Daily Archives: June 25, 2014

Is hier ‘n klemverskuiwing?

Alhoewel Projek 2010 oor jare waargeneem het dat daar ’n geringe afname in volksmoord voorvalle is gedurende wintermaande, is daar nou skynbaar ’n nuwe tendens wat waargeneem word. Dit is…

Regstelsel kry ernstige terugslag

Kommer is uitgespreek deur regslui nadat bekend gemaak is dat Julius Malema, wat as ’n gevaarlike persoon beskou word en verskeie kere wetteloos opgetree het by verskillende geleenthede, nou deur…

Pensioenarisse stel eise

Die land is in sy kanon in Ons pensioenarisse gaan van Maandag af begin met ’n landswye staking Ons pensioenarisse eis R12,500 per maand, en ons gaan terug na ons…

Clive vrylating – FN vra hulp

Front Nasionaal doen ‘n dringende beroep op alle organisasies, politieke partye, aktiviste, kultuurliggame, godsdienstige denominasies en individuele belanghebbendes om op Saterdag 26 Julie 2014 om 09:00 saam te trek by…

Grondgryp – Boer se skade

Die jongste voorval van die swart grondgryp-projek in Suid-Afrika het die afgelope naweek afgespeel in Natal waar hierdie boer se skuur afgebrand is deur terroriste wat meen hy moet sy…

Iemand is in groot moeilikheid

Iemand sal moet verduidelik waarom die Weermag se toerusting so opgemors word dat die baie miljoene Rand se skade op so ’n wyse verkwis kon word.    

Die piesangrepubliek is hier

Te midde van allerlei onaanvaarbare beleidsrigtings van die regering, is daar ’n menigte ander aspekte wat elke wetsgehoorsame burger met kommer vul. Benewens die gruwelike, wreedaardige terroriste aanvalle op blankes,…

Nuusflitse – 25 Junie

Minstens tien waterpype bars elke dag in Pietersburg en die  burgemeester sê dit is omdat die asbespype op sekere plekke ouer as 50 jaar is.   Die vrou van die…

Poetin toon staatsmanskap

Die Russiese president, Wladimir Poetin het sy staatsmanskap getoon toe hy sy land se wetgewers gevra het om sy reg op militêre ingryping in die Oekraïne voorlopig op te skort. …

Koste van kabinetsministers

Om ’n nuwe portefeulje aan te wys, is nie net ’n woord wat gespreek word nie, dit gaan gepaard met ’n enorme las op die belastingbetaler se rug. Enige nuwe…

Transformasie van die ouetehuis!

Dit is wel bekend dat ‘n professionele atleet moet oefen vir sy spesifieke sport. ‘n Gewigopteller kan soveel vierhonderds hardloop as wat hy wil, maar tensy hy oor die tipe…

Wits brei ras-kwotas uit

Die Universiteit van die Witwatersrand gaan aanstaande jaar sy ras-kwota vir gesondheidswetenskappe uitbrei om meer swart studente van die platteland en sogenaamde arm skole in te neem.    Hiervolgens sal…

Staande in alles

“Toe staan Job op en skeur sy mantel, en hy het sy hoof geskeer en in aanbidding op die grond geval en gesê: Naak het ek uit my moeder se…

Malema-invloed spoel na Namibië

Nadat die nuus versprei het van Julius Malema se revolusionêre optrede in Suid-Afrika, en sy amokmakery in die parlement, het die skynbaar die verbeelding aangegryp van ʼn ekstremistiese groep in…

Irak olie is eintlike doelwit

Die klipharde stryd van die fundamentalistiese Islamitiese beweging, Isis, handel nie soseer om etniese of godsdiens verskille nie, maar wentel eerder om ‘n volskaalse olie-oorlog in Irak.    Amerika, Israel…

China het eie agenda in Afrika.

Dit was ‘n stryd van drie jaar, maar uiteindelik het die Oos-Afrika-hof vir geregtigheid beslis dat ’n teerpad mag nie dwarsdeur die wêreld­bekende Serengeti-natuurreservaat gebou word nie.  God se skepping…

Tronkstraf vir bedrieërs by SARS

Dertien bedrieërs wat ongeveer R11 miljoen van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) gesteel het, is Maandag in die Pretoriase hooggeregshof tronk toe gestuur. Drie lede van die sindikaat het vir die SAID gewerk.  Sydney Moyo,…

Barbare vermink renoster met pangas

In die Letsitele distrik, op ’n wildplaas, is ’n renosterbul deur wreedaardige barbare met pangas gekap tot sy rugstring af is, en hy het ook nie minder as 30 kapwonde…

Egpaar aangekla vir groot bedrog

Mnr. Adolph Beukes (63), en sy vrou, Gertruida (57), van Villieria in Pretoria, het vlugtig in die Johannesburgse landdroshof verskyn op 93 aanklagte van beweerde bedrog.. Volgens die klagstaat het…

Weermag opleiding bevraagteken

Dit is nie seker of die vrou onbekwaam is, en of die weermag se Olifant-tenk in ’n swak toestand is nie, maar die ongeluk wat plaasgevind het in die Van…

Nog ‘n internasionale skande vir Suid-Afrika

Die span militêre ingenieurs van Suid-Afrika wat hulle tans in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) bevind om paaie te help bou, voer ’n sukkel program weens die swak…

Oud-Springbok oorleef aanval

Die voormalige rugbyspeler, Gerrie Sonnekus (61), het ernstige meswonde opgedoen toe hy en twee vriende deur vier gewapende terroriste oorval, beseer en beroof is. Sonnekus en twee visvang vriende, Bernardus…

Brandweer help watervoëls

In Springs aan die Oos-Rand moes die brandweer inspring en die watervlak verhoog by die George Sutter-park waar ganse en ander watervoëls moes sien hoe die watervlak byna daagliks krimp…