Daily Archives: June 4, 2014

Slang in gras oor Oekraïnse-egpaar se wapens

Talle vrae word gevra oor wapens wat aan die Suid-Afrikaanse Polisie (SAPD) toevertrou is en deel vorm  van ‘n groot wapenopslag by die huis van ‘n Oekraïnse egpaar in Norwood,…

Volksblad se toekoms in weegskaal

’n Berig wat in Die Volksblad verskyn het, wek die indruk dat die koerant moontlik ’n gedaanteverandering kan ondergaan, en daar is selfs die mening uitgespreek dat die koerant sy…

Rusland hooftema van G7-beraad

Rusland het vir die eerste keer in 17 jaar in sy afwesigheid geskitter by ‘n G7-beraad, maar is weens die Oekraïne-krisis die hooftema van die samesprekings. Die G7-leiers het veral…

Vader Tyd – 1

Pred. 3:1.  Alles het sy bepaalde uur en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n TYD: … (Lees ook asb. ook tot aan die einde van die hoofstuk.)…

Die resultaat van verontregting

Lt. kol. Renate Barnard (43), wat reeds meer as agt jaar ’n verbete stryd voer teen die wanpraktyk van die Polisiediens met hul toepassing van regstellende aksie, het besluit om…

Politoversiteit

In my onkunde het ek altyd gedink dat ‘n mense se kultuur bepaal word deur die volk waarin jy gebore word, die gesin waarin jy opgevoed word en die omstandighede…

Boere-Afrikaans in Patagonië is uniek

Die verfilming van die Boere-nasate en die optekening hul Afrikaans deur taalkundiges in Patagonië is tydens ‘n geleentheid by die pragtige Boere-monument in Comodoro Rivadavia herdenk. Die gasvryheid van die…

Eis van miljoene teen Padfonds

Die Padongelukkefonds (POF) is gelas om R6,7 miljoen aan ’n voormalige mediese student van die Universiteit van die Vrystaat te betaal weens die breinbeserings wat sy in ’n motorongeluk opgedoen…

Regter finaal uit woonhuis geskop

Die Bloemfonteinse regter, Shamin Ebrahim is uiteindelik sak en pak deur die balju uit haar gehuurde meenthuis in Waverley Gardens gesit. Die Vryburger het etlike maande gelede gerapporteer dat die…

Kommentaar – Die volksmedia-omgewing

Wêreldwyd vind daar redelike verskuiwings plaas in die media-omgewing. Dit het ook die Suid-Afrikaanse media getref, wat aan die een kant jammer is, maar aan die ander kant geweldige geleenthede…

Griepvirus veroorsaak oorgewig

Kan dit moontlik wees dat mense oorgewig raak as gevolg van die teenwoordigheid van ’n griepverwante virus in die liggaam? Volgens wetenskaplikes bevindinge in oorsese lande, veroorsaak die aansteeklike adenovirus-36,…

Moederstad het beste eetplekke

Op een na, is Kaapstad die wêreld se beste eetplek as daar na goeie restaurante geoek moet word, en daarby is die stad ook die tweede beste ter wêreld as…

Cosatu kap Landbou minister

Cosatu het ’n verbete aanval uitgevoer op die nuwe minister van Landbou, Senzeni Zokwana, wat sy beeswagter, wat as ’n plaaswerker gesien word, slegs R26 per dag betaal om 19…

Nuusflitse – 4 Junie

’n 33-jarige Comrades-atleet van Indië is in Durban in hegtenis geneem omdat hy glo vroeër ’n Suid-Afrikaanse vrou op ’n internasionale vlug vanaf Moembai betas het.   Die winter se…

Weduwee eis miljoene Rand

’n Weduwee, Anna de Vries (58), eis miljoene Rand van die polisieminister, nadat polisiebeamptes haar man meer as twee jaar gelede van agter doodgeskiet het. Anna de Vries se eis…

Korrupsie op korrupsie

Die herrie is los in die Vrystaat nadat die nuwe LUR Mathabo Leeto in premier Ace Magashule se kabinet aangestel is. Leeto, die voormalige burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit, en Benny…

Dapper kleuter verloor sy stryd

Hy was ’n dapper seuntjie wat deurgaans geveg het teen sy siektetoestand, maar na drie jaar in lewe, het klein Dihan sy stryd teen ’n seldsame immuunsiekte verloor. Dihan Myburg…

Die lekker lewe van ‘n LP

Suid-Afrikaanse parlementslede kan soveel as R44, 000 per jaar eis vir parkeer van sy luukse motor op enige lughawe. Daarbenewens is hulle nog geregtig op 43 retoervlugte en die LP…

Ritalin weer beskikbaar

‘n Landwye tekort aan Ritalin, die middel wat vir aandag–afleibare en hiperaktiewe kinders toegedien word, sal van Vrydag af weer in apteke beskikbaar wees.  Suid-Afrika het die afgelope drie weke ’n…

Kaapstad verkeer digste in SA

Kaapstad het die digste verkeer in Suid-Afrika het die satellietnavigasie-spesialis TomTom in sy vierde jaarlikse wêreld-verkeersindeks vir 2013 bekendgemaak. Die indeks sluit ontledings van verkeer in Suid-Afrikaanse hoofstede soos Johannesburg, Pretoria…

Honde-eienaars verontagsaam strandreëls

‘n Eksperiment in Mosselbaai om honde op die strand tot 30 November vanjaar toe te laat, blyk nie suksesvol te wees nie en talle honde-eienaars is reeds beboet omdat hulle…

Koester wat kosbaar is

“So behoort die mans hulle eie vroue lief te hê soos hul eie liggame. Wie sy eie vrou liefhet, het homself lief; want niemand het ooit sy eie vlees gehaat…