Daily Archives: June 5, 2014

G7-leiers maak hulle stem dik

Amerika en sy bondgenote het na afloop van die tweedaagse G7-beraad in Brussel Rusland met bykomende sanksies gedreig  indien sake nie binnekort in die Oekraïne verbeter nie.   Die Amerikaanse…

Oud-betoger glip in China

    Ondanks die verskerpte veiligheidsmaatreëls vir die 25ste herdenking van Tiananmen-betogings het een van die uitgeweke leiers van die destydse opstand ongemerk in China geglip.    Zhou Fengsuo (47 jaar),…

Ek sien dit so!

Die Vryburger se redakteur het verlede week met reg opgemerk dat hierdie Volkskoerant goeie groei getoon het sedert sy ontstaan twee jaar gelede. Daar is egter baie ruimte vir verbetering,…

Ongemaklike vrae oor SAPD en wapens

    Die Valke gaan ondersoek instel na die moontlike verkoop van vuurwapens wat by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) tydens die amnestietydperk in 2009  ingehandig is.    Dit volg nadat ‘n…

Skaakmat oor Kaliforniese sesessie

Kiesers in die Tehama-distrik het ten gunste van afskeiding van Kalifornië gestem in ‘n pas afgelope verkiesing oor sesessie om ‘n 51ste staat, bekend as Jefferson te vorm. In teenstelling…

Reuse soektog na Kanadese skieter

‘n Reuse soektog na ‘n man, Justin Bourque (24 jaar) is in die Kanadese stad, Moncton, aan die gang nadat drie polisiemanne doodgeskiet en twee gewond is. Die Kanadese berede…

Nuusflitse – 5 Junie

Die Europese Unie (EU) het Woensdag sy kommer uitgespreek oor die moontlikheid van ’n nuwe kernkragtoets deur Noord-Korea. Die regering het al vanjaar genoem dat hy dalk ’n vierde kernkragtoets…

Wag daar ‘n resessie?

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) se goewerneur, Gill Marcus, het op 4 Junie verklaar dat die land nie die afgelope week se negatiewe ekonomiese syfers moet vertolk as die betreding van…