Daily Archives: June 18, 2014

Terroris en terrorisme

Toe twee vliegtuie die Wêreld Handelsentrum in Amerika verwoes het op 11 September 2001 was dit ’n daad van terrorisme – ’n daad van terreur wat gemik was teen die…

Boere moet ook welsynswerkers wees.

Boere moet, afgesien van voedselproduksie, ook hul maatskaplike verantwoordelikheid nakom. Hierdie boodskap is uit twee oorde aan Agri SA oorgedra.  Die eerste was tydens ‘n werksessie tussen kundiges en regslui wat genooi…

Zelda se Boek – Mandelas baklei soos …

 Zelda la Grange se outobiografie oor die 19 jaar wat sy Mandela se assistent was, het ‘n tsunami van kritiek in die sosiale media oor haar kop laat bars.   In haar boek…

Namibië is nie SA se asblik nie.

Die beplanning van ‘n moontlike bergingsplek vir gevaarlike stowwe naby ’n nedersetting in Namibië word eers op die langebaan gehou.  Namibiërs is die josie in nadat die gebruik van ‘n ou kommunikasie-bunker…

Kaapstad doen weg met ras

Die Universiteit van Kaapstad het tydens ’n raadsvergadering met ’n meerderheid van 107 stemme teen ses besluit om die toelatingsbeleid van die instelling te verander waarin ras nie as norm…

Straatsmouse betoog onwettig

Meer as 700 straatsmouse het Dinsdag ‘n onwettige optog in Pretoria gehou en die middestad se swak toestand verder ontsier deur vullisdromme om te keer en die inhoud rond te…

Skiet die seekoei maar dood

Toe die seekoei van wie weet waar gekom het, en per ongeluk in die mynmaatskappy se dam beland het en nie weer kon uitkom nie, was daar geen simpatie waarneembaar…