Betrekking gevra

Betrekkings gevra

Koos Visser is op soek na algemene nutsman of motorwerktuigkunde werk.

Hy beskik ongelukkig oor geen kwalifikasies nie, maar is bereid om enige werk te doen.
Sy vrou Vanessa is ook op soek na n betrekking as huishulp of kinderoppasser.
Hulle is in Randfontein omgewing, maar is bereid om te verhuis indien behuising verskaf kan word.
Kontak vir Koos by 072 809 8818.