ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: May 2014

Brandweer skrik vir niks

Dit is ultramodern toegerus met twee digitale skerms, iPad en stuurstokke, baie knoppies wat in rye wag om gebruik te word, en dit laat mens dink die ruimtetuig gaan enige…

Staatsgreep in Thailand uitgevoer

In ’n opspraakwekkende toespraak, het die hoof van die Weermag in Thailand aangekondig dat dié land se gewapende magte die beheer van die land oorgeneem het. Dit volg na maande…

Poetin is soos Hitler

Prins Charles van Brittanje het pres. Wladimir Poetin van Rusland vergelyk met die Duitser, Adolf Hitler, weens sy houding teenoor die Oe­kraïne. Hy het in dieselfde asem ook verwys na die…

Lekkende water lei tot seun se dood

Brendon John (18) ’n matrikulant van Bloemfontein is enkele meters van sy ouerhuis in Uitsig dood toe hy blykbaar met ’n motorfiets gegly het op die nat teerstraat en toe…

Taliban ontvoer polisie

Die Taliban vegters in Afganistan het na bewering 27 polisiebeamptes ontvoer tydens aanvalle in die noordooste van die land. Die militante groep het die ontvoering gedoen as deel van hulle…

Kuber-saak is enorme bedrog

Die kuberkrakers wat deur die Valke in samewerking met die VSA vasgevat is met hulle bedrywighede is na bewering deel van ’n wêreldwye netwerk en het in Suid-Afrika ’n bedrogskema…

Diplomaat word bevoordeel

Mnr. Cornelius Claasen het tydens ’n besoek aan die Krugerwildtuin afgekom op die BMW met diplomatieke nommerplate waarvan insittendes hulle nie gesteur het aan regulasies nie en halflyf by die…

SANPark-werker oortree reëls

Die Krugerwildtuin het ’n ondersoek gelas na ’n voorval waarin ’n SANParke werknemer blykbaar geweerskote in die lug afgevuur het in ’n poging om ’n olifant uit die pad te…

Thuli pak Jacob weer

Pres. Jacob Zuma word al weer deur die Openbare Beskermer (OB) ondersoek na aanleiding van ’n klagte wat ontvang is van magsmisbruik en wanbesteding van staatsgeld. Die ondersoek volg na…

Nkandla-saak word begrawe

Met die aanwys van ’n nuwe speaker in die Nasionale Vergadering (NV) het die Zuma-regime seker gemaak dat die Zumaville-bedrogspul diep begrawe word. Dit is die mening van politieke waarnemers…

Pretoria middestad gesluit

Die grootste deel van die sentrale middestad van Pretoria is vir verkeer gesluit om klaarblyklike veiligheidsredes met die inhuldiging van Zuma as president. Selfs die Wonderboom lughawe is vir vliegtuig-verkeer…

Rentekoers bly onveranderd

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het op 22 Mei in hulle maandelikse byeenkoms besluit om nie die repokoers te verhoog nie, wat tot gevolg het dat die banke se prima rentekoers…

Nuusflitse – 23 Mei 2014

Gister het die mense wat die volgende vyf jaar namens Suid-Afrika in die parlement gaan sit en praat en slaap, hul eed afgelê en Jacob Zuma vir ’n tweede termyn…

Hulle regeer oor Afrikaners

  Besef Afrikaners wat besig is om met die Afrikanervolk te gebeur in die sogenaamde “democracy”  in Suid-Afrika?   Die foto hierbo is geneem toe dié drie lede van Julius…

Ware demokrasie!

Die mees demokratiese land in die wêreld, Switserland, het vandeesweek ‘n referendum gehou oor twee  ekonomiese sake. Die land se burgers moes besluit of hulle die minimum lone, wat tans…

Tydlyn kompetisie

RVB Paardekraal bied op 31 Mei 2014 die 4de Tydlyn Kompetisie aan, naamlik DIE ORANJE PROJEK TYDLYN KOMPETISIE by die Willie Maraissentrum te Pretoria. Die hoofborge vir die dag is…

Regstelling – Vleis verkope

Ons vra verskoning vir die feit dat dit nie in die vorige berig genoem is dat die wildsvleis bestellings vir die oomblik slegs in Pretoria is nie. Baie dankie aan die…

Hemelvaart

Hemelvaartdag behoort as ‘n Christelike Feesdag soos ‘n Sabbat gevier te word Lees: Lev. 23 en Deut. 16   In ons as Verkennersbeweging se strewe om ons waardes te vestig…

Hoe maak ‘n mens die outydse boerseep?

Goeie dag al die dames   Ons almal het al gewonder hoe het die Voortrekkers Boerseep gemaak. Hierdie seep is baie eenvoudig om te maak en werk uitstekend om vlekke…

Kragdag bied inligting

Kragdag promosie Moet nie gestraf word omdat jy krag bespaar nie. Raak gespeen van die sisteem. Suid Afrika se elektrisiteitsverbruikers kan hulself binnekort tussen twee vure bevind. Beide die man…

Vir die huisvrou – Korslose, vinnige souttert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Daar is niks so lekker soos ‘n warm souttert op ‘n koue wintersoggend saam met ‘n koppie boeretroos!…

Nuusflitse – 22 Mei 2014

Doeanebeamptes by die lughawe in Sydney het ‘n man vasgetrek wat 16 eiers van wilde voëls by die land probeer insmokkel het. Die Australiese grens-beskermingsdiens sê die 39-jarige man van…

FN wil optog hou

Front Nasionaal wil weer ’n optog hou om die vrylating van mnr Clive Derby-Lewis te verseker. In ’n mediaverklaring word die saak uiteengesit, en lui soos volg: Gedurende April 2014…

Die grootste wyndrinkers

Frankryk was vir jare bekend as die land met die grootste wynverbruik in die wêreld, maar is nou deur die VSA onttroon. Alhoewel die gemiddelde wynverbruik per persoon in Frankryk…

Inflasie steeds hoog

Die nuutste Verbruikersprysindeks (VPI) het vir April op 6.1% geëindig op ‘n jaar-tot-jaar grondslag na die 6.0% vir Maart. Die S.A. Reserwebank (SARB) beskou 6% as die boonste aanvaarbare vlak…

Valke slaan toe op kuber-misdadigers

Verskeie verdagtes is deur die Valke in hegtenis geneem in verband met kuber-misdaad wat in ’n netwerk van internasionale omvang is, en vanuit Suid-Afrika opereer. Die Valke se sukses word…

Mag weer

Ek weet nie wie van die lesers het al op die internet die video gesien van die onverantwoordelike soldate wat ‘n aanvalsgeweer aan ‘n sjimpansee gee en dan moet vlug…

Wat meer kan ons verwag?

Sy het uit die suidelike deel van die Vrystaat geskakel en gesê hulle kom op 31 Mei na Pretoria vir die verhoor wat gaan plaasvind. ’n Dag later kry ons…

Johannesburg loop deur onder bendes

Mnr. Dave Evans, ’n sakeman van Johannesburg het sowat R100,000 se skade in drie rooftogte wat by hom uitgevoer is gedurende die twee jaar wat hy aldaar woonagtig is. Hy…

Polisie en weermag oorhoops met mekaar

Die polisie het ’n klag van intimidasie teen ’n weermag generaal gelê nadat die Weermag-generaal twee pelotons soldate opgevorder het om 32 weermag soldate te bevry uit polisie aanhouding in…

Arbeidshof moet beslis oor staking

Die bemiddeling om die staking by drie platinummyne te beëindig, gaan waarskynlik deur die arbeidshof in Johannesburg gefasiliteer word. Die merkwaardige wending kom nadat die drie myne en Amcu ooreengekom…

Nuusflitse – 21 Mei 2014

‘n Goederetrein het in die buitewyke van Moskou teen ‘n passasierstrein gebots en Russiese nuusagentskappe berig die botsing het tot minstens 4 sterftes gelei en sowat 20 beseerdes.   n…

Liberale Afrikaners maak toegewing

Die liberale Afrikaners het op hulle kenmerkende papbroekige manier, weereens die weg van die minste weerstand gevolg toe hulle hul steun verleen het aan die verskuiwing van die Troepe standbeeld…

Onregmatige arrestasie – Polisie betaal

Die neiging in die polisiediens om mense onregmatig te arresteer is besig om die geringe vertroue wat daar nog in die polisie gestel word, ook te vernietig. Dit is die…

Tuisskool verg opoffering

  Geagte Redakteur, Ek haal my hoed af vir Sheugnet Jones wat hiermee probeer om die publiek se kennis oor tuisonderwys uit te brei. Ons is self ook ‘n tuisonderwys…

Veiligheidsman oorleef vyf skote

In Brakpan het ’n veiligheidsbeampte met sy koeëlvaste baadjie aan, ’n koeëlreën van vyf skote oorleef toe twee kapers op hom losgebrand het. Die veiligheidsbeampte van ADT, het gereageer op…

Rowerbende beroof Standard Bank

Die rowers het presies geweet wat om te doen, hoe om in te breek, waar om die geld te vind toe hulle die Standard Bank in Nylstroom van derduisende Rand…

Bly weg uit Pelonomi hospitaal

Die deurlopende klagtes en erge ervarings wat pasiënte beleef het in die Pelonomi hospitaal in Bloemfontein, het daartoe gelei dat mense deur kundiges geadviseer word om liefs dié hospitaal te…

Gemeenskap trek Boschkop bende vas

Die veiligheidsgemeenskap van die Kleinfontein/Boschkop gebied se harde werk het gisteraand goeie vrugte opgelewer nadat die gemeenskap ‘n gewapende bende vasgetrek het.  Die afgelope ruk het ‘n gewapende bende die…

Korkie-gesin pleit vir bevryding

Mev. Yolandé Korkie, die eggenote van Pierre wat steeds as gyselaar aangehou word deur Al-Kaïda terroriste, het nou uit radeloosheid ’n tweede video opgeneem en aan die terroriste, Al-Kaïda gerig…

20 MEI 1983 – KERKSTRAAT PRETORIA

Terwyl die volksmoord en aanvalle op volksgenote onverpoos voortgaan, moet ons vandag ook stilstaan by 20 Mei 1983. Daar was voor hierdie datum aanvalle op burgerlike teikens, maar tog het…

Zim-boer en dogter sterf in aanval

Mnr. Malcolm Francis en sy dogter Catherine is deur swartes op hulle plaas in Zimbabwe aangeval en vermoor toe hulle die middag ’n entjie gaan stap het met die honde….

Universiteite – meisies die teiken

Verskeie jong belowende vroue studente het die teiken van moordenaars en rowers geword, en hiervan is die drie voorvalle in Stellenbosch waarskynlik die skokkendste van almal wat in die onlangse…

Operasie fout kos vrou haar arm

Marie de Beer (75), van Bloemfontein, het die gebruik van haar linkerarm verloor nadat ’n operasie in die Pelonomi-hospitaal glo lelik skeefgeloop het. Haar linkerbeen moes weens mediese redes bo die…

Koffie is die nuwe goud

Hoewel koffiepryse in Suid-Afrika vanjaar reeds met 30% gestyg het, is dit volgens ’n kenner net die begin. Die rede vir die styging is te wyte aan ‘n swam wat…

Betaal wat jy belowe!

“Wanneer jy ‘n gelofte aflê teenoor die Here jou God, moet jy nie traag wees om dit na te kom nie, anders sal die Here jou God jou tot verantwoording…

Nuwe ANC premier aangewys

Die ANC het David Makhura aangewys as die party se nuwe premier vir Sentraal Transvaal en vervang die omstrede Nomvula Mokhonyane. Makhura was die provinsiale sekretaris in die provinsie. Jesse…

Sataniste laat gru-toneel

’n Dame van Fichardtpark in Bloemfontein, wat saam met haar twee dogtertjies in ’n naby geleë parkie gaan speel het, moes met skok ontdek dat daar ’n klomp dooie, gemartelde…

Polisie soek naarstigtelik

Die Bloemfonteinse polisie is op soek na ’n jong seun van 12 jaar wat na bewering ontvoer is vanaf Newcastle in Natal, wat nou in die Vrystaatse hoofstad opgemerk is….

‘n Natuurwonder vasgevang

Alhoewel die massiewe wolkmassa nie ’n eenmalige verskynsel is nie, word dit algemeen as ’n natuurwonder beskou vanweë die uniekheid daarvan. Die groep Basehunters, wat sulke groot storms soos orkane…

rolex replicas for sale

agen judi bola , sportbook, casino, togel, number game, singapore, tangkas, basket, slot, poker, dominoqq, agen bola. Semua permainan bisa dimainkan hanya dengan 1 ID. minimal deposit 50.000 ,- bonus cashback hingga 10% , diskon togel hingga 66% bisa bermain di android dan IOS kapanpun dan dimana pun. poker , bandarq , aduq, domino qq , bandarqq online terpercaya. Semua permainan bisa dimainkan hanya dengan 1 ID. minimal deposit 10.000 ,- bonus turnover 0.5% dan bonus referral 20%. Bonus - bonus yang dihadirkan bisa terbilang cukup tinggi dan memuaskan, anda hanya perlu memasang pada situs yang memberikan bursa pasaran terbaik yaitu Bola168. Situs penyedia segala jenis permainan poker online kini semakin banyak ditemukan di Internet, salah satunya TahunQQ merupakan situs Agen Judi Domino66 Dan BandarQ Terpercaya yang mampu memberikan banyak provit bagi bettornya. Permainan Yang Di Sediakan Dewi365 Juga sangat banyak Dan menarik dan Peluang untuk memenangkan Taruhan Judi online ini juga sangat mudah . Mainkan Segera Taruhan Sportbook anda bersama Agen Judi Bola Bersama Dewi365 Kemenangan Anda Berapa pun akan Terbayarkan. Tersedia 9 macam permainan seru yang bisa kamu mainkan hanya di dalam 1 ID saja. Permainan seru yang tersedia seperti Poker, Domino QQ Dan juga BandarQ Online. DEWI365 adalah Bandar Judi Bola Terpercaya & resmi dan terpercaya di indonesia. Situs judi bola ini menyediakan fasilitas bagi anda untuk dapat bermain memainkan permainan judi bola. Didalam situs ini memiliki berbagai permainan taruhan bola terlengkap seperti Sbobet, yang membuat DEWI365 menjadi situs judi bola terbaik dan terpercaya di Indonesia. Tentunya sebagai situs yang bertugas sebagai Bandar Poker Online pastinya akan berusaha untuk menjaga semua informasi dan keamanan yang terdapat di POKERQQ13. DEWI365 adalah Bandar Judi Bola Terpercaya & resmi dan terpercaya di indonesia. Situs judi bola ini menyediakan fasilitas bagi anda untuk dapat bermain memainkan permainan judi bola. Kotakqq adalah situs Judi Poker Online Terpercayayang menyediakan 9 jenis permainan sakong online, dominoqq, domino99, bandarq, bandar ceme, aduq, poker online, bandar poker, balak66, perang baccarat, dan capsa susun. Dengan minimal deposit withdraw 15.000 Anda sudah bisa memainkan semua permaina pkv games di situs kami. Jackpot besar,Win rate tinggi, Fair play, PKV Games. https://jasapkv168.com/ Situs BandarQQ, BandarQ Terpercaya, Mainkan QQ Uang Asli Dengan Server Pkv Games & Mainkan SitusQQ Online Melalui Deposit Pulsa. Jika anda mencari agen bandar bola online dengan tingkat kepercayaan tertinggi untuk main taruhan judi bola, Bola168 adalah pilihan tepat. Bola168 merupakan. bandar judi online terbesar yang telah memiliki izin resmi sebagai agen bola online terbaik dan sudah lama terakui.