Daily Archives: June 26, 2014

Grondgryp gaan werkloosheid bevorder

In ’n eksklusiewe onderhoud met ’n bestuurslid van die Oranje Sake Instituut (OSI) is Die Vryburger daarop gewys dat die ANC/SAKP regime se grondgryp-plan waarskynlik daartoe kan lei dat derduisende…

Reisvereistes met kinders geld van September

Ouers en voogde het tot aan die einde van September tyd om ‘n volledige geboortesertifikaat in die hande te kry indien hulle met kinders reis.    Hierdie drastiese hersiening van…

Kommentaar – Die laaste tersiêre domino’s wankel

Die Universiteite wat Afrikaans was, het die een na die ander begin wankel. Eers was dit die Voortrekkeruniversiteit, oftewel die Universiteit van Pretoria. Toe Kovsies (Vrystaat), die Randse Afrikaanse Universiteit…

Terroriste skiet vrou in aanval

Mev. Mandie Janse van Rensburg (50), wat op ’n kleinhoewe in die Kroondal gebied woon, is dood toe terroriste Dinsdag die gebou waarin sy was, ingestorm het en haar twee…

Nuusflitse – 26 Junie

’n Burgemeester wat saam met Julius Malema, ’n troue in Mauritius bygewoon het, is een van vier eerste burgers in Noord-Transvaal wat uit hul ampte verwyder is. Later het die…

Wolf is skaapwagter

Die skoknuus dat Julius Malema kan help om regters in Suid-Afrika aan te stel, is besig om in te sink.   Malema, die leier van die sogenaamde Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV),…

Olimpiade vanjaar in Kaapstad

Die Internasionale Wiskunde-olimpiade (IMO) vind vanjaar in Suid-Afrika plaas en sal in Kaapstad gehou word. Die wêreldbekende olimpiade word elke jaar in ’n ander land aangebied, en Kaapstad is vanjaar…

Okavango-delta amptelik wêreldnatuurwonder.

Sedert Maandag is die Okavango-delta amptelik ’n wêreldnatuurwonder en die 1,000ste Wêreldnatuurerfenisgebied van Unesco (die Verenigde Nasies se organisasie vir onderwys, wetenskap en kultuur). Julia Marton-Lefèvre, direkteur-generaal van die Wêreldbewaringsunie (IUCN),…

Polisieman help vragmotor kaap

Vier swartmense, waaronder ‘n lid van die polisie se blitspatrollie is, is in hegtenis geneem nadat ‘n vragmotor met skoonmaakmiddels in Boksburg-Noord gekaap is.   Die vrag met Omo en…

Britse hof sê nee vir genade-selfmoord

Paul Lamb, ’n verlamde man, en Jane Nicklinson, die weduwee van ’n man wat aan ’n rare sindroom gely het, se pogings om Brittanje se wetgewing oor genade-selfmoord verander te…

Die pronkers gaan weer pronk

Na ’n verloop van 16 jaar, is Bloemfontein vanjaar weer die gasheer vir die Suid-Afrikaanse Sierduif Vereniging (SASV) se kampioenskap-skou wat die komende naweek in Bloemfontein gehou sal word. Die…

Begraafplase se dae getel?

Die landswye sabotasie van blankes se begraafplase, laat die gedagte ontstaan dat ’n begraafplaas se dae getel is in Suid-Afrika. In die toekoms sal blankes maar tevrede moet wees om…

Eskom in geldnood

Dit lyk of Eskom net nie daarin kan slaag om sy finansies behoorlik te bestuur nie, te midde van enorme winste en uitermatige hoë tariewe. Eskom is tans in onderhandeling…

Boerseuns wys hulle staal

Twee Boertjies uit die Vrystaat het hulle staal gewys met skaapskeer waaroor die wereld so bekommerd is omdat skeerders al skaarser word. Baie ure se harde werk, fiks bly en…

Van Riebeeck se tuin herleef

Toe Jan Van Riebeeck voet aan wal gesit het, was sy belangrikste taak om ’n halfwegstasie op te rig waar vars groente en vleis aan verbygaande skepe voorsien sou word….

Grondgryp-revolusie raak ernstig

Die regering raak ernstig met hulle doelwitte om die land se blanke boere te vernietig deur hulle te dwing om minstens 50% van hulle grond aan die swart werkers op…

Hongkong kruitvat vir Chinese onafhanklikheidsvlam

Spanning is die afgelope dae aan die opbou tussen ‘n onafhanklikheidsbeweging in Hongkong en die Chinese regering oor ‘n nie-amptelike referendum om stemreg te kry sodat die inwoners self die volgende…