Daily Archives: June 11, 2014

Vervoerstaking ruk Europa tot stilstand

Vervoerstakings in die grootste Europese stede raak taxi’s en treindienste.   Tweederdes van die treine in Frankryk loop nie en taxi’s sper die paaie af, insluitende dié na die grootste…

Rowling se publisiteit-truuk wil Skotte kelder

Engeland is in ekstase omdat die skryfster van die Harry Potter boeke, J K Rowling, £1 miljoen geskenk het vir die veldtog teen die onafhanklikheidswording van Skotland.   Rowling wat…

n Woord oor Clive

Die volgende skrywe is op die sosiale media gevind wat vanself spreek. Die inhoud hiervan is deur Die Vryburger se medewerker uitgeklaar met die skrywer hiervan:   Ek is Marius…

Om Calvinis te wees

In reaksie op al die menings wat onlangs gegee is oor wat Calvinisme is wil ek dalk net ‘n bietjie perspektief probeer gee. Calvinisme is ‘n teologiese term wat binne…

Tabletrekenaars vir leerlinge

 Dit klink soos ‘n sprokie, maar Sentraal-Transvaal se nuwe LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi het tabletrekenaars vir alle leerlinge binne die volgende vyf jaar beloof.  Die koste daaraan verbonde sal…

Pas onthulde nuus!

Opslagwekkende bevindings is onlangs gemaak nadat  Nommer Een (vermoedelik ‘n verwysing na die posisie wat beklee word op die organisasie Corruption Watch se lys van grootste oortreders) tydens ‘n toespraak…

Kinders ‘besit’ Zim-grondgryp-plase

‘n Grondoudit in Zimbabwe het bevind dat kinders van so jonk as 10 jaar plase gekry het  as deel van die grondgryp-program in dié buurland.   Beleidsmaatreëls is volgens die…

Bejaarde Kendall-man oorleef aanval

‘n Bejaarde man van Kendall, mnr. Hannes Grobler, het ‘n aanval deur vier terroriste oorleef waartydens hulle met ‘n gesteelde .22-geweer op hom geskiet het.   ‘n Stuk ruitglas van…

Republikeine in VSA kry verrassing

Die bykans onbekende David Brat het die mees onverwagse oorwinning behaal toe hy sy mede Republikein, Eric Cantor, oortuigend gewen het tydens ’n verkiesing in die deelstaat Virginië. Eric Cantor…

SA Parlement ook korrup?

’n Werknemer by die parlement gee te kenne dat alles nie reg is by die hoogste instelling vanwaar die land regeer word nie. Die parlement en sy mense is nie…

Eskom moet boere betaal

Eskom is beveel om die 23 boere in die Steynsrus distrik in die Vrystaat te vergoed vir die brandskade wat veroorsaak is deur kortsluitings van Eskom toerusting. Die 23 boere…

Derduisende volg Die laaste Boere van Patagonië

Aanhangers van die kortfilm, Die laaste Boere van Patagonië kry op Vrydag, 13 Junie die geleentheid om ‘n vertoning daarvan tydens die Encounters Internasionale Dokumentêre Filmfees in Johannesburg by te…

Sy moet die plek verlaat

Die bejaarde Liz Theron (82) is baie ontevrede omdat sy beveel is om die woonwapark te verlaat as gevolg van nuwe ontwikkeling wat gedoen sou word, en sy derhalwe nie…

Gaan Nkandla bespreek word?

’n ANC woordvoerder, ene Moloto Mothapo sê die parlement móét die Nkandla-saak hanteer maar gaan beslis nie toelaat dat ander politieke partye se voorskriftelike pogings die saak oorheers nie. Druk…

Spies is beroof

Die welbekende Springbok rugbyspeler, Pierre Spies, het ook deurgeloop onder die vlaag rooftogte wat Pretoria deesdae teister toe drie gewapende swartes die luukse gastehuis binne gestorm het. Op die tydstip…

Die Vryburger floreer

Terwyl ander koerante ’n sukkelbestaan begin voer, en daar selfs sprake is van deure wat gaan toemaak as ’n multikulturele vakbond se beoogde ondersteuning nie die reddingsbootjie is nie, is…

Dit gons oor Zuma se gesondheid

Die aanhoudende probleme wat pres. Jacob Zuma kort-kort by dokters en spesialiste laat uitkom, het ’n gegons aan die gang gesit en word daar wyd bespiegel oor die werklike gesondheidstoestand…

Sonkrag wek groot belangstelling

Die benutting van sonkrag as ‘n aanvullende bron óf as hoofbron van elektrisiteit is tydens ‘n voorlegging by die pas afgelope maandvergadering van die Oranje Sakekamer Pretoria bespreek.   ‘n…

Korkie weer gesien

Die Al-Kaïda gyselaar, Pierre Korkie, van Bloemfontein wat reeds langer as ’n jaar gyselaar gehou word in Jemen, is glo weer deur stamhoofde van die gebied gesien. Die waarneming is…

NWU word hof toe gesleep

Die twee professore verbonde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) wat tydelik geskors is nadat hulle ’n student probeer help het na aanleiding van sy bewering dat teen hom as nie-Afrikaanssprekende gediskrimineer…

Nuusflitse – 11 Junie

Die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) het die SABC se TV program 50/50 voor stok gekry oor verdraaide feite en onwaarhede wat uitgesaai is in ’n program oor ’n maatskappy wat armbande verkoop…

Etniese geweld eskaleer in DRK

Gedurende die afgelope week is 38 mense in etniese geweld gedood in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK). Van die slagoffers is hoofsaaklik uit Protestantse kerke afkomstig nadat hulle…

Bejaardes uitgelewer in Wes-Kaap

Die meeste bejaardes in die Wes-Kaap word skynbaar nie deur die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) beskerm nie. Die provinsie se Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Albert Fritz, sê die…

Swak onderhandeling van wapenaankope blootgelê

Die swak onderhandelings en die onkunde rondom finansiële bestuur het aan die lig gekom tydens die Serti-kommissie se ondersoek na die omstrede wapentransaksie wat deur die regering aangegaan is. Die…

Suid-Afrika verloor die oorlog

  ’n Renosterboer in die Alldays gebied van Noord-Transvaal sê dat Suid-Afrika besig is om die oorlog te verloor teen renosterstropery in die land. Mnr. Johan Kruger, ’n bekende boer…

Groot maar genadig

“Daarop vra hy: Laat my tog u heerlikheid sien. Maar Hy antwoord: Ek sal al my majesteit by jou laat verbygaan en voor jou die Naam van die HERE uitroep;…