Daily Archives: June 19, 2014

Betrekking gesoek:

Mnr. Frans Roodt is op soek na ’n betrekking as IT hulplyn assistent of as ’n IT konsultant in die Vaaldriehoek omgewing. Sy kwalifikasies sluit in MCITP, ITIL Foundation, Novell…

Koning Felipe ingehuldig

In nederigheid het Koning Juan Carlos abdikeer, en in nederigheid het sy seun koning Felipe die inhuldiging as Spanje se nuwe monarg aanvaar. Koning Felipe VI het byna skaam van…

Die vrou, koei, kalf en aspirant student

Die matrieklose waarnemende bedryfshoof by die SAUK, Hlaudi Motsoeneng het volgens berigte ‘n vrou as geskenk gekry.  Die vrou is deur tradisionele Venda stamhoofde aan hom geskenk. Benewens die vrou het hy ook…

Dele van Pretoria sonder krag

Groot dele van Pretoria is sonder elektrisiteit weens ‘n veldbrand. Dit raak dele van Pretoria-Wes, Pretoria-Noord en die middestad. Volgens die stadsraad het ‘n veldbrand langs die Kwagga-substasie naby Capital…

Verkenners steun Boere-Afrikaner Volksraad se regsaksie

Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika se Nasionale Raad het tydens ʼn raadsvergadering die Beweging se steun aan die Boere-Afrikaner Volksraad herbevestig. Die Beweging steun ook die Volksraad se regsaksie wat tans…

Vader Tyd – 3

Pre. 3:1 & 6.  … vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd: … ’n tyd om te soek en ’n tyd om verlore te laat gaan, ’n…

Nuusflitse – 19 Junie

‘n Afrikaner is in Amerika dood toe mielies in ‘n graansilo waarin hy besig was om te werk, op hom neergestort het. Die McLean County se lykskouer het Mnr. Cornelius…

Polonie-en-suikermielie-koekies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n ‘n heerlike sout lekkerny, wat mens saam met die oggendtee kan bedien, of…

Lugmag vliegtuie in swak toestand

Uit ’n totaal van nege Hercules C130’s vliegtuie van die SA Lugmag, is minstens vier buite werking weens ’n tekort aan finansies om die vliegtuie te versien. Die regering het…

Nog ‘n lugtragedie

’n Geldtekort in die lugmag word deur kenners genoem as die rede vir die jongste ongeluk waarin drie jong lugmagvlieëniers naby die Long Tom-pas in Oos-Transvaal omgekom het.  Dit is…

Ligte vliegtuig stort neer by Krugersdorp

  Skaatsplankryers het hulle ‘n paar dae gelede boeglam geskrik toe ’n ligte vliegtuig net buite Krugersdorp naby hulle neergestort het Volgens Lloyd Clark het hulle op die roete wat…

SA soldate in die DRK aangeval.

  Suid-Afrikaanse soldate van die Verenigde Nasies (VN) se ingrypings-brigade is die naweek vermoedelik deur ’n konglomeraat van rebellemagte aangeval.  Kenners meen die M23-rebelle, wat in 2013 in die Demokratiese…

Tragiese skietongeluk

Twee pare ouers treur na ‘n  skietongeluk waarin ’n minderjarige seun ’n 21-jarige familielid per ongeluk doodgeskiet het terwyl dié twee vlakvarke naby Ottosdal gejag het.  Barnie Bamberger (21) se ouers, Elize en…

NVG luister uiteindelik na appélhof

Die geskorste hoof van misdaadintelligensie, lt. genl. Richard Mdluli, gaan weens intimidasie, regsverydeling en aanranding met die doel om ernstig te beseer, vervolg word. Die klagte waarop Mdluli vervolg word,…

Koue maak maer

Aangesien die liggaam meer kalorieë verbrand wanneer ‘n persoon koud kry, het wetenskaplikes nou glo ’n manier gevind om dié truuk van die liggaam uit te buit om gewigsverlies te…

Greenpeace verloor miljoene

Greenpeace, een van die grootste omgewings-oraganisasies ter wêreld, het sy donateurs om verskoning gevra vra weens die verlies van sowat R50 miljoen wat in die vorige boekjaar as gevolg van swak…

Frankenstein piesang gekweek

’n Vitamien-verrykte piesang, wat glo sal help om die lewens van miljoene mense in Afrika te verbeter, gaan binnekort getoets word. Die vrug se uitwerking op vitamien A-vlakke moet nog…

Beveilig jou teen kubermisdaad.

Prof. Basie von Solms, direkteur van die sentrum vir kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesburg (UJ), en Johan Pienaar, ’n IT-kenner, kan internet- en rekenaargebruikers dié volgende maatreëls toepas om…

Slagting op ons mense duur voort

Die afgelope langnaweek het weer sy tol op ons volksgenote geëis toe ‘n man vermoor en twee bejaarde vroue in ’n kritieke toestand is ná drie verskillende plaasaanvalle die afgelope langnaweek in…

Koning Carlos het abdikeer

Die Spaanse koning, Juan Carlos (76), het die afgelope Woensdag die akte van abdikasie in die koninklike paleis in Madrid onderteken. ​Met die ondertekening word die weg gebaan vir die…

Lewenslank vir moordenaars van boer

Lewenslange tronkstraf is in die rondgaande hof in Potchefstroom aan die moordenaars van die Wes-Transvaalse boer, mnr. Johan Stiglingh opgelê.   Regter Hennie de Vos het in sy vonnisoplegging van…

Voete slepery met parool vir Derby-Lewis

Geen besluit is steeds teen Woensdag oor mediese parool vir die terminaal siek, mnr. Clive Derby-Lewis, deur die Departement van Korrektiewe Dienste geneem nie.   Volgens ‘n woordvoerder van die…

Mdluli nogmaals ondersoek

Die geskorste hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, gaan vervolg word op aanklagte van intimidasie, regsverydeling en aanranding met die doel om ernstig te beseer.    Van die aanklagte hou verband…

Arende se nes gerespekteer

Dringende, noodsaaklike onderhoud moes gedoen word by Telkom se toring naby De Aar, maar toe ontdek hulle ’n probleem wat nie deur Telkom tegnici alleen opgelos kon word nie. ’n…

Toeriste-dorp word verleentheid

Swartruggens, ’n plek wat oor baie dekades as een van die besondere plekke in Wes-Transvaal was wat niemand verby gaan sonder om eers ’n wyle te vertoef om die mooi…

Kubermisdadigers kry die oorhand

Suid-Afrika verloor miljarde rand weens kubermisdaad, maar dit neem so drasties toe dat dit wil voorkom asof die stryd daarteen heeltemal ‘n verlore een is.    Kubermisdaad kan tereg wêreldwyd…

Oordeelsfout kan duur les word

Mnr. Douw de Beer se oordeelsfout gaan hom dalk duur te staan bring nadat hy twee vermeende wilddiewe se lyke verbrand het nadat sy seun hulle betrap het en beide…

Schumacher herwin bewussyn

Michael Schumacher is vanaf die Franse hospitaal vervoer na ’n ander een in Switserland met ’n spesiale ambulans, en tydens die rit het hy sy bewussyn herwin, sy oë oopgemaak…