Betrekkings vakant

Ek is moeg vir werkers se ewige stakings en is dringend op soek na 100 to 150 jongmans in die ouderdomsgroep van 18 tot 25 jaar om ‘n son-kragsentrale te bou in die Noord-Kaap.

Die werk behels staalkonstruksie oprigting en elektriese werk en is tydelik van aard tot einde September.

Indien enige iemand belangstel, stuur ‘n SMS met jou naam en kontaknommer na 072 313 7276.

Jan Combrinck.