Daily Archives: June 9, 2014

Ys vertraag vliegtuie

Verskeie vlugte vanaf Lanseria-lughawe is Maandagoggend vertraag weens ys op vliegtuie se vlerke. Claudette Vianello, ’n lughawe-woordvoerder, sê die vlugte is teruggehou om veiligheidsredes, maar teen 9 uur die oggend,…

Boer help stropers aankeer

’n Boer van Noord-Transvaal wat voorheen daarvan beskuldig is dat hy betrokke is by renosterstropery, het met sy helikopter gehelp om stropers aan te keer in die Alldays omgewing. Mnr….

Daar’s ‘n tweeling oppad

Prinses Charlene van Monaco se ma, Lynette Wittstock, het geruime tyd gelede al begin wonder wanneer die gene van tweelinge weer in die familie gaan verskyn. Dit is hoe die…

Groot reddingsdaad verrig

Mnr. Koos Otto het ’n verswakte seeskilpad met talle lyf wonde die naweek by die Twee Oseane-akwarium afgegee wat daar gerehabiliteer is nadat sy uit die see by Yzerfontein gered…

Hy wag jaar vir operasie

Om ’n jaar lank te wag vir ’n heupvervanging, terwyl jy jou werk as haarkapper moet voortsit, maak dit nie maklik nie, en is weereens die beste getuigskrif van die…

Guptaskandaal ook begrawe

Die voormalige hoof van staatsprotokol, Bruce Koloane, wat ook ‘n groot rol in die Gupta-sage gespeel het, is blykbaar op ’n kortlys vir ’n ambassadeurspos in Europa. Adv. Pikkie Greeff…

Lank gesoekte diewe vasgevat in Pretoria

Twee uitgeslape skurke wat hul slagoffers in Pretoria gereeld in hul slaap oorval het, is uiteindelik aangekeer en het Vrydag hul verskyning in die of gemaak. Richard Mokalapa (23) en…

Nog terroriste vasgevat

Drie swartes wat vermoedelik betrokke was by die plaasaanval op mnr. Piet van Tonder(69) van Badplaas in die Oos-Transvaal, is deur die polisie aangekeer Vier swartes het mnr. Van Tonder…

Nuusflitse – 9 Junie

’n Jong blanke man van Bloemfontein het ’n ring ter waarde van R45,000 opgetel by ’n winkelsentrum, en deur middel van die media die werklike eienaar, wat dit moes beskryf,…

Openbare Beskermer ondersoek Gupta’s

Die ongemagtigde landing van die Gupta/s se vliegtuig op die Waterkloof basis, se stof het nog nie gaan lê nie, en die OB se hulp is ingeroep om die beskuldigings…

Robot vervang mens-arbeid

Binnekort gaan die mens sonder werk sit omdat nuwe robotte wat tot ’n mate die menslike emosies kan vertolk, in vervaardiging is om die werk van noodwerkers, verpleërs en baba-oppassers…

Werkers besteel Pretoria munisipaliteit

Die belastingbetalers van Pretoria sal die gelag moet betaal vir skelmstreke wat deur ses werkers van die munisipaliteit gepleeg is ten bedrae van meer as R7 miljoen. Die ses werkers…

Koljander / dhania / cilantro / Chinese pietersielie…

Koljander is baie bekend aan ons almal. Dit is ‘n  spesery wat algemeen gebruik word in allerhande geregte van sop tot kerries en in slaai in Suid Afrika. Dit is…

Puk se nuwe rigting

Prof. Dan Kgwadi, die nuwe rektor en visekanselier van die Universiteit van Potchefstroom (NWU), sê hy gaan in sy termyn die emosionele kwessie oor die behoud van Afrikaans by die…

Motor rubriek – Toyota Corolla 1,4 D-4D Prestige

Die nuutste toevoeging tot die Toyota reeks is die Corolla 1,4 D-4D. Hierdie 1,4 turbodiesel enjin het ‘n taak om te verrig en die vraag kan met reg gevra word…

Lyke lê in Nigeriese dorpies

    Liggame lê in dorpstrate gesaai na vermeende aanvalle deur Boko Haram op vier dorpies in die noordooste van Nigerië. Daar is niemand om hulle te begrawe nie weens die…

Calvinistiese Alliansie in vooruitsig gestel

Bekommerde Calviniste in Suid-Afrika het inisiatief geneem en onder leiding van leraars en enersdenkende gelowiges om die liberale teologie wat oor die land spoel, teen te staan met ʼn stem…

Boek oor Boere-Patagoniërs: ‘n Boer in Argentinië

Die Boere-nasate in die Argentynse deel van Patagonië is die afgelope tyd groot nuus vanweë ‘n dokumentê rolprent wat tans deur die Kaapstadse rolprentvervaardiger, Richard Finn Gregory, gemaak word.   …

Politici dikbek oor aanstelling

Lede van die opposisiepartye het dikbek gesit en toekyk hoe die leier van die National Freedom Party (NFP) die pos as Adjunkminister van Wetenskap en Tegnologie kry om saam met…

Duikklopper hou sy lyf dokter

Die voormalige duikklopper, Anton Neethling, wat sê hy het Joost van der Westhuizen genees van sy ongeneeslike siekte, is steeds besig om mense te behandel teen ’n verskeidenheid siektetoestande. Intussen…

Geweldenaars vermoor blanke vrou

Die Strand-polisie ondersoek ’n moordsaak nadat ’n blanke vrou verlede week dood in haar huis aangetref is. Rachel Duncan (54) is glo omstreeks 15:00 in haar huis in Wil­liam Stewartstraat…

Swart dokters word in Kuba opgelei

Swart dokters word in Kuba opgelei Hoofsaaklik swartes word steeds in Kuba opgelei as geneeskundiges, te midde van die beplanning om ’n mediese Universiteit op te rig in Sentraal Transvaal….

Bakterie is sondebok in Bloemhof.

‘n Bakterie het Bloemhof se mense waarskynlik siek gemaak. Dr. Lucille Blumberg van die Instituut vir Oordraagbare Siektes sê die vrees dat die siektes weens cholera, tifus of ’n virusinfeksie is, is ongegrond.  …

Ou tremspore in Pretoria bewaar.

Die tremspore van Pretoria se eertydse tremdiens wat vroeër vanjaar tydens voorbereidings vir die A Re Yeng-snelbusdiens op Kerkplein oopgegrawe is, gaan vir hul erfeniswaarde as deel van die nuwe…

Stakings en nog stakings

Toe Suid-Afrika ’n swart meerderheidsregering gekry het, was een van die wortels wat voor die neus van werkers gehou is, die reg om te staak, maar die wortel het nou…

Munisipaliteit betaal skuld by Metro

Die Metroraad van Pretoria omgewing het verlede week sy belofte aan die Madibeng-munisipaliteit gestand gehou om sy krag af te sny as hy voortgaan om nie agterstallige skuld van miljoene rande…

Slimfoon-app toets kinders se gehoor

Prof. De Wet Swanepoel, ’n oudioloog aan die Universiteit van Pretoria (UP) is as ’n finalis in vanjaar se toekennings van die Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NSTF) benoem nadat…

Werkloosheid neem toe onder jonges

Werkloosheid onder jongmense is aan die toeneem, en die tendens gaan nie verander nie, veral gesien in die lig van die wêreld neiging. Die bewering word gemaak dat die meeste…

Vuurdoop wag op Oekraïne se leier

Die volgende paar dae gaan in vele opsigte ’n vuurdoop vir die nuwe president van die Oekraïne, Petro Poroshenko, wees om sy land op ‘n nuwe pad te probeer plaas….

Geen water weens skuldlas

Phalaborwa en omliggende dorpe in die gebied kan verwag dat hulle kraanwater “opgedroog” het weens die skuld wat onbetaald is by die Waterraad wat die beheer uitoefen met die toevoer…

Terroriste vermoor toegewyde verpleegster

’n Toegewyde verpleegster wat in die Dalview-hospitaal in Brakpan werksaam was, is Donderdagnag in haar huis in Springs doodgeskiet deur vyf terroriste. Mev. Tulsa Opperman (57) is in die bors…

Wêreld hou asem op oor Egipte

Die voormalige  weermaghoof, Abdel Fattah al-Sisi is ingesweer as die nuwe Egiptiese president tydens ‘n geleentheid, waar Westerse bondgenote in hul afwesigheid geskitter het.   Kommer heers oor die vervolging…

PUK nie kultuurbewaarder nie

“Om een kultuurgroep soos Afrikaans op ’n universiteit te bewaar en dit so te wil behou is gevaarlik vir ons land se toekoms,” het prof. Dan Kgwadi, die nuwe visekanselier…

Taai stryd in Kosovo-verkiesing gevoer

‘n Parlementêre verkiesing word in Kosovo gehou waarin die Serwiese minderheid vir die eerste keer deelneem sedert die gebied sowat ses jaar gelede van Serwië weggebreek het. Indien die sowat…

Waarheen met OVK-voorsitter

Adv. Pansy Tlakula, voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) is steeds in omstredenheid gedompel na aanleiding van beskuldigings teen haar dat sy haar skuldig gemaak het aan wangedrag, oneerlik en…

Padbou in Wes-Kaap tot stilstand

Verskeie padbou-kontrakte in die Wes-Kaap het tot stilstand gekom, en sal waarskynlik nog geruime tyd nie aandag kry nie weens die likwidasie van minstens ses kontrakteurs maatskappye aan wie tenders…

Drie terroriste vasgetrek

In Nelspruit is drie verdagtes vasgetrek in verband met die aanval op Christine Otto (72) by haar kleinhoewe buite die stad gedurende Maart vanjaar.. Die terroriste het haar gegryp en…

Taliban laat VSA soldaat vry

Sers. Bowe Bergdahl, ’n soldaat van Amerika, is vrygelaat nadat ’n ooreenkoms bereik is met die Taliban dat die VSA, vyf senior lede van die Taliban sal vrylaat wat in…

Doen tog meer!

In Suid-Afrika moet meer gedoen word met die uitbouing van die menslike vermoë in die tegnologiese en wetenskaplike sektore en hulle moet aangemoedig word om in die sektore opgelei te…

Boewe slaan toe op mediese-kompleks

Dr. Francois Laubscher van Alberton se spreekkamer is verlede week deur diewe geplunder en beroof, waarna hulle met sy splinternuwe bakkie op die vlug geslaan het. Dr. Laubscher se spreekkamer…

Nege babas dood in hospitaal

Terwyl die liberale wêreld saam met die ANC minister van Gesondheid alles in hulle vermoë doen om die onbevoegdheid van hospitaal personeel te verbloem, sterf tientalle mense as gevolg van…

Ingenieurstudente ontwerp sonkrag-motor

’n Span van tien ingenieurswese-studente verbonde  aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) werk dat dit klap om later vanjaar aan die Suid-Afrikaanse Sonkrag-uitdaging deel te neem met hul sonkrag-motor wat…

Boer aangerand deur plakkers

’n Boer van Belfast in die Oos-Transvaal is deur plakkers wat onwettig op sy grond plak, aangerand toe hy wou vasstel wat gaande is. Die plakkers was besig om die…

Hoof van NVG word ondersoek

Politici in die opposisiebanke het gevra dat ondersoek gedoen word na die aanstelling van Mxolisi Nxa­sana as die hoof van Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). Die vertoë is gerig dat die ondersoek…

Hoofregter in omstredenheid gedompel

Die opmerkings van hoofregter Mogoeng Mogoeng het daartoe gelei dat ’n storm oor sy kop losgebars het nadat hy hom op ’n terrein begeef het wat waarskynlik buite sy kundigheidsveld…

Nog Bloulig-bendelede vasgevat

’n Span goed opgeleide speurders van die Polisiediens het reeds 20 verdagtes, wat moontlik verbind kan word aan die berugte Bloulig-bende, gearresteer. Die inligting is bekend gemaak tydens die polisiehoof,…

Gupta’s kry bloedneus

Die omstrede Gupta-familie besit een van die grootste rekenaarmaatskappye in die land, wat nou in verdere omstredenheid gedompel is, is uiteindelik ook deur die Hooggeregshof in Pretoria bloedneus geslaan. Die…

Plase in Delmas in gevaar

‘n Bende wat aktief aan die gang is in die omgewing van Delmas in die Oos-Transvaal, se modus operandi kom sterk ooreen met die aanvalle op die boere in die…

Platinum-myne gaan sluit

Die staking by drie platinum-myne en die mislukte onderhandelings wat daarmee gepaard gaan, het mynhuise laat besluit om reeds hierdie week te begin met die sluiting van skagte. Die regering,…

Eerlike vrou besorg beursie terug

Mnr. Pieter de Vos, ’n voormalige mediese tegnoloog by die Universitas-hospitaal in Bloemfontein moes wens swak gesondheid, op vroeë pensioen gaan. Tydens sy dienstyd moes hy kantoormeubels uitruil met ander…