ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: May 2014

Noodlanding laat asems ophou

Die dringende noodlanding van ’n passasiersvliegtuig van British Airways (BA) op die lughawe van Port Elizabeth het menige passasier en beheertoring personeel laat asem ophou. Vlug BA623 vanaf Johannesburg na…

Polisiebeamptes die verkragters

In die Wes-Transvaalse dorp Delareyville, het meer as een polisiebeampte ’n minderjarige dogter in ’n polisievoertuig gelaai, haar na haar woonplek geneem en haar toe verkrag. ’n Polisiewoordvoerder in die…

Oorgrens reservate help stropers

Alhoewel ’n tegniese komitee tans werk aan ’n plan om ’n groot bewaringsgebied te vestig tussen Mosambiek en Suid-Afrika in ’n poging om renosterstropers vas te vat, blyk dit juis…

‘n Beter plan is nodig vir SA

Die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) van die ANC-regering is wel ’n redelike plan, maar is hoegenaamd nie ambisieus genoeg om die duisternis probleme in die ekonomie van die land doeltreffend aan…

Rooihuiskraal spog met tweelinge

Die Laerskool Rooihuiskraal in Verwoerdburg het vanjaar weer rede om te spog met hulle tweelinge wat van graad RR tot graad 7 nie minder as 23 tel nie. Die 46…

Seuntjie oorleef elf verdieping val

’n Jong seuntjie van 15 maande het oorleef toe hy uit ’n woonstel geval het van die 11 de verdieping in die Amerikaanse staat Minnesota. Die val van Musa Dayib…

Motor rubriek – Jeep Wrangler 3,6L Sahara

Die oorspronklike Willys Jeep is gedurende die vroeë 40’s ontwikkel en was ’n bekende gesig tydens die tweede Wêreldoorlog. Later jare is die Willys gedeelte van die naam weggelaat en…

Verlore Krugermunte gevind

Geen bokshandskoen of rugbybal kon kers vashou teen posseëls en muntstukke tydens ’n groot veiling wat in Sandton gehou is nie. Daar was bokshandskoene wat deur die beroemdes geteken is,…

Sigaret dief vasgetrek

Om byna ’n 1000 kartonne Stuyvesant-sigarette ter waarde van meer as R12 miljoen te kaap, was die taak van ’n verdagte wat later in hegtenis geneem is. Die dief het…

Kinders toenemend oorgewig

Sowat 10% van die 2,2 miljard kinders regoor die wêreld is oorgewig weens die hedendaagse leefstyl waar te veel kinders geen oefening kry nie en heeldag sit en elektroniese speletjies…

Tolk skuldig aan laster

’n Tolk van die hoof, ene Mzikhulu Twala, is in die hof skuldig bevind aan laster en moet R30,000 betaal aan ’n bekende senior landdros van die Vrystaatse streekshof. Die…

MTN is weer die slagoffer

Die derde geval van ’n rooftog op ’n MTN-selfoon onderneming in die Wes-Kaap is aangemeld nadat drie gewapende rowers die winkel ingebars het en wapens op personeel gerig het met…

ANC gaan hof toe met OB

Die ANC regering gaan die Openbare Beskermer (OB) se verslag, soos deur adv. Thuli Madonsela opgestel is, se geldigheid in die hof betwis. ’n Regeringswoordvoerder het die opspraakwekkende uitspraak gemaak…

SA presteer in uithou perderit

Twee lede van die Suid-Afrikaanse span het tydens die Internasionale Uithou Perderit daarin geslaag om onder die top tien te eindig waar meer as 400 van die wêreld se bestes…

Blink klippie met hoë prys

In Genève, Switserland is ’n diamant van 100 karaat van die hand gesit vir R168 miljoen aan ’n onbekende private koper. Die diamant was glo die grootste uitblinker tussen al…

Bendegeweld ontwrig Suid-Afrika

Dit is nie net die Wes-Kaapse bruines wat met hulle bendegeweld die gebied op horings neem nie, want deesdae is Sentraal-Transvaal ewe swaar belas met rooftogte en plundering deur bendes,…

Ouers soek antwoorde by polisie

Die verdwyning van Bollie Bornmann (24) van die Boschkop omgewing het ouers genoop om die polisie van die Boschkop polisiestasie se optrede te bevraagteken oor hoe hulle gehandel het met…

Rietvlei-reservaat word nagmerrie

Die onvermoë van die Metropolisie en die stadsraad om behoorlike maatreëls in te stel om die gewilde natuurreservaat te beveilig teen plakkers en rampokkers, is besig om van die reservaat…

Oos-Randse nyweraars gaan dalk vlug

Die Oos-Randse metro get besluit om ondernemings wat meer as 700 KWh krag per maand gebruik, op ’n nuwe tarief aangeslaan gaan word wat beteken dat sulke instansies sowat 80%…

: Goudmyn word stukkie vir stukkie verdeel

Die Grootvlei-goudmyn het uiteindelik die laaste fase van sy bestaan ingegaan en word glo stuk-vir stuk opgedeel, sê die nuwe mede-eienaars van die myn. Gold One, die nuwe mede-eienaar van…

Afgryslike mynramp in Turkye

Daar is nie hoop om die mynwerkers wat deur ’n ondergrondse ontploffing en ’n brand vasgekeer is, te red nie. Die ontploffing is veroorsaak toe ’n transformator onverwags ontplof het…

Nuusflitse

Mense in hoërisikogroepe, veral swanger vroue, behoort hulself teen griep te laat inent en het minder as twee weke om dit te doen voor die griepseisoen aanbreek, is die advies…

Veldvoertuie beskadig beskermde gebiede

Veldry met 4×4’s veroorsaak groot skade in beskermde gebiede, sê dr. Gerhard Nortjé, ’n grondwetenskaplike, as deel van ’n doktorale studie vir die Departement van Wildlewe-bestuur van die Universiteit van…

Ai, die pres. Zuma tog

Die neef van pres. Jacob Zuma, het met die toedoen van die president, na bewering ’n fortuin losgeslaan van meer as R100 miljard nadat daar ooreenkomste aangegaan is tussen hom…

Man oorleef terroriste aanval

Mnr. Gert van Dyk (30) van Cullinan moes ’n noodoperasie ondergaan nadat hy in die vroeë oggendure deur ’n glasdeur van sy nuut geboude huis geskiet is deur terroriste. Hy…

Nege keer met mes gesteek

Mnr. Pieter Labuschagne (45) ’n sakeman van Lydenburg moes nege messteke absorbeer toe hy in Burgersfort, Oos-Transvaal, deur vier swartes oorval is. Hy het langs die pad stilgehou om seker…

Egpaar gedood in huis

Mnr. Johan Swanepoel het met skok op die lewelose liggame van sy ouers in hulle woonhuis by Mooiplaats-hoewes, ten ooste van Pretoria, afgekom toe hy daar opdaag. Hy het sy…

FN eis deportasie

Die invloedryke Daily Mail in die Verenigde Koninkryk het gister berig dat die Zimbabwiese ZANU PF regering uitsettingsbevele bedien het aan sowat 3000 van die oorblywende 4,500 blanke boere in…

Huiswerker vergiftig gesin

Mev. Mandy de Lange van Umhlanga in Natal het ’n nare ondervinding gehad toe sy en haar vier kinders skielik begin naar word het, die melk ’n snaakse smaak het…

EFF se parlementslid

Hier sit Primrose Sonti (53), die EFF se lid wat op pad is parlement toe. Sy verdien tans R3,000, maar sal as parlementslid sowat R600,000 per jaar verdien.  Daar is…

Ek sien dit so!

As daar ‘n belangrike rugbywedstryd op ‘n rugbyspan wag, gaan daardie span voorberei vir ‘n tafeltenniswedstryd? Nee, want hulle opponente gaan beslis gereed wees vir ‘n rugbywedstryd. Dit is nou…

Staking duur voort

Die mynwerkers by die drie platinum myngroepe duur voort, ongeag die feit dat die mynhuise per SMS bepaal het dat 70% van die werkers bereid is om terug te keer…

Moeilike tye vir banke

Suid-Afrikaanse banke se genoteerde pryse het vandeesweek nie waffers vertoon nie. Die internasionale graderingsagent, Moody’s, voorsien ‘n strawwe tyd vir Suid-Afrikaanse banke. Die banksektor se druk kom van twee terreine,…

Die dag 31 Mei 2014

Dit is 100 jaar na die Rebellie van 1914 toe Boeregeneraals in verset gekom het teen die Engelse wat beveel het dat Suid-Afrika teen Duitsland moet oorlog maak. Boeregeneraals wou…

31 Mei – Entoesiasme bou op

Die Vryburger het kennis geneem van die geweldige opbloei van belangstelling en entoesiasme van lesers wat voorberei om op 31 Mei die verrigtinge by te woon wanneer die klagstaat teen…

Munisipaliteit misluk met skuldinvordering

Die Metro-munisipaliteit van Port Elizabeth het klaarblyklik misluk in hulle deurlopende pogings om agterstallige geld van inwoners en verbruikers in te vorder, en het in die proses sowat R1 miljoen…

Nuusflitse

Minstens 15 mense is dood nadat die polisie traanrook in ’n volgepakte sokkerstadion gebruik het. Dit het tot ’n stormloop gelei, volgens ’n bron van die polisie in die Demokratiese…

Oekraïne – onrus eis lewens

Ses soldate van die Oekraïnse regering is dood in ’n skermutseling met oproeriges in die ooste van die land terwyl westerse lande ’n vredesplan probeer implementeer in die gebied wat…

Die skietery en stelery neem toe

Tientalle voorvalle is die afgelope week aan Die Vryburger gerapporteer, en dit is bykans onmoontlik om van alles melding te maak weens ’n tekort aan mannekrag. In die jongste voorvalle…

Betaal of sterf

’n Dame van Pretoria, wat uit vrees nie haar naam bekend wil maak nie, is telefonies afgedreig om te betaal of om doodgemaak te word. Die anderskleurige sluipmoordenaar wat haar…

Nigerië wil onderhandel

Die regering van Nigerië wil met die Boko Haram rebelle onderhandel oor die 200 skooldogters wat deur die rebelle ontvoer is. Die regering het glo ’n komitee as onderhandelingspan saamgestel…

Op 31 Mei – Alle paaie lei na Pretoria.

Elke welmenende volksgenoot word opgeroep om in groot getalle die funksie op 31 Mei in die Willie Marais Afrikanersentrum by te woon, waar regspersone die klagstaat van die verraderlike optrede van mnr. F.W….

SA patent help twaalfjarige

Stevenson Joseph (12) wat in Haïti gebore is sonder vingers, is die eerste pasiënt wat gehelp kan word met ’n prostese wat gemaak is deur ’n 3D-drukker met die innovasie…

Bedrogsaak teen twee broers uitgebrei

Beleggers in die Wes-Kaap wat sowat R500 tot R600 miljoen aan twee broers, Adrian en Stephen King hulle geld toevertrou het, is in afwagting oor wat gaan gebeur nadat ondersoeke…

SA ekoloog kry reuse erkenning

Dr. Bob Scholes (57), ’n ekoloog van Suid-Afrika is sopas as medewerker van die Amerikaanse National Academy of Science (NAS) verkies, en word daarmee een van ’n klein span gerekende…

Polisiëring bloot toevallig

Die welbekende misdaad intelligensie analis, Chris de Kock het in sy getuienis voor die sogenaamde Khayelit­sha-kommissie gesê dat die swak misdaadintelligensie wat in Khayelitsha van toepassing is, beteken eintlik dat…

Niekie soek werk

Die omstrede Niekie van den Berg (62), gewese omroeper van die SABC en toe ’n parlementslid geword wat klaarblyklik nie die mas kon opkom nie, is op soek na ander…

Boewe skiet op koerier

’n Werker van ’n koerierdiens is in sy been en skouer geskiet nadat hy en ’n kollega hul aflewering by die Christian Revival Church in Pretoria gedoen het. Twee swartes…

Jihadistiese stryders vas

Veiligheidspolisie in Frankryk het toegeslaan en ses mense wat vermoedelik Jihadistiese stryders kan wees, in hegtenis geneem. Die vermoede bestaan dat die ses mense aansluiting wou vind by ander strydende…

rolex replicas for sale

agen judi bola , sportbook, casino, togel, number game, singapore, tangkas, basket, slot, poker, dominoqq, agen bola. Semua permainan bisa dimainkan hanya dengan 1 ID. minimal deposit 50.000 ,- bonus cashback hingga 10% , diskon togel hingga 66% bisa bermain di android dan IOS kapanpun dan dimana pun. poker , bandarq , aduq, domino qq , bandarqq online terpercaya. Semua permainan bisa dimainkan hanya dengan 1 ID. minimal deposit 10.000 ,- bonus turnover 0.5% dan bonus referral 20%. Bonus - bonus yang dihadirkan bisa terbilang cukup tinggi dan memuaskan, anda hanya perlu memasang pada situs yang memberikan bursa pasaran terbaik yaitu Bola168. Situs penyedia segala jenis permainan poker online kini semakin banyak ditemukan di Internet, salah satunya TahunQQ merupakan situs Agen Judi Domino66 Dan BandarQ Terpercaya yang mampu memberikan banyak provit bagi bettornya. Permainan Yang Di Sediakan Dewi365 Juga sangat banyak Dan menarik dan Peluang untuk memenangkan Taruhan Judi online ini juga sangat mudah . Mainkan Segera Taruhan Sportbook anda bersama Agen Judi Bola Bersama Dewi365 Kemenangan Anda Berapa pun akan Terbayarkan. Tersedia 9 macam permainan seru yang bisa kamu mainkan hanya di dalam 1 ID saja. Permainan seru yang tersedia seperti Poker, Domino QQ Dan juga BandarQ Online. DEWI365 adalah Bandar Judi Bola Terpercaya & resmi dan terpercaya di indonesia. Situs judi bola ini menyediakan fasilitas bagi anda untuk dapat bermain memainkan permainan judi bola. Didalam situs ini memiliki berbagai permainan taruhan bola terlengkap seperti Sbobet, yang membuat DEWI365 menjadi situs judi bola terbaik dan terpercaya di Indonesia. Tentunya sebagai situs yang bertugas sebagai Bandar Poker Online pastinya akan berusaha untuk menjaga semua informasi dan keamanan yang terdapat di POKERQQ13. DEWI365 adalah Bandar Judi Bola Terpercaya & resmi dan terpercaya di indonesia. Situs judi bola ini menyediakan fasilitas bagi anda untuk dapat bermain memainkan permainan judi bola. Kotakqq adalah situs Judi Poker Online Terpercayayang menyediakan 9 jenis permainan sakong online, dominoqq, domino99, bandarq, bandar ceme, aduq, poker online, bandar poker, balak66, perang baccarat, dan capsa susun. Dengan minimal deposit withdraw 15.000 Anda sudah bisa memainkan semua permaina pkv games di situs kami. Jackpot besar,Win rate tinggi, Fair play, PKV Games. https://jasapkv168.com/ Situs BandarQQ, BandarQ Terpercaya, Mainkan QQ Uang Asli Dengan Server Pkv Games & Mainkan SitusQQ Online Melalui Deposit Pulsa. Jika anda mencari agen bandar bola online dengan tingkat kepercayaan tertinggi untuk main taruhan judi bola, Bola168 adalah pilihan tepat. Bola168 merupakan. bandar judi online terbesar yang telah memiliki izin resmi sebagai agen bola online terbaik dan sudah lama terakui.