Daily Archives: June 16, 2014

Jeugdag in Suid-Afrika – ´n kritiese beskouing

Regoor die wêreld word “Jeugdag” op verskillende datums gevier. Enersyds is dit deel van die moderne neiging van allerlei “dae”, tog is dit ook nie bloot te kritiseer omdat dit…

Konsentrasiekampedag, eerder as Jeugdag!

Die “Jeugdag” word deur die ANC-regime en ander misbruik om die Afrikaner, veral die Afrikanerkind, deur verwronge geskiedenis te onderwerp aan ´n voortgesette, vals skuldkompleks. [1] Omdat die ANC doelbewus…

LUR wil chaos herstel in O-Transvaal

Uit Nelspruit word berig dat die LUR vir finansies van die Oos-Transvaal, ene Eric Kholwane, ’n poging wil aanwend om die gemors reg te stel en die vrede te herstel…

Sy het woord gehou

Toe Hettie Smith (41) as skoolhoof van die Laerskool Danie Malan in Pretoria verlede week een oggend vroeg in ’n dam yskoue water gespring en sommer na die oorkant geswem…

Zim beste geletterde Afrika-staat

In ’n opname wat gedoen ism het Zimbabwe die beste gevaar as die land in Afrika met die hoogste geletterdheid. Volgens die jongste opname is die land se geletterdheid 90,7%…

Beurtkrag kan verwag word

Die skielike koue, en die onverwagse onklaar raak van twee Eskom kragstasies, en foute met die Cahora Bassa se kraglewering is alles deel van die redes waarom beurtkrag al weer…

NVG is totaal verrot

Regter Johann Kriegler, afgetrede regter van die konstitusionele hof, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) daarvan beskuldig dat hulle tot in hule kern verrot is. Hy het die uitlating kwytgeraak  na…

Ondersoek na vrou se dood staan stil

Die familie van Fien Greyling weet nie meer wat om te doen nie sodat die ondersoek na haar dood vyf jaar en ses maande gelede, afgehandel moet word nie. Johan Jacobs, Greyling…

Polisie trek gevaarlike rowers vas.

‘n Groot deurbraak is deur die Linden-polisie gemaak met die arrestasie van drie vermeende rowers wat glo maande reeds die noordelike voorstede van Johannesburg plunder.  Hampry Marsh (35), Ridwaan Ismail (24)…

Nuwe middel teen TB binnekort hier

Die eerste nuwe middel teen weerstandige tuberkulose waarop duisende mense in spanning wag, sal binnekort hier beskikbaar wees.  Tans ontvang net 100 mense met uiters weerstandige tuberkulose (XDR-TB) in Suid-Afrika…

Nuusflitse – 16 Junie

’n Nie-winsgewende organisasie wat natuurparke bestuur, het alarm gemaak oor ’n olifant-slagting in een van Afrika se oudste nasionale parke. Die Garamba-Nasionale Park is geleë in die DRK waar 68…

SA skole nie gereed vir digitale nie

Alhoewel daar ’n wêreldwye neiging bestaan om die gewone, tradisionele metodes van onderrig te vervang met digitale metodes, het navorsers bevind dat Suid-Afrika hoegenaamd nie gereed is om die sprong…

Dit is toe nie HIV besmetting nie

’n Aantal spesialiste van Vereeniging begin nou kop krap nadat hulle gemeen het ’n pasiënt is HIV-Vigs besmet, maar toe die uitslag kom, tot hulle verbasing moes vind dat hy…

Gholfbaan word oorspoel van riool

Die welbekende Oppenheimer-gholfklub buite die Welkom in die Vrystaat gaan hom nou noodgedwonge moet wend tot die Vrystaatse Hooggeregshof nadat ’n groot deel van die baan deur riool uit die…

Die beste onder die bestes

Nicholas Wilkinson van Port Elizabeth, ’n matriekleerling verbonde aan die St. Andrew-kollege in Grahamstad,  het pas die hoogste eksamenpunt ter wêreld behaal tydens die internasionale Cambridge-eksamenliggaam se A-vlak eksamen in…

Wilna beveg Alzheimer

Die siektetoestand waarvoor menige mens vrees, is nie die siekte wat die welbekende veteraan aktrise, Wilna Snyman (79) sommer gaan onderkry nie. Sy is verlede jaar gediagnoseer met Alzheimer, maar…

Ouers rou na skietongeluk

’n Egpaar, Willem en Martie Korb treur oor die skietongeluk wat plaasgevind het en die lewe van hulle enigste kind tot ’n einde gebring het. Die Korb egpaar van Heidelberg…

Moordenaar uiteindelik gevonnis

Die moordenaar wat skuldig bevind is dat hy mnr. David de Villiers en sy vrou Ralie in die Barkly-Oos distrik vermoor het, is lewenslank tronk toe gestuur deur regter Judith…

Graduandi moet SKA benut

Dr. Bernie Fanaroff, ’n direkteur van Square Kilometre Array (SKA), wat ’n belangrike bydrae gemaak het om die groot wetenskaplike projek in die land te vestig, sê dit is belangrik…

Rower besteel onderwyseres in klaskamer

’n Arrogante gewapende swarte het ’n onderwysers van ’n kleuterskool in haar klaskamer aangehou en beroof. Die rooftog is uitgevoer by die Primêre Skool New Orleans in Stellenbosch waar sy…

Volksblad gaan voort

Die eienaars van Volksblad, die Media24 maatskappy, het besluit dat die oudste Afrikaanse koerant in Suid-Afrika voortgaan en dat die verspreiding soos voorheen gedoen sal word. Alhoewel dit nie bekend…

Jacobs-egpaar onskuldig bevind

Die Jacobs-egpaar van Pretoria wat aangekla is daarvan dat hulle, asook hulle seun,  die Padongelukkefonds (POF) gekul het en van bedrog beskuldig is, het verlede week skotvry uit die Pretoriase…

Vulstasie-eienaar aangekla vir marteling

Mnr. Ferdinand Mostert (53) het homself aan die polisie oorgegee nadat hy blykbaar ’n negejarige seun verskeie elektriese skokke toegedien het. Mostert is later op borgtog van R1,000 vrygelaat en…

Munisipale amptenare leef uitspattig

Munisipale amptenare in die Brits en Hartbeespoort gebiede leef deesdae in weelde deur in gastehuise te bly op rekening van die munisipaliteit wat reeds op die kantjie van bankrotskap staan…

Onskuldig tronk toe?

Onskuldig tronk toe?   “Dit is ’n yslike grap, julle stuur my tronk toe en ek is onskuldig want ek is nie ’n moordenaar nie,” was die woorde van die…

Baie kry ekstra klasse vir wiskunde

Al meer kinders is geneig om wiskunde as vak te kies om daarmee ’n stewige loopbaan te begin, maar dit het ook teweeg gebring dat al hoe meer ouers hulle…

Varkoortjies / Centella asiatica

Centella asiatica, of gewoon varkoortjies genoem, is ‘n klein kruidagtige jaarplant van die familie Apiaceae en subfamilie Mackinlayoideae en die genus Centella. Centella asiatica is oorspronklik van die moerasgebiede in…

Motor rubriek – Volkswagen E-Golf

Die vooruitsigte van ‘n elektries-aangedrewe Volkswagen Golf in S.A. word al groter. Dit is reeds beskikbaar in Duitsland en na verwagting behoort dit teen die einde van 2015 in die…

Ebola-virus slaan toe

In Sierra Leone het die regering ’n noodtoestand afgekondig vir die gebied in die Kailahun-distrik waar die Ebola-virus reeds die dood van 17 mense veroorsaak het. Intussen het die regering…

RSA terug na mensvreter-tydperk

Dit blyk dat Suid-Afrika terug beweeg na die tydperk van mensvreters en dat die Wes-Kaap op die voorpunt is daarmee. ’n Swarte het klaarblyklik sy prooi soos ’n skaap geslag…

Grondgryp in die Wes-Kaap word werklikheid

Grondgryp in die Wes-Kaap word werklikheid Sowat 2,000 plakkershutte word beoog om binne enkele dae opgerig te word op ’n plaas in die Malmesbury distrik van die Swartland, en word…

Rowers buit dertig vuurwapens

Verlede week het ’n aantal rowers, wat waarskynlik deel van ’n sindikaat is, toegeslaan op ’n sekerheidsmaatskappy in Mitchells Plain in die Wes-Kaap. Dit blyk dat die rowers die wapens…

Platinum-staking is beëindig

’n Ooreenkoms met platinum myngroepe is skynbaar bereik wat die moontlikheid inhou dat die staking beëindig word in die volgende dae. Joseph Mathunjwa, die president van Amcu, het verlede Donderdag…

ANC kry ‘n kopskoot

In ’n poging om die openheid van die ANC te demonstreer is op die sosiale media die vraag gevra dat mense aanbevelings moet maak oor wat hulle graag wil hoor…

Eis volg na haar hare afgesny is

’n Veiligheidswag wat gesien het hoe ’n dame as gevolg van ’n epileptiese aanval neerslaan en ’n ernstige hoof besering opgedoen het, is nou in die warmwater omdat hy die…

Rare slangspesie ontdek

In Kambodja is ’n rare slangspesie gevind wat nie te vore in enige anale opgeteken is nie, en word deur die inwoners die wolfslang genoem vanweë die slang se besondere…

Twee prokureurs finaal geskors

In Verwoerdburg is twee praktiserende prokureurs finaal geskors nadat die Appèlhof in Bloemfontein hulle aansoek om herstel te word as praktiserende prokureurs, finaal afgekeur het. “Nie een van die twee…

Eggenoot vrygespreek van moord

Mnr. Albert van Vuuren is in die Hooggeregshof van Pretoria vrygespreek op aanklag van moord teen sy eggenote, Monica wat in Julie 2010 in hulle plaashuis met ’n skerp voorwerp…

Twee besteel mense met miljoene

’n Swartman en vrou in die Stilfontein omgewing van Wes-Transvaal het sakemanne en mynwerkers met byna R3 miljoen bedrieg, het die hof gehoor nadat hulle op aanklag van bedrog in…

BTW diewe vasgevat

Jacqueline Slabbert het glo saam met haar man ’n slenter probeer deur BTW-bedrog wat meebring dat sy tot drie jaar korrektiewe toesig gevonnis is. Sy en haar man het sowat…

DBV bekommerd oor Wetgewing

Mnr. Jaco Pieterse, die senior inspekteur van spesiale projekte van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het sy kommer uitgespreek oor die nuwe beoogde wetgewing van die regering rakende die regulering van…

So kan regering plaasmoord-slagoffers help

Verskillende maatreëls is van die regering gevra om slagoffers van plaasaanvalle en -moorde te ondersteun. Indien die regering eerlik wil wees met hulleself, kan hulle die getraumatiseerde gesinslede van ʼn…