Die seun van ‘n Hollywood-regiseur, Elliot Rodgers (22) het ses mense in
Rodgers het drie mense verlede Vrydag in die dorp Isla Vista buite die Universiteit van
Voor die skietvoorval het hy drie mans herhaaldelik in sy woonstel met ’n skerp voorwerp gesteek. Dertien mense is ook in die skietvoorval beseer, het Bill Brown van die Santa Barbara-polisie tydens ’n mediakonferensie gesê.
Die skieter was ’n student aan die
Volgens adv. Alan Shifman, woordvoerder van die Rodgers-gesin, is hoogs funksionele Asperger-sindroom by die kind gediagnoseer en hy het behandeling van verskeie kundiges ontvang.
Rodgers het sy motief in manifeste op skrif en in video’s op die internet verduidelik. In ’n YouTube-tirade van sewe minute getiteld Elliot Rodger’s Retribution kla die skieter oor vroue wat hom verwerp en geïgnoreer het en belowe om hulle daarvoor te laat boet.
Foto – Elliot Rodgers
Nuutste kommentaar