Daily Archives: June 24, 2014

Nuus oor Paardekraal Feesterrein

Groot nuus – Die Paardekraal Feeskommissie het onlangs besluit om vir die Paardekraal Monument terrein in Krugersdorp ‘n museum te bou !!. Oom Paul Kruger se koets gaan in die…

Ope brief aan die boere

Beste boer,   Die Minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, het pas ‘n nuwe wetsontwerp bekend gemaak wat ten doel het dat elke (blanke) boer in hierdie land,…

Voedselsekerheid – oplossing in kommersiële landbou

TLU SA het met waardering kennis geneem van The Economist se Economist Intelligence Unit (EIU) se indeks. Daarvolgens het voedselsekerheid suid van die Sahara ’n groot verbetering getoon. Een van…

Op die Volksakker

“Akker” roep ´n bekende beeld op by die nasate van boere, wat uiteindelik hier aan die Suidpunt van Afrika sou ontwikkel tot die Boere-Afrikaner, ´n volk met ´n ryk erfenis…

Gevegte in die Oekraïne woed voort.

 Druk op die eensydige skietstilstand wat die Oekraïne afgekondig het, het ontstaan nadat gevegte tussen die Oekraïne en Russies-gesinde separatiste weer uitgebreek het.   President Wladimir Poetin van Rusland dring daarop…

Vir die huisvrou – Appelkooskluitjies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Vir almal wat lus is vir “iets anders”, is hierdie resep net vir jou! Geniet dit.   Appelkooskluitjies:…

Mynstaking beëindig

Volgens die Amcu vakbond se leier, Joseph Mathunjwa, het sy lede besluit om die vyf maandelange platinum mynstaking te beëindig en werkers nog vandeesweek na die werk sal terugkeer. Die…

Nuusbreker – Regering vra uitstel

In die Boere-Afrikanervolksraad se aansoek by die Hooggeregshof om die Regering te dwing om sy standpunt oor samesprekings in verband met selfbeskikking vir die Boere-Afrikanervolk, te stel, het die Staatsprokureur,…

Eskom, S.A. trek mekaar af

Kort na die nuutste krediet afgradering in Junie van die land deur die internasionale kredietagentskap, Fitch, is Eskom se kredietwaardigheid ‘n paar dae gelede ook afgegradeer na BBB. Die land…

Terme en benamings in die volksmond

Goeie dag al die dames,   Ons almal was al in die penarie as ons Ouma se resep probeer maak, en ons lees: “”n bietjie meel”, of “”n sopie asyn”….

Promosie – Euan Besigheids- & Finansiële Dienste

  Euan Besigheids- & Finansiële Dienste – u voorkeur-keuse vir bekostigbare professionele diens   By Euan Besigheids- & Finansiële Dienste strewe ons na omvattende, een-stop dienslewering aan die belastingbetaler of…

Die euwel van vakbonde

Soos wat die Ystervrou van Brittanje, Margaret Thatcher, etlike dekades gelede die vakbonde in die bek geruk het, en selfs hulle stakings vermoë drasties ingekort het sodat hulle tot vandag…

Boere dalk afgedreig tot samewerking

Die minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Senzeni Zolwana, is besig om boere te probeer ‘koud blaas’ met praatjies oor samewerking.   Die publiek se reaksies op Zolwana se “koudblasery”…

Promosie – Kragdag – doen jou eie ding

Energie Minister Tina Joemat-Pettersson het munisipale infrastruktuur geblameer vir van die krag onderbrekings in Suid-Afrika. Sy meen dat die blaam vir kragonderbrekings nie net by Eksom lê nie. Ook dat…

Buig Poetin tog voor sanksies?

Oekraïnse militantes is volgens die jongste nuus bereid om hul gevegte te staak nadat Amerika en die Europese Unie (EU) opnuut aan die Russiese leier, Vladimir Poetin, gesê het hy…

Nuusflitse – 24 Junie

Vroue wat weer swanger raak binne 12 maande nadat hulle gekraam het, se risiko om te vroeg geboorte te gee verhoog drasties, en dit wys hoe belangrik dit is om…

OB moet help oor Derby-Lewis

Clive Derby-Lewis se vrou, Gaye, wil die openbare beskermer nader om die polisie en regeringsdepartemente te dwing om hulle werk te doen.      Sy wil hê haar man moet op…

Oos-Londen se amptenare vas

Die burgemeester, en haar adjunk, asook die Speaker is maar drie van ’n aantal hoë beamptes van Oos-Londen wat deur die Valke vasgetrek is nadat hulle skynbaar skuldig is aan…

Rowers besteel Direkteur OV

Die direkteur van Openbare Vervolging (DOV) se kantoor in Pretoria is die afgelope naweek beroof deur ’n aantal gewapende diewe wat veiligheidswagte oorrompel het en toegang tot die gebou verkry…

Vrystaat verwag rekord mielieoes

Die jongste opname deur die Universiteit van die Vrystaat toon dat die provinsie moontlik ’n rekord mielieoes kan verwag wat ’n positiewe uitwerking sal hê op die plattelandse gebiede. Dit…

Aussies betaal asielsoekers

Die regering van Australië het besluit om vlugtelinge duisende dollars te betaal om daarmee hulle eerder te laat ophou aansoek doen vir asiel, sodat hulle met die geld na hul…

UK maak ruimte ontdekking

Die Universiteit van Kaapstad het glo ’n reuse ontdekking gedoen en die besonder groot swart-gate wat “naby aan mekaar” wentel, in die ruimte gevind wat sowat 4 biljoen ligjare vêr…

Hoe lank nog die president?

In onlangse berigte is bekend gemaak dat pres. Jacob Zuma ernstige gesondheidsprobleme het waarvan ’n hartkwaal, diabetes en hoë bloeddruk glo die belangrikste is, en dit verklaar waarom hy ook…

Spanning laai op in Stellenbosch

By die Universiteit van Stellenbosch (US) is die spanning op breekpunt, en alles oor die sogenaamde transformasie en inklusiewe deelname wat beplan word, en nou voor die Universiteitsraad sal dien…

Minister tot orde geroep

Om ’n minister te wees, beteken dat jy die wette van die land moet gehoorsaam, veral as daardie wette op jou portefeulje van toepassing is. Dit is die opmerking wat…

Dagga erg skadelik

Dagga se invloed op die mens se gesondheid is nie net gevaarlik nie, maar ook uiters nadelig, en is ook ’n negatiewe element wat die IK van tieners verlaag. Navorsers…

Het nie ‘n vrou as geskenk nie

Die halfgeletterde Hlaudi Motsoeneng, bedryfshoof van die SABC, wat onlangs in die nuus was dat hy die halfnaakte vroue kon deurkyk en een kies, beweer noudat hy nie een gekies…

Motorfietsryers reik uit

Mev. Marijke Oberholtzer (30) haar man en drie seuns het in verslaenheid gestaan en toekyk hoe hulle besittings deur ’n verwoede vlamme-vuur vernietig word. Die huurhuis waarin hulle vir jare…