Daily Archives: June 20, 2014

Beurtkrag-skedules beskikbaar

Eskom het skedules bekend gemaak waarvolgens beurtkrag in drie fases deur toegepas sal word. Beurtkrag gaan glo vir tydperke van 2 uur vanaf 6:00 die oggend tot 22:30 saans toegepas…

Nuusflitse – 20 Junie

’n Agtjarige meisie van Springs het brandwonde op verskeie dele van haar lyf opgedoen toe ’n warmwatersak gebars het. Sy word tans in ’n hospitaal vir veelvuldige brandwonde behandel en…

Kommentaar – Die Wessels-verslag

Die berugte Wessels-verslag oor die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit, is steeds nie bekendgemaak nie, en gaan waarskynlik nooit die openbare domein bereik nie.    Ten spyte daarvan, en na wekelange…

PUK skop teen Wessels-verslag

Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus het blykbaar die Wessels-verslag verwerp tydens ’n vergadering van die Universiteitsraad. Alhoewel die vergadering vandag voortduur, is die eerste klanke gemaak dat Leon Wessels en…

Malema toe weggejaag

Die omstrede Julius Malema, is gister met glo met ’n yslike lawaai uit die parlement gejaag nadat hy geweier het om die vorige dag se opmerkings terug te trek. Hy…

Doen aansoek as SA-president

Die presidentspos van Suid-Afrika is op “Gumtree” geadverteer. Hoog demokraties. Daar is egter ‘n paar vrae wat jy jouself moet afvra:  stel jy belang in ‘n werk waar jy “jou…

Staatsgreep in Lesotho?

Onbevestigde berigte is ontvang dat ’n groot militêre teenwoordigheid besig om in Maseru op te bou wat dui op voorsorgmaatreëls om ’n beplande staatsgreep teen te staan.. Die beoogde staatsgreep…

Islamitiese terroriste dreig Brittanje

Dreigemente word gemaak dat terreurwaarskuwings, dieselfde soort bombardering as op 9 September 2011 en moorde van burgers wat Brittanje binnekort gaan tref.    Só dreig Britse burgers wat saam met…

Solank dit nie vir blankes is

Stel ’n ouetehuis met ’n bordjie by die ingang: “Slegs vir Blankes” voor. Daar sal baie gou beswaar aangesteken word. In Suid-Afrika sal die gebou sommer afgebrand word. In die…