Daily Archives: June 3, 2014

Chinese onthou Tiananmen-slagting

Streng sekuriteitsmaatreëls word in China getref met die oog op die 25ste herdenking van die Tiananmen-bloedbad. Soekitems oor die protesoptrede en slagting in 1989 is op internet geblokkeer. Toegang tot…

Oekraïne-krisis oorheers G7-beraad

‘n Bedrag van $1 miljard gaan deur die Amerikaanse regering beskikbaar gestel word om sy militêre ontplooiing in Europa te befonds. Obama het die planne tydens ‘n besoek aan Pole…

Wie glo dit alles!

Die mooi verhaaltjie van Oom Kaspaas wat uie en aartappels in die Namib gekweek het deur hulle in rye te plant, een aartappel, dan een ui, en dan weer een…

Lugmag offisiere aangekeer

Twee offisiere van die Waterkloof-lugmagbasis is Maandag by Sandton in ‘n motor met vervalste nommerplate voorgekeer en vasgetrek. Hulle was in  besit van ‘n gesteelde handwapen en het ongemagtigde blou…

Suid-Afrikaner span die kroon

Elon Musk, die eienaar van SpaceX, het ’n nuwigheid bekend gestel toe hy sy nuut ontwerpte Dragon V2 aan die wereld vertoon het wat oor die vermoë beskik om ruimtevaarders…

Ses sterf in gru-ongeluk

Een polisiebeampte, en vyf van Korrektiewe Dienste is in ’n padongeluk dood in die omgewing van Rooigrond in Wes-Transvaal. ’n Woordvoerder van die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD), sê die voertuig…

Perde-terapie help die mensdom

Die bewering word gemaak dat die perd daarvoor verantwoordelik is dat die Boere so gesond na liggaam en gees was omdat hulle daagliks in mekaar se geselskap was. Nou is…

Nuwe tegnologie vir tand behandeling

In die VSA het navorsers en wetenskaplikes nuwe maniere ontdek om die pynlike van wortelkanaal-behandeling finaal vaarwel toe te roep. Daar gaan nie meer gebruik gemaak word van wortelkanaal behandeling…

Kyk hoe spaar hulle!

Ten minste vier ministers het mekaar se voorbeeld gevolg om nie nuwe motors aan te skaf nie, en met die bestaande rytuie voort te gaan. Nhlanhla Nene, die Minister van…

Balaklawa-bende verniel vrou

’n Bende swartes, met balaklawas gekamoefleer, het die afgelope naweek ’n vrou in Brooklyn Pretoria erg aangerand toe sy na hulle sin, te stadig op die vloer gaan lê het….

Sanral advertensie gestop

Die SA Nasionale Padagentskap (Sanral) moes hul radio advertensie staak waarin hulle die bewering maak dat hulle reeds 1,2 miljoen e-tol skywe in Sentraal Transvaal verkoop het. Die SA Gesagsowerheid…

Vasstaan vorentoe

Dit is nou twee jaar gelede dat Die Vryburger sy eerste berig geplaas het. Daardie eerste dag was die sowat 300 lesers aangenaam verras oor die 20 berigte wat gedurende…

Vir die huisvrou – pampoenkoekies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   As mens dink aan Boerekos, waaraan dink ‘n mens? Pampoenkoekies! Dit kan saam met enige vleisgereg bedien…

Bybeltjie nr. 37.

Maatjies, hier is tannie Rhona se skakel na Bybeltjie nr. 37.   http://youtu.be/CfDRorN_q_U   Bybeltjie nr. 37 leer ons die verhaal van hoe Saggeus moeite gedoen het om vir Jesus…

Boere-Patagoniërs is uiters gewild

Nog vertonings van die kortfilm, Die laaste Boere van Patagonië (“The last Boers of Patagonia”), sal waarskynlik gehou word omdat die kaartjies vir die eerste vertoning daarvan reeds uitverkoop is…

31 Mei: Republiekdag – Bittereinderdag

In die geskiedenis van die Boere-Afrikaner roep 31 Mei sekerlik uiteenlopende gevoelens na vore: Baie van ons het groot geword met “Republiekdag”, die herdenking van 31 Mei 1961, toe ons…

Kies jou plek

Sowat 100 jaar gelede, toe die demografie van Suid-Afrika nog redelik ten gunste van die blankes in hierdie land was, sou die volk (Afrikaner-Boerevolk) waarskynlik op 50% van die grondgebied…

Die minister sê die waterprobleem is opgelos

Minstens een baba van nege maande is in Bloemhof dood weens diarree, wat vermoedelik deur besoedelde water veroorsaak is. Honderde mense in dié omgewing het sedert verlede week siek geword….

SA vrouens word vetter.

Navorsing deur die Universiteit van Washington se Instituut vir Gesondheidstatistieke en Evaluasie het bevind dat die gemiddelde Suid-Afrikaanse vrou word net vetter en vetter. Wat interessant is van die navorsing is…

Twee terroriste-aanvalle op gesin

  Vir die tweede keer in vier weke het terroriste weer op ‘n plaas in Delmas toegeslaan en drie gesinslede met ‘n strykyster gebrand.  Jan Berg (78) is Dinsdag op…

Munisipale tariewe aan Oos-Rand styg

Inwoners van die Oos-Rand se munisipale rekeninge sal van 1 Julie af met gemiddeld 7,3% styg.  Die stygings van die onderskeie dienste wissel tussen 2,4% en 8,06%. Eiendomsbelasting word van…

Wetgewing oor medici ‘n ramp

Die nuwe voorskriftelike wetgewing waarin die regering sal kan bepaal waar ‘n mediese praktisyn se praktyk kan wees, gaan rampspoedig wees.  So meen Casper Venter, uitvoerende hoof van ’n konsultasiefirma…

Nuusflitse – 3 Junie

Reinach Tiedt, een van die sogenaamde Waterkloof-vier, sal binnekort ’n nekoperasie moet ondergaan want een van sy nekwerwels is gebreek tydens verlede week se motor ongeluk in Pretoria. Alles lyk…

Werker besteel Absa

Thandiwe Ngcito (29), die ma van twee, waarvan die jongste ’n baba van vier maande is en wat vir Absa gewerk het, gaan nou twee jaar lank in die tronk…

Internasionale kartel oopgevlek

’n Pakistanse man sal eersdaags in die hof verskyn nadat die polisie toegeslaan het en ’n internasionale dwelmkartel vasgevat het in ’n woonhuis te Crown Gardens, Johannesburg. Die straatwaarde van…

Hof skrap Amcu aansoek

Die arbeidshof het Amcu se aansoek om ‘n dringende hofbevel teen twee mynhuise, Implats en Amplats verwerp waarin gevra is om die myne te verbied om regstreeks met die 70,000…

Duisende sebras trek 500 km

Dit is bekend dat sowat 2 miljoen wildebeeste en sebras jaar na jaar oor die Serengeti-vlakte in Kenia en Tanzanië trek wanneer die droogte tydperk aanbreek. Die minder bekende trekkers,…

Die monster en die barbaar

Aan die Oos-Rand is ’n man in hegtenis geneem omdat hy na bewering sy vrou en kinders hulle lewe lank ingeperk het en kon nie die erf verlaat waar hulle…

Apartheid – rede vir swak mediese diens

Die uitermatige swak mediese diens by hospitale in die Vrystaat, word toegeskryf aan die klein mediese geriewe wat deur die apartheidsregering opgerig is. Dit is die mening van Mondli Mvambi,…

Studente kla oor kragonderbrekings

Jy kan nie ’n finale jaar ingenieur student wees wat die eksamen met gerustheid tegemoet gaan sonder elektriese krag nie! Dit is die kommer wat studente, van die Universiteit van…

Besetters dalk eersdaags haweloos

Sowat 600 inwoners van ’n sogenaamde skuiling vir swart haweloses in die middestad van Pretoria, is dalk binnekort sonder enige herberg as die metroraad hulle planne deurvoer. Die gebou wat…

Okavango-skema voorspel katastrofe

Die hidroëlektriese skema by een van die watervalle in die Okavango­ gaan ’n katastrofale impak uitoefen op die wêreld se grootste Ramsar-gebied, die Okavango-delta. Die is die mening wat deur…

Onderwys – Suid-Afrika se powere vertoning

Van die 148 lande wat deelgeneem het aan die Wereld Ekonomiese Forum (WEF) se navorsingsprojek oor die gehalte van onderwys met die fokus op onderrig in wiskunde en wetenskap. En…

Twee ervare swewers sterf

Mnre. Nico Basson en Laurie Frates, albei ervare skermswewers het we van Pretoria gesterf nadat hulle tandem skermsweeftuig onverwags neergeval het. Kort voor die tuig neergeval het, het plaaswerkers van…

Gaan Amerika nog ‘n staat kry?

  Kiesers in twee noordelike distrikte van Kalifornië, Del Norte en Tehama, gaan op 3 Junie besluit of hulle ‘n voorstel tot sesessie gaan steun sodat ‘n onafhanklike soewereiniteit, bekend…