Daily Archives: June 10, 2014

NWU skors twee professore

Die Noordwes-Universiteit (NWU) het twee professore tydelik geskors nadat hulle as tussengangers opgetree het tussen die universiteit en ’n ontevrede student wat beweer daar is teen hom as nie-Afrikaanssprekende gediskrimineer. …

Vingerwysery oor buitelanders in platinum-staking verdiep

‘n Sweedse burger kan waarskynlik gedeporteer word indien die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, se vingerwysery na haar vrugte afwerp. Volgens hom is die adjunk-sekretaris-generaal van die Demokratiese Sosialistiese…

SanParke in chaos gedompel

Die onaanvaarbare optrede van verskillende beamptes en werkers by SanParke het klaarblyklik aanleiding gegee tot die skorsing van dr. Hector Magome, die hoof van Bewaringsdienste. Kort daarna het chaos uitgebreek…

Diewe steel tonne koper

Diewe het sowat 35 metrieke ton koper gesteel en die polisie het op die vragmotor met die koperdraad daarop, beslag gelê toe die skurke probeer het om die polisiebeamptes om…

Vroue wen teen metropolisie

Die twee jong dames het hulle saak in die Hooggeregshof van Pretoria gewen teen die Metropolisie wat hulle geskors het oor hulle hare. Die twee vroue wat nog as studente,…

Uitnodiging – Irene begraafplaas

Program 15 Junie 2014 by  Irenebegraafplaas 09:00 Aankoms (Koffie en Beskuit word voorsien) 10:00 Aankoms van Boereperdekommando                                    Proklamasie (Lied van Jong Suid Afrika)vers 1 & 4            …

Waai wind al skraler by Voortrekkermonument en Erfenisstigting?

Die Voortrekkermonument (VTM) en Erfenisstigting (ES), het die afgelope naweek hul nuwe direksielede en voorsitter gekies. Dr. Wouter van Wyk is op die algemene jaarvergadering tot voorsitter van die onderskeie…

Vader Tyd – 2

Pre. 3:9.  Watter voordeel het hy wat werk, daardeur dat hy hom vermoei? Goeiedag Almal, Uit die kommentare op die eerste plasing en elders, merk ons dat die volk sal…

Kom hier nog ‘n wapenskandaal?

Die regering het in die eerste drie maande van vanjaar nie minder as 620 uitvoerpermitte vir wapens goedgekeur en klaarblyklik wapentuig ten bedrae van meer as R600 miljoen uitgevoer. Die…

Vir die huisvrou – Sjokolade skerfiekoekies

  Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   In hierdie koue weer, is mens altyd lus vir ietsie soets saam met ‘n warm koppie…

Winkelier kortwiek motordiewe

Daar is elke week minstens drie motors gesteel by die parkeerarea van die SuperSpar winkelsentrum in Alberton, wat uiteindelik die eienaar se besigheid negatief beïnvloed het omdat gereelde kliënte kopsku…

Bybeltjie nr. 38

 Hier is tannie Rhona se skakel na Bybeltjie nr. 38 – Bileam en sy Esel. Bileam leer ons om ons diere te respekteer en om na die Here te luister….

Nog polisie wreedheid geopenbaar

’n Polisiebeampte van Krugersdorp het nie gehuiwer om ’n man tien skote deur die lyf te skiet nie, en dit nadat die man uit ’n kroeg gestap het. Die Onafhanklike…

FN steun minister

Front Nasionaal het versigtig optimisties, dog met dank kennis geneem daarvan dat die minister van Korrektiewe Dienste, adv Michael Masutha, gister ‘n positiewe aanbeveling gemaak het tot die vrylating van…

Duitsland onttrek van SKA

Die SKA-projek het ’n harde terugslag gekry met die aankondiging van Duitsland dat hy aan die einde van Junie onttrek uit die SKA-projek. Duitsland het in Desember 2012 betrokke geraak…

Clive – Minister besluit eers later

Die Minister van Justisie en Korrektiewe Diens, Mike Masutha, sal eers op 18 Julie besluit oor parool vir mnr. Clive Derby-Lewis en dr. Eugene de Kock. Hy sê hy is…

Nuusflitse

Nuusflitse – 10 Junie   President Jacob Zuma is Sondagaand ontslaan uit die hospitaal nadat hy glo van nekpyn gekla het en gaan nog vir ʼn paar dae lank by…

Kommentaar – Watter godsdiens?

Die Suid-Afrikaanse Hoofregter, Mogoeng Mogoeng, het ‘n hele konsternasie veroorsaak met sy onlangse opmerking dat godsdiens ‘n belangrike rol kan speel in die verryking en versterking van Suid-Afrika se wette….

Weerklank van sosialisme

Die regering se vrees dat hy nie sy foute kan verbloem nie, slaan soos salpeter op ’n moeg geryde vosperd uit, en daarom word die een na die ander drakoniese…

Hare waai in onmin met metropolisie

Twee blanke vroue van Pretoria wat uit die metropolisie geskop is omdat hulle nie hul hare so kort soos dié van ’n man wou sny nie, neem die Tshwane-metro dringend hof…

SAL stort na benede

Dit gaan so sleg in die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se geldsake dat hy nou sy eie hoofkantoor en oorbodige vliegtuigenjins wil verkoop en nog erger, selfs geld uit die maatskappy se…

Alweer tenderbedrog

Corruption Watch het ’n dringende ondersoek aangevra na die onreëlmatige toekenning van ’n tender aan ’n aantal sakeondernemings vir die grootmaatverskaffing van kos aan skole in die Oos-Transvaal.  Die hooggeregshof…

Taliban slaan toe in Pakistan

Die Taliban het verantwoordelikheid aanvaar vir die aanval op Pakistan se besigste lughawe wat uiteindelik sowat vyf uur geduur het.  Sowat tien gewapende mans wat as polisiewagte vermom was, het…

Poetin praat in Frankryk

Die Russiese President Wladimir Poetin het die pers toegespreek in Parys tydens die 70ste herdenking van die D-Dag feesvieringe in Frankryk. Alhoewel hy gepraat het oor die samewerking tussen Frankryk…

Sosiale toelae aan onwettige immigrante se kinders

Die Minister van Sosiale Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het ‘n beroep op onwettige immigrante en vlugtelinge gedoen om hul kinders vir die Suid-Afrikaanse regering se sosiale toelae te registreer.   Sy…

Assad wen verkiesing oorweldigend

Sedert die gewapende konflik in 2011 in Sirië afgeskop het, het ‘n koor van die Westerse en Golf–nasies dieselfde deuntjie gesing dat Bashar Assad nie die ondersteuning van sy landgenote het…

Washington beheer EU

Die Europese Unie (EU) het beheer oor sy buitelandse beleid aan Washington afgestaan en daarom is die groep se diplomasie ‘n katastrofe waarin geen onafhanklike stem gehoor kan word nie….

Zuma moet ingryp by NVG

Ingryping by die nasionale vervolgingsgesag (NVG), al dan nie, sal moet wag totdat pres. Jacob Zuma weer op die been is. Mike Masutha, Minister van Justisie, moet in oorleg met…

Betogings ry Wêreldbeker Sokker

Slegs drie dae voor die openingswedstryd van die Wêreldbeker Sokkerwedstryd het die Brasiliaanse oproer-polisie traangas gebruik om betogers uiteen te jaag. Nagenoeg 300 betogers is in Sao Paulo byeen, terwyl…

Dokter van SA vermoor in Australië.

Dr. Leonie Geldenhuys (46) wat sowat ses jaar gelede saam met haar gesin Australië toe geëmigreer het, se twee tienerseuns het haar dood in haar bed aangetref nadat sy blykbaar…

Onderwyser van rassisme aangekla.

‘n Onderwyser van die National School of the Arts wat na bewering aan ‘n klas gesê het dat swart mense demone is, staar nou ‘n ondersoek deur die Sentraal-Transvaalse Onderwysdepartement in die…

Nuwe visumregulasies striem rolprentbedryf.

Die nuwe visumregulasies kan die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf duisende werkgeleenthede laat verloor en miljoene rande kos.  Garreth Bloor, Kaapstadse burgemeesterskomiteelid vir toerisme, spesiale gebeure en bemarking, het gister gesê hy wil…

Buiteland pas druk toe op ANC regering

Toenemende druk vanuit die buiteland word op die ANC regering toegepas na aanleiding van die voorgenome wetgewing oor die plaaslike veiligheidsbedryf wat nou beperk gaan word deur die owerheid. Die…

Nog ‘n hospitaal-skandaal

In Kroonstad het nog ’n hospitaal-skandaal bekend geword toe ’n pensioentrekker, mnr. Pietie Botha (56) soos ander pasiënte moes hoor dat hulle gehoorapparate nie uitgedeel kan word nie omdat daar…

Veearts gedagvaar oor renoster-verkope

Dr. Douw Grobler, ’n spesialis-veearts en sy onderneming, Douw Grobler Consulting cc. word deur ’n trust se lede in die Oos-Kaap dagvaar vir R850,000 omdat hy hulle na bewering verkul…

Veediefstal-sindikaat vasgetrap

’n Swarte en sy suster wat blykbaar lede van ’n veediefstal-sindikaat is, en daarop toegespits is om bokke te steel, is naby Rustenburg in Wes-Transvaal vasgetrek deur die veediefstaleenheid van…

Beroepsjagter se eis verwerp

Mnr. Jaco Scott se eis teen die regering het misluk nadat regter Leona Theron beslis het dat die ongerief en trauma wat hy gehad het toe hy onwettig in hegtenis…

Wanpraktyke by NWU bespreek.

Die Noordwes-universiteitsraad se spesiale vergadering om ’n onafhanklike taakspan se verslag oor beweerde wanpraktyke by die NWU te bespreek, het op die oomblik op ‘n ronde nul uitgeloop nadat die…

Wêreld se oudste man oorlede

Die wêreld se oudste man, ʼn afgetrede apteker en para-psigoloog, Alexander Imich, is in sy huis in Manhatten oorlede. Sy niggie, Karen Bogen, sê sy het hom ’n dag vantevore…

Volksblad struikel

Dit het bekend geword dat die Naspers koerant in die Vrystaat struikel en tot ondergang gedoem is. Die opspraakwekkende nuus is reeds verlede week deur Die Vryburger bekend gemaak nadat…

Nóg ‘n koalisie-regering vir Kosovo

Kosovo se eerste minister, Hashim Thaci, sal vir ‘n derde termyn dien nadat sy Demokratiese Party van Kosovo 31% behaal het. Die opposisie-party, die Demokratiese Liga van Kosovo het 26%…