Daily Archives: June 17, 2014

Spotverslag

Dit is selde dat daar sweep geklap word oor sportsake, maar wanneer ‘n sportsaak meer te doen het met politiek, staatkunde, ekonomie en godsdiens as met sport, kan ‘n uitsondering…

Bestraffing is liefde!

“Ek het geluister en gehoor: hulle spreek wat nie reg is nie; daar is niemand wat berou het oor sy boosheid, dat hy sou sê: Wat het ek gedoen nie?…

Nuwe moontlikhede

Die tegnologie wat ’n ewigdurende vernuwing ondergaan, maak dit ook nodig dat Die Vryburger sy ondersoeke doen om daarby aan te pas in die mate wat dit moontlik is met…

Die Nuwe nasie

Die rugbyspeler Habana en sy vrou Janine saam met hulle nuwe baba

Bybeltjie nr. 39

Hier is tannie Rhona se skakel na Bybeltjie nr. 39 – Julle moet julle vyande liefhê.   http://youtu.be/KrBdOJ6gdrk   In Bybeltjie nr. 39 – leer ons om nie kwaad met…

Nuusflitse – 17 Junie

Minstens 58 mense is dood toe sowat 50 swaar gewapende aanvallers wat swart Islamitiese vlae gewaai het op die Keniaanse kusdorp Mpeketoni toegesak het.   Die VSA het soldate ontplooi…

Diewe slaan toe op juwelierswinkel

In Krugersdorp het ’n aantal gewapende diewe die afgelope naweek toegeslaan op ’n juwelierswinkel en miljoene Rand se juwele gebuit. Volgens ’n polisiewoordvoerder het tien swaar gewapende swartes om 10…

Grootskaalse bedanking van Polisiereserviste verwag

Polisiereserviste kan dalk grootskaals uit die SAPD stap weens nuwe regulasies wat vanaf Oktober in werking gaan tree. Reserviste gaan van hulle range gestroop word, en mag nie meer ’n…

Help Al-Kaïda vir Renamo?

Misdaad-sindikate in Suid-Afrika is blykbaar besig om groot geld te maak deur wapens aan Renamo in Mosambiek beskikbaar te stel ten einde die hernude gevegte met regeringsmagte voort te sit….

SA skenking word skroot

Agt jaar gelede het die Suid-Afrikaanse regering in samewerking met die SA Weermag besluit om ’n aantal Samil-vragmotors aan die regering van Mosambiek te skenk om daarmee ook ondersteuning te…

Terroriste skiet man vyf skote

Mnr. Russel McMicken (62), ’n lid van die gemeenskap se Polisiëringsforum (GPF) is Sondag deur ’n onbekende aantal gewapende swartes doodgeskiet toe hy gereageer het op inligting dat iemand anders…

Europa – Die grotes se dae getel

Die ongewilde Franse president, Francois Hollande, se leierskap is na Le Pen se oorwinning verder in die weegskaal geplaas. Frankryk is een van die stigterslede van die EU en die…

Nog ‘n prag-diamant in Cullinan

Die jongste fonds van ’n blou-diamant is in Petra Diamonds gevind met ’n klippie van 122,52 karaat by hulle Cullinan-myn. Die besondere diamant word eers ontleed en die presiese waarde…

Volksnasionalisme in Europa

Volksnasionalisme is aan die opbloei en dit word gestimuleer deur ekonomiese swaarkry, teenkanting teen die immigrasie van volksvreemdes en werkloosheid.   ‘n Organisasie soos die Europese Unie het ondanks die…

Ekonomie knel rooivleisprodusente

Hoewel die ekonomie tans rooivleisprodusente knel, is daar hoop dat die vraag weer sal groei. Só meen dr. André Jooste, ekonomiese en landboukenner. Hy het boere toegespreek op die Rooivleisprodusente–organisasie (RPO)…

Europa – Stormagtige vaarwater ?

Benewens die “aardskuddende” suksesse van behoudende en volksnasionalistiese partye in die EP-verkiesing, is daar ‘n ander dilemma wat Europa in die toekoms sal moet verreken, naamlik dat groot partye hul…

Regering laat toe dat renosters uitsterf

SANParke se besluit om nie langer van ‘n private spesialis-intelligensie-insamelingsmaatskappy gebruik te maak nie, gaan die laaste renosters in die Krugerwildtuin die prooi van stropers maak.  ’n Ingeligte persoon wat nie…

Kontoere van Europese politieke landskap word reg(-s) getrek

Hef aan lê voor vir Europeërs en van hul belangrikste instellings. Trouens, groot organisasies, tradisionele hoofstroom politieke partye en gevolglik die leierskap van ‘n hele paar Europese lande is in…

Te kort aan skaapskeerders.

Skaapskeerders is nou so skaars in Suid-Afrika dat dit as ‘n kritieke vaardigheid erken word wat aan buitelanders die reg kan gee om hier te kom woon.  Hierdie het aan…

Schumacher uit hospitaal

Die voormalige Formule Een-kampioen, Michael Schumacher, is volgens ’n amptelike woordvoerder nie meer in ‘n koma nie en uit die hospitaal in Grenoble, Frankryk ontslaan/ Hy is ná ‘n ernstige…