Daily Archives: June 12, 2014

Krugerdag verrigtinge – 10 Oktober 2014

Krugerdag 2014 Die Krugergenootskap herdenk DV 10 Oktober 2014 Krugerdag.  Hierdie jaar is dan ook besonders, omdat dit die 75ste aaneenlopende herdenking van Staatspresident Paul Kruger se geboortedag deur Die…

FN verskil ernstig met Hani-mening

Front Nasionaal is van mening dat die besware van mev Limpho Hani, weduwee van die voormalige SAKP Leier, Chris Hani, teen die vrylating van Clive Derby-Lewis ongegrond is. Hani is…

Jongmense – nog net 30 dae!

Nog net 30 dae ! Is jy ´n jong, behoudende Boere-seun of -meisie, opsoek na avontuur?  By Schildpaddop Selfbehoudkamp bied ons jou die geleentheid om jou Afrikanerskap op ‘n opwindende…

Goudsmokkelaars se luukse lewe oopgevlek

‘n Multi-miljard Rand goud diefstal- en smokkelsindikaat is in Wes-Transvaal oopgevlek.     Die misdadigers het plase, groot troppe beeste asook luukse huise en voertuie met hulle geld gekoop wat hulle…

Ek sien dit so!

Kunstenaars soos sangers en digters, het ‘n belangrike rol om te vervul in ‘n volk se oorlewingstryd. Hulle is gewoonlik die rigtingwysers, veral vir die jeug van ‘n volk. Het…

Optrede teen Korrektiewe Dienste se onmenslikheid

Front Nasionaal het met weersin kennis geneem daarvan dat mnr Clive Derby-Lewis (78), wat tans tronkstraf uitdien vir sy aandeel in die sluipmoord op die SAKP Leier, Chris Hani, 22…

Nuusflitse – 12 Junie

Twee swartmense is dood en 113 beseer toe ‘n erg oorlaaide bus Woensdagoggend in ‘n spruit sowat 15 km buite Nelspruit in Oos-Transvaal beland het.   n Veiligheidsmaatskappy het begin…

Met kookwater gemartel

Mev Nydia de Jager (64) en haar eggenoot, Gerhard (64), inwoners van die Vrystaatse dorp Trompsburg het die aller verskriklikste marteling deurstaan toe swartes hulle in die huis aangeval het….

Kan belastingbetalers nog meer betaal?

    Daar is sprake dat verhoogde direkte inkomstebelasting op die land se belastingbetalers in oorweging is. Hoeveel ruimte is daar om die belastinglas op belastingbetalers verder te verhoog? ‘n…