ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: May 2014

Egskeiding met ‘n rekord

Dimitry Rybolovlev, ’n Russiese magnaat, wat sy miljarde bymekaar gemaak het in die kunsmisbedryf, is deur die hof beveel om ’n tjekkie van R47 miljard uit te skryf ten gunste…

Almal maak geld uit ongeluk

Die Maleisiese Boeing van vlug MH 370, is nou ’n nuwe bron van inkomste vir skrywers, rolprentmakers en sensasiesoekers. ’n Voormalige eerste minister van Maleisië beweer selfs dat die vliegtuig…

Video red hond van marteling

In die Wes-Kaap het ’n buurman wat liefde het vir diere, sy kamera byderhand gehad toe hy sien hoe ’n man ’n herdershond wat vasgebind is, aanhoudend slaan. Gelukkig kon…

Nuusflitse – 20 Mei

Die Lonmin-platinummyn het 235 van sy noodsaaklike werkers afgedank wat nie vir werk opgedaag het nie. ’n Woordvoerder van Lonmin, het gesê die afgedanktes is werknemers wat reeds sedert 23…

Jeugliga weer bankrot

Die omstrede ANC-jeugliga staar weer bankrotskap in die gesig nadat die Gallagher Estate-konferensiesentrum in Midrand die Jeugliga vir sowat R4 miljoen se onbetaalde rekeninge verantwoordelik hou. Na bewering skuld die…

Capitec word beroof

Die handelsbank Capitec se tak in Alberton aan die Oos-Rand het ook die slagoffer van diewe en rowers geword toe hulle splinternuwe rekenaars ter waarde van meer as R200,000 weggedra…

Bejaarde egpaar beroof en beseer

Vier gewapende swartes het mnr. Pieter Botha(75) en sy vrou Alida(72), in hulle huis oorval, met kabeltou is hulle hande vasgebind, en hulle is aanhoudend gemartel sodat die twee bejaardes…

Bybeltjie nr 35

Hier is tannie Rhona se Bybeltjie nr. 35 – Die Barmhartige Samaritaan. Vandag leer ons om vir ons naaste om te gee en nie selfsugtig te wees nie:   http://youtu.be/VkoPBNMnTJ8…

Glo dit as jy wil

Uit Buenos Aires in Argentinië word berig dat paleontoloë glo van die grootste dinosourusse se oorblyfsels gevind wat tot nog toe in die wêreld gevind is. Die ontdekkers glo blykbaar…

Tehuis moet gou registreer

Die El-Macsheh-toevlugsoord in Vereeniging is nou drie maande tyd gegun deur die Departement om die inrigting as tehuis vir bejaardes te registreer en daarmee dan wettig bedryf te word. Na…

Brand eis ma en kind se lewe

’n Jong ma en haar seuntjie van Witbank is dood nat ’n brand in hul huis in uitgebreek en blitsvinnig deur die huis versprei het. Die jong seuntjie (2) Zylan…

Dit is ons erns!

Die gebeure en volledige program op 31 Mei 2014 kan nie ligweg benader word nie, dit kan nie as ’n speletjie of ’n ligte geskerts beskou word nie. Want dit…

Nadenke

Goeie dag! Hier volg nou die laaste deel van ons toer met die Nederlande ‘suikerkoöperasie’. Ons het ons toer op ‘n hoogtepunt afgesluit met ‘n daglange toer op jeeps deur…

Stellenbosch vroue studente geteiken

In die pragtige Stellenbosch is vroue studente deesdae die teiken van moordenaars, diewe en messtekers, wat nou ernstige nagevolge inhou vir die toekoms van studente. Dit is die mening van…

Tuisskool

Geagte Redakteur   Hiermee onderwerp ek my bydrae oor ‘Tuisonderrig’ soos voorgestel deur een van u lesers. Baie dankie. Daar word baie vrae gevra rondom tuisonderrig – die voordele en…

Ondersoek na bedrog in SAL

​Bewerings van ’n enorme groot bedrogsaak word ondersoek nadat ’n geheime verslag se inligting deels gelek het oor onreëlmatighede in die Suid-Afrikaanse Lugdiens. Die verslag kan die reeds beleërde Lugdiens…

Switsers sê nee

Anders as in Suid-Afrika, hou die Switsers eerder ’n referendum waarin die kiesers hulle mening kan gee oor die wenslikheid om nuwe vegvliegtuie aan te koop. In so ’n referendum…

Hy wou haar vermoor!

Nog ’n Matie-student moes ervaar hoe sy deur ’n swarte aangeval word terwyl sy met haar daaglikse draf sessie besig was. Magriet Muller (23) het ’n nare ervaring gehad toe…

Matie-student ontvoer van kampus

‘n Matie-student, Ilzé-Dene Oberholzer van Bellville was verlede Maandag vanaf die kampus van die Universiteit van Stellenbosch ontvoer, terwyl sy op pad was om ‘n toets te gaan skryf. Die…

DBV tree op tee wreedaards

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) in die Oos-Kaap moes dringend na klagtes van dieremishandeling teen Elephants of Eden lê nadat beeldmateriaal van beweerde mishandeling van olifantkalfies aan die lig gekom het….

Swarte byt sakevrou se vinger af

In Welkom het ’n swart aanvaller ’n sakevrou se duim morsaf gebyt en toe haar wysvinger gebreek tydens haar poging om ’n man, wat buite ’n restaurant aangeval is, te…

Hele gesin uitgewis

Dertig dae nadat ’n jong seun van 13 jaar, as enigste oorlewende uit ’n motorongeluk in die hospitaal behandel is, het hy gesterf weens veelvuldige beserings. Vince Viljoen (13) het…

Katjie word toe gered

In Tongaat, Natal het paramedici van Netcare 911 hulle ontferm oor klein katjie wat vasgekeer was in ’n brandende huis. Pepper was blykbaar in ’n slaapkamer vasgekeer toe die huis…

Is daar bedrog?

Onlangs het Die Vryburger berig oor die El-Macsheh-tehuis waar 32 bejaardes letterlik op rys en ’n sous moes lewe vir etlike weke. Nadat die berig geplaas is, het die tehuis…

Rusland en Sjina gereed vir gasooreenkoms.

Na verwagting sal Rusland en Sjina ‘n ooreenkoms sluit waarin Beijing $456 biljoen vir Russsiese gas oor die volgende 30 jaar sal betaal. Die Russiese President, Wladimir Poetin is op…

Hy eis $32,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000.

‘n Man van New York het na bewering die grootste skadevergoedingseis nog, ingestel, nadat hy deur ‘n hond gebyt is. Anton Purisma, (62) dagvaar ‘n hele klomp mense en instansies,…

Spesiale promosie – 31 Mei

Promosie – 31 Mei byeenkoms Die wintermaande is hier en vir ‘n verandering kan ‘n mens hierdie maande benut om weer aan heerlike wildsvleis te smul. Wildsvleispastei en -bredies is net die regte…

Werkers gesoek na huisroof

Twee tydelike werkers by ‘n verhuisingsmaatskappy word deur die polisie gesoek i.v.m. ‘n ondersoek na ‘n huisroof by ‘n senior aanklaer se huis. Marian van der Merwe (53) en haar…

So is dit in ‘n Blanke plakkerskamp

Dit is snags bitter koud in ‘n plakkershut en as jy arm is, is honger jou metgesel. Dit is die daaglikse werklikheid vir baie Suid-Afrikaners wat in armoede leef, het 36 studente…

Voorafbetaalde selfoontariewe bly daal

‘n Kenner voorspel dat vooraf­betaalde selfoontariewe sal na verwagting bly daal en dalk selfs op dieselfde vlak as landlyntariewe kom. Volgens Arthur Goldstuck, besturende direkteur van World Wide Worx, ’n…

Prokureur weier ondersoek na trustrekening

‘n Johannesburgse prokureur, Ronald ­Bobroff, weier dat die Prokureursorde van die Noordelike Provinsies (PONP) toegelaat word om sy boeke, waaronder sy trustrekening, ondersoek word. Bobroff en sy seun, Darren, vra die hooggeregshof…

Polisie sukkel met korrupsie

 Die Khayelitsha-kommissie het kennis geneem dat die polisie se bestuur doen nie genoeg om korrupsie te voorkom nie. Liza Grobler, ’n kriminoloog, het getuig dat daar geen leierskap oor korrupsie in die polisie…

SA seun klim Everest

In sy strewe om die hoogste pieke in die lewe te bereik het  ’n gr. 9-leerder van die Pretoria Boys High School verlede maand letterlik hoë hoogtes bereik toe hy twee…

Google beveel om inligting te skrap

Die Geregshof van die Europese Unie (HJEU) het bevind dat ’n individu in die EU wel mag vra dat Google sy persoonlike inligting wat ouer as 15 jaar is, van…

Kankerlyer drink 74 pille per dag

Hy is maar net nege jaar oud, maar moet daagliks 74 pille drink en suurstof kry. Graeme Victor is vier jaar gelede met skildklierkanker gediagnoseer en sedertdien het dit na sy…

Tonne mediese afval besoedel omgewing.

 Tonne mediese afval wat daagliks by die mediese-verbrandingsoond in die suide van Bloemfontein verbrand is het veroorsaak dat die minimum standaarde vir die uitsetting van gevaarlike chemikalieë van 2010 tot…

Zuma sorg vir nefie

Gerugte is in omloop dat pres. Jacob Zuma glo sy broerskind gehelp het om finansiering vir sy sukkelende mynmaatskappy te bekom. Zuma het glo ‘n Amerikaanse belegger by sy ampswoning in Pretoria…

Nuwe werkersparty aan kom

‘n Nuwe werkersparty sal volgende jaar in Maart gestig word. Die laaste stap is om ‘n naam vir die party te kies, het Irvin Jim, Numsa se hoofsekretaris aangekondig. Die…

Nkandla – klug duur voort

Die president moes van die veiligheidsverbeterings by sy Nkandla-landgoed geweet het. Pres. Jacob Zuma het onder meer aangedui waar hy vensters in die geboue wil hê. Hy het egter nie geweet…

Beurtkrag is aan die kom.

Beurtkrag is aan die kom omdat die naderende winter klaar sy tol op Eskom geëis het. In ‘n verklaring verlede week het dié elektrisiteitsverskaffer gewaarsku dat indien verbruikers nie elektriese toestelle afskakel wat…

Korrupsie onder die kluite

Die voormalige minister van Verdediging, oorlede Joe Modise, het daarop aangedring om nuwe vegvliegtuie te koop ondanks die feit dat die lugmag se Cheetah-vegvliegtuie vir minstens nog 14 jaar gebruik kon…

Rusbank toe haar bank

Cally Guasti en sy vriende het ’n huis saam bewoon in New York, en op ’n mooi dag besluit om by die heilsleer ’n ou bank te koop wat hulle…

Sneeubos / Snow bush / Ice cream bush .. Breynia disticha

    Tuiniers, hierdie is ’n pragtige struik wat nie te groot word nie. Sneeubos groei baie goed in kustuine, veral langs die Natalse kus. Sneeubos groei eintlik baie goed…

DSTV se arrogansie

Gestremdes en koperspubliek van die Oos-Rand was uiters geskok en verontwaardig dat DSTV so arrogant en ongevoelig kan wees om op die parkeerplek van gestremdes hulle uitstalling en promosie te…

Tweeling broers presteer by Nampo

’n Tweeling broers het saam met hulle kinders op die Nampo oesdag as wenners uitgetree in ’n kompetisie waar ou trekkers gerestoureer moes word. Die kompetisie is ’n eerste wat…

Tina herroep haar besluit

Die uitermatige omstrede besluit van die Departement Landbou, Bosbou en Seevisserye om die toekenning van visvangregte te wysig en slegs aan ’n paar “uitgesoekte” vissers toe te ken, moes na…

Staatshospitale versleg daagliks

Die diens by die meeste staatshospitale in die land is gelykstaande aan die swak geneeskundige dienste in die res van Afrika. Dit is die siening van ’n geneesheer wat verkies…

RSA soldate vas in DRK

Sowat 1400 soldate van Suid-Afrika sit vasgevang in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) nadat chaos ontstaan het met huurvlugte wat hulle na 12 maande se diens in die…

Goldrich moet padgee

Die Goldrich maatskappy wat ’n perseel van die Blyvooruitzicht-myn aan die Verre Wes-Rand beset, moet onmiddellik die plek verlaat, het die hooggeregshof in Johannesburg beslis. Die beslissing is ten gunste…

Wetenskaplikes skuldig aan bedrog

Hulle het almal laat glo dat hulle besig is met navorsing oor die malaria probleem wat duisende menselewens eis, maar het besluit om landuit te vlug voor hulle uitgevang word…

rolex replicas for sale