Daily Archives: June 2, 2014

Bring terug die lat.

Meer as die helfte van onderwysers wil hê lyfstraf moet terugkom. Faranaaz Veriava, ’n onafhanklike konsultant, sê 58% van onderwysers steun lyfstraf vir ongehoorsame kinders.  Baie onderwysers skryf die tans onwettige gebruik…

Iemand anders kry skuld vir Nkandla.

’n Voormalige waarnemende direkteur-generaal en nog nege amptenare van die Departement van Openbare Werke (DOW) sal moontlik die skuld vir Nkandla moet dra.  Die spesiale ondersoekeenheid (SOE), wat die verbeterings van…

31 Mei – die regslui ingestel

Met die volksbyeenkoms op 31 Mei, is die prosedures behoorlik toegepas tydens die aanvang van die verhoor wat teen mnr. F W de Klerk plaasgevind het. Op die meegaande foto…

Oranje-projek tydlyn

In die vroeë oggend het volksgenote gretig deelgeneem aan die tydlyn kompetisie wat aangebied is op Saterdag 31 Mei tydens die volksaamtrek by die Willie Marais Afrikanersentrum. Die entoesiasme waarmee…

Boer kritiek na plaas aanval

Mnr. Robert Rushmere (34), is vier keer van agter geskiet deur terroriste toe hy na buite gelok is deur ses terroriste. Die terroriste het bale hooi aan die brand gesteek…

Koning Carlos abdikeer

Die Spaanse koning, Juan Carlos, gaan binnekort abdikeer en die troon aan sy seun, kroonprins Felipe oordra. Koning Juan Carlos (76), wat Spanje se oorgang van ‘n diktatorskap na demokrasie…

Groot belangstelling oor Laaste Boere in Patagonië

Groot opgewondenheid heers oor die kortfilm, Die laaste Boere van Patagonië (“The last Boers of Patagonia”), wat eersdaags in Suid-Afrika vertoon gaan word. Die Suid-Afrikaanse publiek neem baie ywerig deel…

Gaan die laaste Afrikaanse Universiteit ook val?

Groot onsekerheid heers by personeel, studente en ondersteuners van die Potchefstroomse Universiteit (NWU), nadat ‘n kommissie van ondersoek sy verslag na beweerde wanpraktyke en menseregteskendings afgehandel het en aan die…

Vakbonde wys onhaalbaarheid van kommunisme

As selfs die ANC amptelik sy kommer kenbaar maak oor die huidige vlaag stakings, is die toestand waarskynlik baie ernstiger as wat oppervlakkig mag voorkom. Die stakings in die platinum-bedryf…

Nog ‘n blanke gedood deur terroriste

Mnr. Awie Cilliers (73) van Andersonstraat, Hartswater in die Noord-Kaap is dood nadat terroriste die egpaar vermoedelik Sondag in hulle huis aangeval het. Mev. Joey Cilliers (74) is blykbaar met…

Nuusflitse – 2 Junie

Die skietdood van ’n polisieman (33) ná ’n argument met sy vrou het die Kaapstadse Internasionale Lughawe gisteraand geruk. ’n Polisiekonstabel het in die restaurant Ocean Basket sy vrou en…

Verbrokkel die ANC?

Die voormalige speaker Max ­Sisulu (68) het as ANC-parlementslid bedank.  Luzuko Jacobs, woordvoerder in die speaker se kantoor, het bevestig dat Sisulu sy bedankingsbrief ingedien het. sonder dat hy redes…

Swanesang vir Madiba, die opera.

Opera Suid-Afrika moes die speelvak van sy jongste produksie, Madiba -The African Opera, ná drie aanbiedings kanselleer weens ’n tekort aan geld.  Die opera, wat Nelson Mandela se vroeë lewensverhaal vertel, het…

Mathys Roets se nuwe rystoel.

Hoewel dit nie die normale rystoel vervang nie, gee Segfree jou baie meer om te geniet, het Roets gesê toe hy by Fort Klapperkop in Pretoria gewys het wat hy daarmee…

Oekraine rebelle bots met regeringsmagte

In die oostelike deel van die Oekraïne het rebellemagte, wat pro-Russies is, ’n militêre helikopter van die Oekraine afgeskiet met 14 soldate en ’n veggeneraal aan boord. Al die insittendes…

Reinach word aangekla

Die ongeluk wat verlede week plaasgevind het waarin Reinach Tiedt betrokke was, het ’n nuwe wending geneem nadat die dame in die ander voertuig in ’n kritieke toestand opgeneem is…

Nuwe minister oortree arbeidswet

Die nuwe Minister van Landbou, Bosbou en Vissery is self ’n wetsoortreder wat sy arbeiders minder betaal as die voorgeskrewe minimum loon. Minister Senzeni Zokwana, se 21-jarige beeswagter, ene Ndabambi…

Boer oorleef plaasaanval

Mnr. Piet van Tonder (70) is verlede week op sy plaas buite Machadodorp in Oos-Transvaal deur vier swartes aangeval en beroof. Van Tonder het pas by sy huis aangekom toe…

Skokkende voorvalle van kindergeweld

Die bekende Hoërskool Voortrekker in Pietermaritzburg se koshuis is blykbaar ’n vesting waar afpersing, marteling en aanranding aan die orde van die dag is. Berigte is ontvang van kinders wat…

Swendelaar mislei Vrystaat boere

’n Skema van ’n swendelaar wat geopereer het in die Vrystaat en Noord-Kaap, het tientalle boere oortuig verkeerde inligting te verstrek en sodoende die Inkomstediens van duisende Rand te verkul….

Cosatu – Skeuring kry aandag

Die vyandskap tussen Cosatu en ander vakbonde onder leiding van Numsa word tydelik gesmoor deur die toetrede van die nuwe adjunkpresident van die land, mnr. Cyril Ramaphosa. Hy het opdrag…

Nigerië verklaar oorlog

Die Nigeriese staatshoof, pres. Goodluck Jonathan, het ’n algehele oorlog teen terrorisme verklaar nadat etlike honderde skoolkinders deur terreurgroepe ontvoer is in sy land. Berigte is egter ontvang dat 35…

Veediefstal ruïneer landbouers

Die Nasionale Veediefstalforum het bekend gemaak dat die toenemende veediefstal in Suid-Afrika, wat nie deur die veiligheidsmagte hokgeslaan kan word nie, beloop sowat R700 miljoen per jaar en hou die…

Suid-Afrika is ‘n skandemaker

Die geesdriftiges in die vliegtuig-wêreld gaan waarskynlik erg teleurgesteld wees, en selfs baie boos word omdat die moontlikheid al sterker word dat die veelbesproke eerste besoek van die B-52 Bomwerper…

Onbemande vliegtuie onwettig in SA

Moenie dink jou speelding gaan uitgesluit wees van die nuwe regulasies nie. Enige vorm van onbemande vliegtuie (speelgoed ingesluit) is glo onwettig in Suid-Afrika en oortreders kan swaar gestraf word,…

Strenger beheer teen buitelanders beplan

Die ANC regering wil glo strenger optree teen die buitelanders wat Suid-Afrika binnekom onder die voorwendsel dat hulle asiel soek, terwyl die werklike motief eintlik net om ekonomiese redes plaasvind….

Mynhuis wil begin langs spog woonbuurt

’n Oopgroef steenkoolmyn word in die vooruitsig gestel langs die spogbuurte van Drie-Riviere aan die oewer van die Vaalrivier by Vereeniging. Nou is die inwoners van die gebied op hulle…

Borrie / Turmeric / Curcuma longa

Borrie is ’n meerjarige, kruidagtige risoomplant  van die gemmer familie, Zingiberaceae. Die Genus is Curcuma. Hierdie plante is oorspronklik van Suid-oos Indië. Hulle verkies temperature tussen 20º C en 30º…

Motor rubriek – Ferrari 250 GT Lusso

Die Ferrari Lusso was ’n padmodel en ’n baie geslaagde padmodel. Soveel so dat die ontwerp vir 25 jaar gebruik was. Dit was een van die ware klassieke modelle wat…

Cele pak Zuma

Bheki Cele wil “sy naam in ere herstel” kry, en daarom gaan sy regsverteenwoordigers voort met sy hofstryd teen pres. Jacob Zuma. Die president se besluit om Cele as Nasionale…

Boertjie red jonge dame

Twee gewapende swartes het hulle teiken gestel op die jong Nadine Nel (16) wat oppad was na die skool vir ’n hokkie oefening, maar hulle het nie rekening gehou met…

Drie val Matie student aan

Gedurende die afgelope maand het minstens sewe aanvalle op blanke Matie studente voorgekom wat deur swartes gepleeg is. In die jongste voorval is ’n teologiese student, Gerhard Meyer (21) in…

Maatreëls knel Gamtoos-boere

In die pragtige Gamtoosvallei is die sitrusboere onkant gevang met nuwe maatreëls wat deur die Europese Unie ingestel is op hulle invoere van sitrus. Blykbaar geld die nuwe maatreëls ten…

Departement skend menseregte

In ’n ondersoek wat gedoen is deur die Menseregtekommissie (MRK) is bevind dat die Departement van Onderwys wel sekere leerlinge se menseregte geskend het omdat geen handboeke aan hulle gelewer…

Stropers loop hul rieme styf

Vyf swartes wat ’n renoster wou stroop, het hulle rieme gou vasgeloop toe hulle verlede week in die Gravelotte omgewing, in Noord-Transvaal deur die polisie vasgevat is. Die vyf, tussen…

Hofsaak uitgestel vir hartoorplanting

Mnr. Charles Loram (60) ’n sakeman van die Laeveld, wat hom misgis het en ’n werknemer doodgeskiet het omdat hy gemeen het dit is ’n rower, se hofsaak is uitgestel…

Snowden wil terug huis toe

Die man wat alles uitgeblaker het oor die Amerikaanse meeluistering van ander lande en hulle leiers, het glo te kenne gegee dat hy dit verkies om terug te keer na…

Miljoene Rand se steroïede gevind

Die op en wakker optrede van die Boschkop polisie buite Pretoria het daartoe gelei dat hulle afgekom het op sowat R20 miljoen se onwettige steroïede. Veiligheidswagte het blykbaar die polisie…

Nuusbreker – Kogesa-verrigtinge – 31 Mei 2014

Op Saterdag, 31 Mei 2014 het die Kommissie van Volksgeregtelike Ondersoek na Staatkundige Verandering in Suid-Afrika (KOGESA) se sitting in verband met die optrede van die voormalige Staatspresident, FW de…

As Pa die Ma is

In ’n studiestuk wat deur Proceedings of the National Academy of Sciences gepubliseer is, word beweer dat ’n pa wat die primêre versorger van ’n baba word, se brein ondergaan…

Veearts word ondersoek

Dr. Alex Lewis, ’n wildveearts wat gekritiseer is deur diereliefhebbers weens sy betrokkenheid by ’n reddingspoging om ’n seekoei uit ’n swembad te haal, toe hy laat opgedaag het by…

Polisie moet weer opdok

’n Polisie inspekteur, Ben Strydom, is deur mede polisiebeamptes onregmatig in hegtenis geneem en vir etlike ure aangehou. Strydom het die hof genader en die Hooggeregshof in Pretoria het bevind…

Man aangekeer oor Brussel-skietery

’n Franse burger, Mehdi Nemmouche, (29 jaar) is op die treinstasie in Marseille aangekeer in verband met die skietery enkele dae gelede by die Joodse Museum in Brussel. Drie mense…

S.A. se handelsbalans steeds nadelig

Die land se handelsbalans vir April toon ‘n tekort van R13.03-miljard. Die tekort vir Maart was R11.39-miljard. Uitvoere het met R2.06-miljard teenoor Maart gedaal en invoere was ook laer met…

Egpaar besteel kerke

Om ouer as 70 jaar te word, ’n welgestelde egpaar te wees wat geen geldelike nood ken nie, en dan begin met ’n reeks diefstal pogings by kerke, klink na…

ANC oorsaak vir hongersnood

Die hongersnood wat deur baie Suid-Afrikaanse huishoudings beleef word, kan deels toegeskryf word aan wanadministrasie deur die regering, het die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, gesê. Madonsela het gepraat op ’n…

De Kock en Clive word dalk vrygelaat

Die nuwe Minister van Justisie en Korrektiewe dienste, Michael Masutha, is deur die hooggeregshof in Pretoria beveel om binne 30 dae te besluit of die verontregte Eugene de Kock op…

Nkandla – nuwe wending

Adv. Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer, is ’n studentemaat van die nuwe Minister van Justisie en Korrektiewe Diens, Mike Masutha wat ook een van die veiligheidsgroepering is wat menings moet…

Produksie-inflasie klim

Die produksie inflasiekoers (PPI) het die hoogste geklim vir die afgelope twee jaar. Op ‘n jaar-tot-jaar basis het die prysstyging vir April tot 8.8% toegeneem. Die verhoging op ‘n maand…

Skeuring dreig oor EU leierskap

Koppe word gestamp deur twee van die grootste strydrosse in die Europese Unie (EU) oor die aanwysing van ‘n nuwe president vir dié organisasie se kommissie. Die Britse premier, David…