Daily Archives: June 7, 2014

Johannesburg sonder krag

Terwyl die hele land bewe, het groot dele van die Goudstad sonder elektrisiteit gesit en moes elektrisiëns en kontrakteurs van City Power deurnag werk om die kragtoevoer te herstel na…

Zumaville-fiasko is begrawe

Die Speaker van die parlement, Baleka Mbete, het ’n formele versoek van opposisiepartye vir die herinstelling van ’n ad hoc-komitee oor die Nkandla-kwessie glo van die hand gewys.  In ’n…

IMF-hoof wil nie Europese Kommissie aanvoer

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF)-hoof, Christine Lagarde, het dit duidelik gestel dat sy nie beskikbaar is vir die pos as die volgende president van die Europese Kommissie nie.    Sy…

Praat Poetin vrede?

‘n Skietstaking tussen Oekraïnse regeringstroepe en rebelle word heel optimisties in die vooruitsig gestel nadat verskeie wêreldleiers kortstondige samesprekings tydens die herdenking van D-dag in Normandië gehou het.   Na…