Daily Archives: June 23, 2014

Praatjies oor besitreg in Vrystaat gehou

‘n  Reeks inligtingsvergaderings van TLU SA word in die Vrystaat gehou oor die wyse waarop die ANC-regering tans deur wetgewing die beginsel van privaat besitreg aantas. Dit raak nie net…

Pasop vir nuwe slenter

Suid-Afrikaners het eers geleer om die “ryk oom in Engeland” se bemaking te ignoreer, toe kom die nuwer weergawe van ’n selfoonnommer wat jou etlike miljoene Rand sou besorg, toe…

Cyril wil ministers vasvat

Adjunk pres. Cyril Ramaphosa het bekend gemaak dat hy die slapte van ministers gaan vasvat en hulle dwing om vrae wat in die parlement gevra word, behoorlik te antwoord, en…

Maak beswaar teen Mandela-uitstalling

‘n Brief is onlangs aan die sogenaamde weerstandsmuseum in die Luxemburgse stad, Esch-sur-Alzette, gerig om beswaar te maak teen ‘n uitstalling oor Nelson Mandela in dié stad.   Die redakteur…

Korrupte polisiebeampte vasgevat

’n Polisiebeampte van die metro in Sentraal-Transvaal is deur lede van die Valke vasgevat nadat hy R10,000 omkoopgeld gekry het. ’n Woordvoerder van die Valke sê die polisiebeampte het ’n…

Olie-skade aanbod verwerp

Shell, en ‘n gemeenskap in Nigerië se Niger-delta sal mekaar waarskynlik in Mei aanstaande jaar weer in die hof sien oor oliestortings se omgewingsvernietiging.   Dit volg nadat Shell se…

Clive – Voorvader geeste nou bygesleep

Die hooggeregshof sal genader moet word om die departement van korrektiewe dienste te dwing om te voldoen aan wetgewing insake die hantering van mnr. Clive Derby-Lewis se aansoek om mediese…

WWF smeek om hulp oor stroping in SA.

Die Wêreldnatuurfonds (WWF) het ‘n noodroep op die internasionale gemeenskap gedoen om “dringend” te help om ’n einde te bring aan die stropingskrisis in Suider-Afrika, veral in Mosambiek en die Krugerwildtuin. In…

Pansy Tlakula klou aan haar pos

  Die voorsitter van die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK), Pansy Tlakula, gaan appelleer teen ‘n aanbeveling om haar uit haar pos te verwyder.  Sy gaan boonop president Jacob Zuma versoek dat…

Boere kan helfte van plase behou

‘n Ingewikkelde kommunistiese grondeienaarskap-plan vir Suid-Afrikaanse plase is nogmaals op die tafel geplaas in wat beskryf word as die “nuwe eienaarskap regime”.     Volgens die minister van landelike ontwikkeling en…

Erysimum of muurblommetjies

Erysimum of muurblommetjies is ‘n genus van die blomplante in die botaniese familie Brassicaceae en daar is omtrent 180 spesies wat baie gewild is as tuin plante. Die genus Cheiranthus…

Motor rubriek – Jeep Cherokee 2.4 Longitude

Daar kon verwag word dat daar veranderings gaan plaasvind toe Fiat betrokke geraak het by Chrysler. Een van die voertuie waaraan daar veranderings gedoen is, is die Jeep Cherokee. Die…

Nuusflitse – 23 Junie

’n Motoris het oënskynlik sy eie lewe geneem terwyl hy in sy voertuig by ‘n rooi verkeerslig op die hoek van Olievenhoutbosch- en Jeanlaan in Verwoerdburg gewag het. Die 33-jarige…

Gaan regering regtig plaasmoorde bekyk?

‘n Verrassende aankondiging is gemaak dat die nuwe adjunk-minister van Landbou, Bheki Cele  afgevaardig is om plaasmoorde in Suid-Afrika, en moontlike oplossings daarvoor te ondersoek.    Volgens  hom moet daar…

Waterkrane skok huismense

Die elfjarige seun van Andrew Maybury het hom asvaal geskrik toe hy in hul huis by Melville, in Johannesburg wou gaan stort, maar ’n elektriese skok kry as hy aan…

Wes-Kaap kry gratis Internet-toegang

Die regering in die Wes-Kaap het besluit om gratis internet toegang beskikbaar gestel vir al die inwoners van die provinsie. ’n Bekostigbare breëband-netwerk sal eersdaags in die Wes-Kaap opgestel word…

Goodwill se paleise en vroue

Goodwill Zwelithini, die Zoeloes se tradisionele koning, wil nog ’n paleis laat bou. Dit sal die agste een wees en word beplan om in die omgewing van Ulundi opgerig te…

Geweld ontwrig die wêreld

Die Verenigde Nasies (VN) het in sy mees onlangse verslag bekend gemaak dat meer as 51 miljoen mense ontwrig is in die wêreld weens die gewelddadigheid wat in verskeie dele…

Nuutste skuif oor Derby-Lewis

Die Departement van Korrektiewe Dienste het glo geen aansoek om mediese parool vir Clive Derby-Lewis vanaf sy vrou of prokureur ontvang nie. Dit is die jongste verwikkeling in die gesloerdery…

Beeste vrek weens knopvelsiekte

Die dodelike knopvelsiekte is by beeste in die gebiede by Mopani in Noord-Transvaal geïdentifiseer. Veeartse is besig om diere in te ent om te keer dat die siekte verder versprei….

Uganda lag vir Obama

Die sanksies wat pres. Obama se regering ingestel het teen Uganda, weens die land se anti-homoseksuele wetgewing, word deur dié Afrikaland se regering afgelag as niksseggend en strek die land…

Bloemfontein kry dobbelhuis

Indien die besluitnemers van die Vrystaatse dobbel- en wedrenraad dit goedkeur, gaan die eienaars van Sun International  hul casino vanaf Thaba Nchu na die Vrystaatse hoofstad verskuif. Die nuwe casino…

Plaasaanvalle – taakspan gaan ondersoek doen

Die talle voorvalle van plaasaanvalle in die Delmas-distrik in Oos-Transvaal, het daartoe gelei dat ’n spesiale taakspan, bestaande uit lede van die polisie en die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), saamgestel is…

Gewese senior mynwerkers gevonnis

Mnr. Sarel Barkhuizen (48), ’n voormalige mynbaas van Blyvooruitzicht-myn wat na bewering met goud in sy besit betrap is, is tot twee jaar tronkstraf. of alternatiewelik ’n boete van R30,000…

Mondskilder onverwags oorlede

Mnr. Jan Calitz (65) ’n welbekende mond-skilder van Gezina in Pretoria is in die Eugene Marais-hospitaal oorlede na hy ’n bakteriële infeksie opgedoen het. Marinda van Niekerk, ’n kollega van…

Bybeltjie nr. 40 – Paulus

Hier is tannie Rhona se skakel na Bybeltjie nr. 40 – Paulus:   Http://youtu.be/qFBLffKhK8c   Paulus, leer ons dat mense kan verander en dat die oordeel ons nie toekom nie….

Olieprys ruk hande uit

Die ru-olieprys, wat in Julie verlede jaar op $90 per vat gestaan het, toon tans ‘n skerp styging weens die rebelle offensief in Irak wat dreig om die land se…