Finale program – 31 Mei

Alles is gerat vir die byeenkoms op die 31ste Mei.

 

Die volledige program is as volg:

 

Hekke open om 6:00 vir stalletjie-houers.

 

Besoekers kan van 8 uur binnekom, solank koffie en water drink, stalletjies besoek en interessante aankope doen. Besoek ook die stalletjies waar die vordering op die volk se ekonomiese front gesien kan word.

Besoek die VVK stalletjie en registreer as kieser vir toekomstige verkiesings en referendums.

 

11h15-11h20: Vlag seremonie.

11h20-11h35: Skriflesing en gebed.

11h35-11h45: Samesang.

11h45-11h53: Voorstelling en bevestiging van Klaer en Voorsittende Beamptes.

11h53-11h54: Stilte – een minuut vir vermoordes.

12h00: Verrigtinge begin.

14h30: Verrigtinge staan af vir Uitspraak en Tydlynkompetisie-prysuitdeling begin.

15h30: Uitspraak.

Ons sluit af met die sing van die 4de vers van Die Stem van Suid-Afrika.