die dekmantel van plaaswerkers deel te neem aan die betogings vir hoër minimum lone, het die wiel begin…

Gasa-gebied in chaos

Die hernude aanvalle van Israel op die Gasa-streek het die sterftes van Palestyne tot byna 1,300 mense gelei nadat Israel vroeg met lugaanvalle begin het wat ook die laaste Palestyne…

ANC se uitsteltaktiek oor Nkandla raak absurd

‘n Poging om die bevindinge oor die Nkandla-debakel is deur die ANC in die parlement gestuit.  Die opposisie se mosie om ‘n ad-hoc komitee weer in te stel om ondersoek…

Wanorde of vrede

“…want God is nie ’n God van wanorde nie, maar van vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges. Laat alles welvoeglik en ordelik toegaan.” – 1 Kor 14:33,40…

Geld van Kango-grotte verdwyn

Nagenoeg R16 miljoen het na bewering uit die Kango-grotte se trustrekening in die koffers van Oudtshoorn se munisipaliteit verdwyn. Ondersoek word op owerheidsvlak ingestel oor die aantygings dat die trustrekening…

Dept. Gesondheid se ongesonde praktyke

Die Departement van Gesondheid het tussen 2008 en 2011 meer as R4,5 miljard aan konsultante spandeer.  Hierdie bedrag was betaal gedurende die tydperk wat Brian Hlongwa, die ANC-hoof-sweep in Sentraal-Transvaal,…

Vrae oor senior pos vir Zuma-dogter

Druk is aan die opbou dat die ANC die omstrede bevordering van president Jacob Zuma se dogter tot ‘n senior pos in die departement van telekommunikasie en posterye verduidelik moet…

Puik onderwys kan onder maatemmer beland

Die Wes-Kaap wat bekend was vir sy uitstaande standaard in onderwys wil blykbaar wegdoen met merietelyste vir topskole en toppresteerders. Die hoofrede vir die wegdoening van merietelyste vir die twintig…

MRK tree vreemd op oor blanke vrouens

Die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie (SAMRK) het ‘n klag van Steve Hofmeyr en Sunette Bridges asook die Vryheidsfront Plus oor die moorde op blanke vrouens verwerp. Volgens die SAMRK se bevinding…

Ondersoek-na-ondersoek oor Nkandla-debakel

Nog ‘n ondersoek gaan na die Nkandla-debakel ingestel word. Dié keer gaan ‘n ad-hoc komitee weer ingestel word om president Jacob Zuma se reaksie op die openbare beskermer (OB), Thuli…

Zuma se manne wou skik

Die land se president het twee lede van sy beskermingseenheid wat klaarblyklik minder eerlik is en was bereid om R15,000 te betaal sodat ’n saak teen hulle laat vaar kan…

Zuma verjaag ‘n koning

Dit blyk dat daar ’n groot ontevredenheid onder swartmense heers nadat dit bekend geword het dat die president, mnr. Jacob Zuma, glo ’n brief gerig het aan ’n koning waarin…

DBV-Pretoria kan dalk sluit

Die Pretoria-dierebeskermingsvereniging (DBV) in Waltloo gaan moontlik hulle hekke toemaak want die verlies van die afgelope jaar kan hulle daartoe dwing. Dit kom nadat bekend geword het dat die betrokke…

Ondersoek kom na Kango-grotte

’n Ondersoek is gelas om die geldsake van die Kango-grotte se trustrekening nadat dit bekend geword het dat geld uit die Trust verwyder is. Die Minister van Finansies in die…

MH17: 16 Kardinale feite

Om te probeer vasstel wie vir die afskiet van die MH17-vliegtuig verantwoordelik is, is daar 16 kardinale feite wat in gedagte gehou moet word.  1.) Die Maleisiese lugdiens het bevestig…

Swape of sotte?

Dit is mos nou reeds ou nuus dat ons ’n die Ruwe Suid-Afrika ’n soort mens het wat voldoen aan die beskrywing wat nou ook alledaags geword het – hulle…

Terreur op terreur

Volgens die statistieke wat deur Projek 2010 gehou word oor die volksmoord, is dit kommerwekkend dat Julie reeds soveel bevestigde gevalle moes aanteken waar volksgenote die noodlottige slagoffers was van…

Afrika gaan praat met Obama

’n Hele span leiers uit Afrika gaan met pres. Barack Obama van Amerika praat oor vrede, demokrasie, sekuriteite en verwante sake. Pres. Jacob Zuma sal die Suid-Afrikaanse span aanvoer wanneer…

Op die Volksakker – sien ons die groter prentjie?

Die afgelope tyd was daar interessante gebeure in die nuus, plaaslik en internasionaal.  Dit bring onwillekeurig die vraag na vore: Hoe beoordeel ons volksgenote hierdie nuusgebeure?  Dink ons mense regtig…

Terroriste slaag om boer te dood

Mnr. André van Greunen (47), van die plaas Daniëlsrus in die distrik van Reitz wat meer as twee weke gelede in sy huis aangeval is deur drie terroriste, het in…

DBV-inspekteurs word gedreig

Met hulle besoek aan die plaas van Thandi Modise, is twee inspekteurs van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) gedreig deur werkers wat blykbaar verantwoordelik is om die diere te versorg. Burt Coetzee…

Vakbonde versus Volksekonomie

Terwyl Suid-Afrika strompel en struikel om staande te bly weens die teistering wat deur stakings en korrupsie veroorsaak word, en ’n misdaad-mekka is vir bykans elke denkbare vorm daarvan, word…

Nuusflitse – 29 Julie

Die afskiet van Malaysia Airlines se vlug MH17 kan moontlik neerkom op ’n oorlogsmisdaad, volgens die Verenigde Nasies (VN) en bygevoeg konflik in die ooste van die Oekraïne het al…

Rassekaart oorheers grond in Suid-Afrika

Die ANC-bewind volhard met die rassekaart ten opsigte van grondbesit en spesialiseer net daarin om sy propaganda daaroor telkens vanuit ‘n nuwe invalshoek aan te bied. Benewens ras sal nog…

Terroriste vermoor sakeman

Mnr. Winpie Viljoen (48), ’n bekende restaurant eienaar van Vanderbijlpark is Vrydagnag In sy huis vermoor toe vyf terroriste ingebreek en hom met ’n mes doodgesteek het. Die meswond in…

Veranderde wêreldorde – scenario skets

Dit is nou 100 jaar nadat die Eerste Wêreldoorlog begin het. Vir dekades was Amerika die land met die sterkste ekonomiese kragte, en daarmee ook die kragtigste wereld-invloed uitgeoefen –…

Skoolpersoneel moet kursus in verdraagsaamheid doen

‘n Bloemfonteinse skoolhoof en sy personeel is deur die Vrystaatse Onderwysdepartement versoek om opleiding in diversiteit en kruiskultuur-verdraagsaamheid te kry. Die "versoek" kom van die Menseregtekommissie (MRK) nadat die skoolhoof…