ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: May 2014

Brandstigter vasgevat

’n Brandstigter wat ’n winkel in die Cavendish Square Sentrum in Kaapstad aan die brand gesteek het, is voorgekeer deur veiligheidsbeamptes toe hy probeer het om te vlug van die…

VSA studente vlug uit SA

’n Groep van 31 studente uit die VSA wat vir drie weke in Suid-Afrika sou vertoef, het besluit om die hasepad te kies terug na Amerika nadat hulle beroof is…

Bybeltjie nr 34 – Adam en Eva

http://youtu.be/Vpb5MGjXmIk   Maatjies, hier is Bybeltjie nr. 34 – wat vertel van Adam en Eva. Dit is die mooi verhaal van die Skepping en hoe ons vandag nog die wonder…

Wolf kry sy maat

’n Grys wolf wat in die Rogue River-Siskiyou nasionale woud van die VSA leef, en die naam OR-7 gekry het, is nou reeds drie jaar lank in die gebied op…

Wiskunde-uitdaag word dopgehou

Graad 4 tot graad 7 se leerlinge regoor Suid-Afrika, sal vandeesweek deelneem aan die eerste ronde van die SA Wiskunde uitdaag geleentheid. Die bedoeling met die geleentheid is juis om…

Verbode parte

Verskoon my tog maar as hierdie week se Sweepslag by u verbeeldingsvlugte oproep wat u eerder sou wou verpas, maar ek kon nie myself keer om te reageer op een…

‘n Tweede huwelik

“So, my broeders, is julle dan ook ten opsigte van die wet dood deur die liggaam van Christus, om aan ’n ander te behoort, naamlik aan Hom wat uit die…

Onderwysdepartement al weer nalatig

Die Hoërskool Jansenville in die Oos-Kaap, het kwalik die prys in ontvangs geneem vir hul voortreflikheid toe kom die klap wat hulle die minste verwag het. Die koshuis moes sy…

Mercedes-bende skep chaos

’n Bende gewapende rowers, bekend as die Silwer Mercedes-bende van Johannesburg, is besig om die stad op horings te neem met hulle rooftogte by woonhuise en sakeondernemings. Verlede Saterdag het…

Holocaust-skrywer het gelieg

Die boek “Misha: A Memoire of the Holocaust Years” se skrywer het erken dat die inhoud daarvan hoofsaaklik versinsels is en hoegenaamd nie die waarheid is nie. Dié boek was…

Vir die huisvrou – Speserykoek

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Hierdie week het ons ‘n “anderste” koek, amper iets soos ‘n dadelbrood of ‘n piesangbrood- net sonder…

Rolprent verdigsel word waarheid

In die rolprent Inception, word ’n sogenaamde gesofistikeerde hoë-tegniek masjien gebruik waarmee mense hulle drome kon beheer. Nou sal die fliekgangers wat dit amusant gevind het, moontlik verbaas wees om…

Politici kry nog R13 miljoen

Die jaarlikse begroting vir politieke partye word met R13 miljoen verhoog om hulle in staat te stel om glo hulle funksies te verrig, wat dit ook al mag beteken. Die…

Bekende familie se goed is opgeveil

Die Schreiner-familie, waarvan die bekendste dalk Olive is, se besittings wat oor drie geslagte bymekaar gemaak is, het op ’n openbare veiling beland en drie keer meer geld ingebring as…

RSA wapenbedryf sukkel

Die Suid-Afrikaanse wapenbedryf sukkel om in produksie te bly en die vooruitsigte is maar skraal vir die toekoms. In ’n verslag van die Nasionale komitee vir Konvensionele Wapenbeheer wat vrygestel…

Kos stroom in na tehuis

Die 32 bejaardes wat reeds vir etlike weke aangewys was op rys en sous as voedsel, kon gisteraand by ’n spog ete aansit toe inwoners van die omgewing hulle oorlaai…

Vrou skiet haar man

Mev. Martie Kruger (47), die eggenote van mnr. Hennie Kruger (66), van Malelane het met twee vuurwapens in haar hande, uit die huis gestap nadat sy haar man doodgeskiet het….

Polisie luitenant aangekla

’n Polisiebeampte van Witrivier in Oos-Transvaal het in die hof verskyn nadat hy aangekla is vir dronkbestuur, roekeloosheid, nalatige bestuur en versuim om te stop na hy in ’n ongeluk…

Berekende doelgerigtheid

Die gejaag na wind deur diegene wat die ergernis van ’n verkiesingskoors gehad het, is hopelik nou aan die gesond word en kan die lewe weer terugkeer na die abnormale…

Gaan reservaat-heining herstel word?

As die plakkers naby die Dinokeng-natuurreservaat nie die werkers en personeel gaan toelaat om die heining te herstel nie, gaan ’n stukkie drama hom afspeel wanneer die groot vyf wat…

Radetzky Mars.

https://www.youtube.com/watch?v=0_OoqkS_obY   Die Radetzky Mars, Op.228 is deur Johann Strauss Snr. in 1848 gekomponeer. Hy het dit opgedra aan Veldmaarskalk Joseph Radetzky von Radetz en die stuk het gou gewild…

Gramadoelas word opgeveil

Na 46 jaar van besondere diens, moes die Gramadoelas-restaurant sy deure sluit toe terroriste die eienaar gedood het tydens ’n rooftog. Oor die tyd het die eienaars ’n gaste-register gehou,…

Vanjaar is goeie wynjaar

 Wyne van goeie gehalte word vir die 2014-oesjaar voorspel. Francois Viljoen, konsultasiediensbestuurder by VinPro, het gesê die 2014-oesjaar is gekenmerk deur hoë en soms ontydige reënval. Die hoë reënval teen…

Boervrou in Dewetsdorp-distrik aangeval

Skaars is drie mans vir die moord op ‘n jong boer in die Dewetsdorp-distrik in hegtenis geneem of nog ‘n boervrou word op haar plaas aangeval. Martie Muller (66) is omstreeks 09:00…

Donetsk en Lugansk stem vir selfbeskikking

Byna 90% van stemgeregtigdes in die Donetskstreek het ten gunste van onafhanklikheid van Kiev gestem. In die Luganskstreek het 96.2% ten gunste van selfbeskikking gestem. Hoewel daar vrese bestaan het…

Waarom die bohaai oor ontvoerde meisies?

Die 287 meisies wat in Nigerië ontvoer is, is moontlik lankal in kleiner groepies verdeel en die soektog moet op Niger, Kameroen en Tsjad toegespits word. So sê ­Gordon Brown,…

Bejaarde doodgeskiet deur terroriste

Mnr. Charles Groenewald (76) ’n bekende winkelier in die Boschkop omgewing buite Pretoria, is Maandag in sy huis deur ‘n terroris doodgeskiet. Voordat hy dood is, kon hy daarin slaag om…

Taliban val VSA-basis aan

Militante het Maandag ’n aantal aanvalle in Afganistan gemaak wat onder meer insluit die internasionale lughawe in Kaboel asook Amerika se grootste weermagbasis. Die groep Taliban militante het glo beloof…

Afrikaans – soetste taal

Afrikaans is op 8 Mei 1925 as amptelike taal erken, maar is vooraf gegaan deur ’n hewige taalstryd gedurende die jare na die Rebellie van 1814.. Ons taal is lid…

SOS-boodskap red man

Todd Vercoe van Nieu-Seeland is gered nadat hy van sy seiljag afgeslaan is deur ’n brander en toe vir sowat drie uur aanmekaar moes swem om op ’n afgeleë eiland…

Nuusflitse

Die polisie in Japan het ‘n 45-jarige man in hegtenis geneem nadat hy ‘n busbestuurder en die passasiers met ‘n skêr gyselaar gehou het. Niemand is in die kaping op…

Lig loop vir misleiding

In Port Elizabeth moet jy lig loop om nie gevang te word deur handelaars en private instansies wat nie al te eerlik is met hulle aanbiedinge nie. Die meeste mense…

Verpleegster ontvang hoogste toekenning

Sy het nie ’n beroep gekies nie, sy het ’n roeping om te vervul, en dit maak van haar ’n verpleegster wat beskou word as die top-een in die land….

Grootste wildveiling lewer rekord pryse

Die grootste wildveiling wat nog in Suid-Afrika gehou is, het rekord pryse gelewer en het sowat R150 miljoen omset behaal tussen twee van die 400 geregistreerde kopers wat teenwoordig was….

Pretoria die teiken van sindikaat

Die vermoede bestaan dat ’n sindikaat Pretoria geteiken het om met hulle goed beplande rooftogte die stad nog meer in onveiligheid te dompel. Dit is die mening van ’n polisiebeampte…

Regte van diplomate aangetas

Suid-Afrika het ’n storm laat losbars toe twee buitelandse militêre attachés uit die land gesit is “in ’n poging om ondermynende bedrywighede en spioenasie” onder beheer te bring en te…

Spoedvrate vasgevat

Sowat 11 spoedvrate wat die snelheid van 180 km per uur oorskry het, is die afgelope naweek aangekeer op die N1 by Midrand. Hoofsupt. Wayne Minnaar sê die motoriste is…

Plakkers beset reservaat

Honderde voornemende plakkers het toegesak op die Dinokeng-wildreservaat, ten noorde van Pretoria, en begin om heining af te breek en die veld aan die brand te steek, terwyl die wild…

DDT-gif red lewens

Geleerdes by die Universiteit in Potchefstroom moes verneem van hulle geleerde eweknieë uit die buiteland dat DDT mense se lewens red en nie ’n gevaar vir die omgewing is nie,…

Tehuis voer sukkel bestaan

Die El-Macsheh tehuis vir bejaardes in Vereeniging huisves 32 bejaardes, maar sukkel nou om die mense te voed en moet behoorlik gaan bedel om genoeg kos op die tafel te…

Huurhuis-bedrog se nadraai

Mev. Wilna Ras (44) is ook ’n slagoffer van die huur-bedrog wat in Pretoria ondervind is deur talle mense wat dieselfde huis gehuur het en reeds die deposito vooruit betaal…

Bejaarde vermoor sy vrou

Kobus Groenewald (84) van Stilfontein in Wes-Transvaal, het in ’n oomblik van woede sy vrou, Dienkie vermoor met ’n mes. Die egpaar was glo in ’n erge woordewisseling toe Kobus…

Staak of sterf!

Die platinummyne se besluit om ‘n direkte meningsopname te doen onder stakende werkers wat hulle dienste wil hervat gaan nie sonder teenstand nie. Ook nie NUM, die kleiner vakbond met…

Nuusflitse

Die Suid-Afrikaanse atleet Caster Semenya gaan volgens berigte binnekort met haar (sy) meisie en spanmaat, Violet Raseboya, trou. Die 23-jarige Semenya se ouers het glo ingestem om R25,000 lobola aan Raseboya…

S.A.selfoonreuse begin pryse verlaag

Dit lyk asof die twee groot selfoonmaatskappye, MTN en Vodacom, weens owerheidsdruk en die lastige klein mededinger Cell-C, verplig begin voel om met meer mededingende pryse na die mark te…

Eskom het winterhande

Volgens aanduidings kan daar in die komende wintermaande kragonderbrekings van Eskom verwag word. Die surplus in kragvoorsiening, wat as reserwe moet dien tydens onverwagte kragonderbrekings, was op ‘n stadium verlede…

Bewyse dat verkiesing ‘n klug is

Twee swart sakke vol stembriewe ten gunste van die DA wat in Lynnwoodrif ontdek is, het opposisiepartye rooi onder die kraag. Die kwessie is by die nasionale uitslagsentrum in Pretoria…

Donetsk stem vir onafhanklikheid

Ongeag ‘n oproep deur pres. Wladimir Poetin van Rusland dat die referendum in die ooste van die Oekraïne deur pro-Moskou groepe op ys geplaas moet word, in ‘n poging om…

Ma en kinders by skool aangeval

Michelle de Jager, ‘n jong ma en haar kinders het ‘n vreesaanjaende ondervinding gehad toe hulle deur twee skurke voor die skool aangeval is. Sy vertel dat sy verlede week voor…

Nuwe Marikana-proklamasie bevraagteken

Die ANC president Jacob Zuma het op 25 April 2014 ‘n proklamasie in die staatskoerant gepubliseer wat die werk van die Farlam kommissie-ondersoek na die Marikana-slagting, waarin meer as veertig…

rolex replicas for sale