Spesiale promosie – 31 Mei

Promosie – 31 Mei byeenkoms

Die wintermaande is hier en vir ‘n verandering kan ‘n mens hierdie maande benut om weer aan heerlike wildsvleis te smul. Wildsvleispastei en -bredies is net die regte ding vir koue winteraande, om nie eers van die lekker biltong te praat nie.

Die vleis is deur ‘n Duitse blokman verwerk en in kilogram-pakkies verpak.

Alle snitte is beskikbaar, maar om mee af te skop, bied ons die volgende aan teen werklik goeie pryse.

Al die pryse is per kilogram.

 

Gemaalde vleis R50.

Wors R60.

Goulash R62.

Patties R65

Jagdwurst R90

Bokwurst R80

Wieners R80

Salami R145

Biltong (gekerf of heel) R165.

 

Koop sommer nou sodat ons die druk op die 31ste Mei kan verminder.

Betaal die geld vir die vleis in die volgende rekening:

 

Alles ten bate van die Vryheidsbystandsfonds

Die rekeningbesonderhede is die volgende:
Rekening naam: Oranjekas.
Rekening: Standard Bank 271240490
Takkode: 010545
Verwysing: 0165375776  Plus u Voorletter en VAN

Skryf asb. u voorletter en van net na die verwysingsnommer en stuur bewys van betaling, tesame met u bestelling en kontak besonderhede na [email protected]  vir die afhandeling daarvan.