Betrekking gesoek:

Mnr. Frans Roodt is op soek na ’n betrekking as IT hulplyn assistent of as ’n IT konsultant in die Vaaldriehoek omgewing.

Sy kwalifikasies sluit in MCITP, ITIL Foundation, Novell gesertifiseerde administrateur, MCP, Span Toesighouer sertifikaat.

Hy kan gekontak word by [email protected] of op sy loopfoon 082 559 6746.