ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: May 2014

Padda veroorsaak onmin

’n Switserse buurman is uiters gefrustreerd met die paddakoor wat in sy buurman se erf so sing en kwaak dat hy hom tot die gereg moes wend. Andrea Weiss van…

Twee bejaardes beroof

In Bloemfontein is twee bejaarde dames in afsonderlike voorvalle besteel en een is verkrag waarna die swarte haar geld, juwele en selfoon geroof het. Een van die dames, ’n 71…

Kaap slaan toe op misdadigers

Sowat 103 taxi’s is geskut en byna 2,000 verkeersboetes is die afgelope week uitgereik toe verkeersbeamptes streng opgetree het teen oortreders in die Wes-Kaap. Die Kaapse stadsraad sê in ’n…

Capitec kliënt verloor duisende Rand

Die hoof van kommunikasie by Capitec sê dit is duidelik dat kliënte nie altyd genoeg doen om hulle bankbesonderhede te beskerm tee rowers en diewe nie. Dit is die mening…

Boer en sy dogter verdrink

’n Jong boer, Erik Adendorff, wat ook ’n sakeman is in die Frankfort distrik het saam met sy dogter (6) en ’n plaaswerker verdrink toe sy bakkie in die Kliprivier…

Polisie beskerm kollega

Die polisie van Randburg-polisiestasie word daarvan beskuldig dat hulle ’n kollega wat klaarblyklik onder die invloed van alkohol ’n ongeluk veroorsaak het, van die ongelukstoneel verwyder het. Later het ’n…

Konserwatiewes vertoon goed in EU-verkiesing

Terwyl die politiek in Suid-Afrika al verder na links swaai, lyk dit asof daar ‘n opbloei van konserwatisme in Europa is.  Volgens die voorlopige berekeninge oor die uitslag van die Europese…

Nuwe kabinet lyk na ‘n verswakking

Die landbougemeenskap het rede om diep bekommerd te wees oor die nuwe ministerspan wat deur pres. Jacob Zuma aangepas is. “Die aanstelling van Senzeni Zokwana is vir TLU SA bekommerenswaardig,”…

Taakspan beveg misdad in Stellenbosch

Die Vryburger het in ‘n aantal berigte geskryf oor die toename in aanvalle op veral jong damesstudente in die omgewing van die Universiteit Stellenbosch (US). Nou is ’n taakspan in die…

Bloemfonteiners sal moet betaal

Indien die voorgestelde veranderings in die tariefstruktuur deurgevoer word,  sal verbruikers in Bloemfontein vanaf 1 Julie aan wisselende stygings in die prys van krag onderwerp wees. Dit is die mening van…

Perlemoenkwotas word afgeskaf

‘n Groot skok wag op die perlemoenbedryf en gemeenskappe wat hul bestaan daaruit maak, aangesien kommersiële perlemoenkwotas reeds teen einde Julie afgeskaf gaan word.  Daar is ‘n geringe kans dat dit nie…

Alweer tenderbedrog?

Die afgelope week se chaos met die rotasie van soldate na en van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) gaan waarskynlik in die hof beland.  Daar word verneem dat ’n…

Vegter vir pensioenregte oorlede

Mnr. Piet van Rensburg (57), wat as die ikoon en held bekend geword het as stryder en vegter vir die regte van pensioenarisse se regte, is oorlede nadat komplikasies ingetree…

Natal sonder e-tol

Die hardnekkige gerugte wat rond vlieg dat Natal eersdaags ook met e-tol opgeskeep gaan sit, is die nek ingeslaan deur Dipuo Peters, die Minister van Vervoer. Sy het in ’n…

Weldoener word ondersoek

Die weldoener en bestuurder van die El-Macsheh-tehuis in Vereeniging gaan moontlik van bedrog aangekla word nadat hy glo sy persoonlike bankrekening se besonderhede vir geldelike skenkings van die publiek gebruik…

Seun skiet rower dood

’n Jong seun van 17 jaar het sy pa te hulp gesnel en een van drie swartes doodgeskiet wat probeer het om hulle te beroof. Verlede Saterdag het drie rowers…

Mulder maak plek vir Cele

Die leier van die Vryheidsfront Plus, dr. Pieter Mulder, is nie weer opgeneem in die kabinet as ’n adjunk-minister nie, en moes sy plek afstaan aan Bheki Cele wat nou…

Nuusflitse – 26 Mei 2014

Bykans R10 miljoen se staatsgeld sal vanjaar na die EFF se parlementêre partystrukture vloei plus 25 LP’s in die Nasionale Vergadering (NV) se jaarliks salarisse van altesame R25 miljoen.  …

Jong seun kry nuwe lewe

Graeme Victor (9) sal in die toekoms meer aktief kan rondbeweeg nadat hy n nuwe suurstof-toestel ontvang het wat hy met hom kan saamdra. Hy het ’n groot verrassing gekry…

Belastingontduikers in die hof

Die omstrede miljoenêr-sakeman Gary van der Merwe en sy sakevriend Paul Killian staan tereg op 11 klagtes van bedrog. Die klagtes handel oor belastingontduiking.  Dit word beweer dat die twee meer…

Goeie nuus vir cholesterollyers

‘n Nuwe potensiële middel vir die behandeling van cholesterol, wat onder meer in Suid-Afrika getoets is, toon groot belofte.   Daar is reeds vyf kliniese toetse met die middel Evolocumab op…

Motor rubriek – Mercedes Benz S500 BE

Die afgelope aantal jare het Mercedes Benz afgewyk van die voorheen bekende konserwatiewe lyne en het die bakwerk ontwerp van die motors, meer vloeiende en sportiewe lyne begin kry. Die…

Quinoa . ‘n graansoort van Inka-lande afkomstig

Die Inka’s het Quinoa as baie besonders beskou en het dit die moeder van al die graansoorte genoem. Quinoa is ’n graansoort wat hoofsaaklik gekweek word vir die eetbare sade….

Klapmusbende bedrywig in die Kaap

‘n Pa het vreesbevange vir sy dogter beveel om weg te hardloop voordat sy doodgemaak word. Caitlin Burton (20) het half deur die slaap by haar ouers se slaapkamer ingestrompel….

Jakarandas "val" in Pretoria

‘n Nuwe snelbusdiens vir Pretoria sal ongeveer 200 jakarandabome, meestal in die omgewing van Lynnwoodweg, Pretoria laat sneuwel. Die goeie nuus is dat Blessing Manale, woordvoerder van Kgosientso ­Ramokgopa, uitvoerende…

Brandwondspesialis getuig in Krejcirverhoor

Dr. Ridwan Mia, die brandwondspesialis se hulp is ingeroep vir die verhoor van die berugte Tsjeggiese vlugteling Radovan Krejcír.  Mia, wat bekendheid verwerf het vir sy behandeling van die brandslagoffertjie…

Swak gedrag erger as ontrouheid

’n Man (52) met ‘n doktorsgraad en skrywer van ‘n boek, wat in sy huwelik aan sy vrou voorgeskryf het wanneer sy mag lag, en ander geweld teenoor haar gepleeg het, moes in hul…

Rooi water uit krane?

Die Groen Skerpioene het inwoners van Potchefstroom en omliggende gebiede gewaarsku om nie te skrik as daar bloedrooi water uit hul krane loop nie.   Marie-Louise Lume van die wetstoepassers…

Ek sien dit so!

Die stemmers se president is ingehuldig, die rooi brigade het hulle plekke ingeneem in die parlement, die sirkus is dus weer in volle gang na afloop van die sirkusverkiesing. Dan…

Diewe steel spoorstawe

Terwyl die kommunisties gesinde ANC-regering miljarde Rand spandeer om nuwe treine aan te koop, word hulle deur hulle eie ondersteuners rot en kaal besteel van spoorstawe waarop die treine moes…

Kommunisme in praktyk toegepas

Kommunisme is nou in praktyk toegepas met nuwe wetgewing waarvolgens bestaande en nuwe mediese praktisyns verbied word om self te besluit waar hulle wil praktiseer in Suid-Afrika. Dit is die…

Restauranteienaar koelbloedig vermoor

Die welbekende eienaar van die gewilde restaurant, The Noisy Oyster, mnr. Karl Jaentsch (41) is by sy woonhuis op Paternoster vermoor. Sy eggenote, Debbie, het op sy lewelose liggaam afgekom…

Phosa sê baie plaaswerkers is werkloos

Die land beleef op die oomblik sy hoogste werkloosheidsyfer in die geskiedenis wat onder meer toegeskryf kan word aan die afname van kommersiële boere. Dit is die mening van ANC…

Wynlandgoed wil olifante aanhou

Toe die eienaars van die Meerendal wynlandgoed buite Durbanville in die Wes-Kaap besluit het om olifante aan te hou op dié besondere landgoed, het dit ’n reeks kommentare ontlok van…

Is dit sindikaat of terroriste?

Die polisie het verlede Vrydag toegeslaan op ’n woonhuis, vlak by die polisiestasie in Norwood, Johannesburg en drie mense in hegtenis geneem wat handel dryf in aanvalsgewere, ammunisie, plofstof en…

Moderne masjien vir babas ontwikkel

Die wêreld se eerste dialise-toestel waarmee ’n pasgebore baba behandel kan word, is in Italië suksesvol gebruik op ’n baba wat net 2,9 kg geweeg het. Dié geneeskundige deurbraak is…

Antibiotika wek groot kommer

Ernstige oproepe word gedoen deur ’n wêreldbekende wetenskaplike om indringend te kyk na die kwellende probleem van antibiotika-weerstandigheid wat ’n groter gevaar vir die mens kan word as klimaatsverandering Dié…

Nog ‘n grillerige staatshospitaal

Die Boitumelo-staatshospitaal in Kroonstad het so ’n tekort aan mediese produkte dat dokters en verpleegpersoneel pynmiddels, pleisters en beskermende handskoene uit hulle eie sak aankoop ter wille van pasiënte. Van…

Bloemfontein – gedaanteverwisseling kom

Die Metroraad van Bloemfontein beplan ’n multi-miljard Rand vervoerstelsel wat die Vrystaatse hoofstad in ’n nuwe gedaante sal laat. Die eerste fase van die reuse projek sal glo vroeg in…

Vrou beroof en afgedreig

Drie gewapende swartes het ’n 42 jarige dame van Fauna in Bloemfontein gedwing om twee keer geld te onttrek met haar kredietkaart en haar toe met die dood gedreig indien…

Miljoenêr verloor tweede hof-rondte

Mnr. Gary van der Merwe, ’n miljoenêr-sakeman van die Wes-Kaap het die tweede rondte in ’n reeks hofsake verloor toe die Hooggeregshof sy aansoek van die hand gewys het waarin…

China loop deur onder terroriste

Minstens 31 mense is dood in Urumqi, die hoofstad van die Xinjiang provinsie, toe aanvallers in twee voertuie met ’n onbekende aantal bomme by ’n mark ingejaag het. Amerika het…

Die wreedste tronk in SA

Onbeskryflike wreedheid, onmenslike marteling, uitermatige gewelddadigheid en strafmaatreëls wat nie eers in storieboeke is nie, is jou voorland as jy in die St. Albans tronk buite Port Elizabeth sou beland….

Tupper is 50 jaar in SA

Bykans elke huisvrou was al op uitnodiging teenwoordig by ’n Tupperware partytjie waar die huis se eetkamertafel vol van die verskillende plastiese produkte uitgestal is. Die hele buurt is teenwoordig,…

Nog stropers vasgevat

Nog vier swartes wat vermoedelik ’n renosterkoei van haar horings gestroop het is by die Malelane-hek in die Krugerwildtuin gevange geneem. Die renoster wat van haar horings gestroop is in…

SAL raadslede is onnosel

Die Minister van Openbare Ondernemings, Malusi Gigaba, het in ’n tirade uitgevaar teen die “roekelose en onnosele” raadslede van die Lugdiens (SAL) wat vertroulike inligting aan die media uitgelap het….

Korkie is lewend gesien

Die Al-Kaida gyselaar, Pierre Korkie, is glo deur verskeie persone in Jemen gesien en beweer hy is lewend en het redelik gesond voorgekom. Die ooggetuies beweer ook dat hulle hom…

Zimbabwiërs beset Hulett-plantasie

Sogenaamde oorlogsveterane, of voormalige terroriste wat klaarblyklik lede van Zanu-PF, die Mugabe party se aanhangers, het die Suid-Afrikaanse Suiker reus, Tongaat Hulett, se landgoed beset. Talle swartes het die landgoed…

Die regeerders van RSA

Hier is die parlementslede wat Suid-Afrika vir die volgende 5 jaar sal regeer.    

Poetin – strateeg van formaat

President Wladimir Poetin word beskou as een van die wêreldleiers wat ook ’n uitstaande strateeg is nadat hy die Westerse lande behoorlik op hulle senuwees gehad het met die 40,000…

rolex replicas for sale

agen judi bola , sportbook, casino, togel, number game, singapore, tangkas, basket, slot, poker, dominoqq, agen bola. Semua permainan bisa dimainkan hanya dengan 1 ID. minimal deposit 50.000 ,- bonus cashback hingga 10% , diskon togel hingga 66% bisa bermain di android dan IOS kapanpun dan dimana pun. poker , bandarq , aduq, domino qq , bandarqq online terpercaya. Semua permainan bisa dimainkan hanya dengan 1 ID. minimal deposit 10.000 ,- bonus turnover 0.5% dan bonus referral 20%. Bonus - bonus yang dihadirkan bisa terbilang cukup tinggi dan memuaskan, anda hanya perlu memasang pada situs yang memberikan bursa pasaran terbaik yaitu Bola168. Situs penyedia segala jenis permainan poker online kini semakin banyak ditemukan di Internet, salah satunya TahunQQ merupakan situs Agen Judi Domino66 Dan BandarQ Terpercaya yang mampu memberikan banyak provit bagi bettornya. Permainan Yang Di Sediakan Dewi365 Juga sangat banyak Dan menarik dan Peluang untuk memenangkan Taruhan Judi online ini juga sangat mudah . Mainkan Segera Taruhan Sportbook anda bersama Agen Judi Bola Bersama Dewi365 Kemenangan Anda Berapa pun akan Terbayarkan. Tersedia 9 macam permainan seru yang bisa kamu mainkan hanya di dalam 1 ID saja. Permainan seru yang tersedia seperti Poker, Domino QQ Dan juga BandarQ Online. DEWI365 adalah Bandar Judi Bola Terpercaya & resmi dan terpercaya di indonesia. Situs judi bola ini menyediakan fasilitas bagi anda untuk dapat bermain memainkan permainan judi bola. Didalam situs ini memiliki berbagai permainan taruhan bola terlengkap seperti Sbobet, yang membuat DEWI365 menjadi situs judi bola terbaik dan terpercaya di Indonesia. Tentunya sebagai situs yang bertugas sebagai Bandar Poker Online pastinya akan berusaha untuk menjaga semua informasi dan keamanan yang terdapat di POKERQQ13. DEWI365 adalah Bandar Judi Bola Terpercaya & resmi dan terpercaya di indonesia. Situs judi bola ini menyediakan fasilitas bagi anda untuk dapat bermain memainkan permainan judi bola. Kotakqq adalah situs Judi Poker Online Terpercayayang menyediakan 9 jenis permainan sakong online, dominoqq, domino99, bandarq, bandar ceme, aduq, poker online, bandar poker, balak66, perang baccarat, dan capsa susun. Dengan minimal deposit withdraw 15.000 Anda sudah bisa memainkan semua permaina pkv games di situs kami. Jackpot besar,Win rate tinggi, Fair play, PKV Games. https://jasapkv168.com/ Situs BandarQQ, BandarQ Terpercaya, Mainkan QQ Uang Asli Dengan Server Pkv Games & Mainkan SitusQQ Online Melalui Deposit Pulsa. Jika anda mencari agen bandar bola online dengan tingkat kepercayaan tertinggi untuk main taruhan judi bola, Bola168 adalah pilihan tepat. Bola168 merupakan. bandar judi online terbesar yang telah memiliki izin resmi sebagai agen bola online terbaik dan sudah lama terakui.