ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 22, 2014

Hulle regeer oor Afrikaners

  Besef Afrikaners wat besig is om met die Afrikanervolk te gebeur in die sogenaamde “democracy”  in Suid-Afrika?   Die foto hierbo is geneem toe dié drie lede van Julius…

Ware demokrasie!

Die mees demokratiese land in die wêreld, Switserland, het vandeesweek ‘n referendum gehou oor twee  ekonomiese sake. Die land se burgers moes besluit of hulle die minimum lone, wat tans…

Tydlyn kompetisie

RVB Paardekraal bied op 31 Mei 2014 die 4de Tydlyn Kompetisie aan, naamlik DIE ORANJE PROJEK TYDLYN KOMPETISIE by die Willie Maraissentrum te Pretoria. Die hoofborge vir die dag is…

Regstelling – Vleis verkope

Ons vra verskoning vir die feit dat dit nie in die vorige berig genoem is dat die wildsvleis bestellings vir die oomblik slegs in Pretoria is nie. Baie dankie aan die…

Hemelvaart

Hemelvaartdag behoort as ‘n Christelike Feesdag soos ‘n Sabbat gevier te word Lees: Lev. 23 en Deut. 16   In ons as Verkennersbeweging se strewe om ons waardes te vestig…

Hoe maak ‘n mens die outydse boerseep?

Goeie dag al die dames   Ons almal het al gewonder hoe het die Voortrekkers Boerseep gemaak. Hierdie seep is baie eenvoudig om te maak en werk uitstekend om vlekke…

Kragdag bied inligting

Kragdag promosie Moet nie gestraf word omdat jy krag bespaar nie. Raak gespeen van die sisteem. Suid Afrika se elektrisiteitsverbruikers kan hulself binnekort tussen twee vure bevind. Beide die man…

Vir die huisvrou – Korslose, vinnige souttert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Daar is niks so lekker soos ‘n warm souttert op ‘n koue wintersoggend saam met ‘n koppie boeretroos!…

Nuusflitse – 22 Mei 2014

Doeanebeamptes by die lughawe in Sydney het ‘n man vasgetrek wat 16 eiers van wilde voëls by die land probeer insmokkel het. Die Australiese grens-beskermingsdiens sê die 39-jarige man van…

FN wil optog hou

Front Nasionaal wil weer ’n optog hou om die vrylating van mnr Clive Derby-Lewis te verseker. In ’n mediaverklaring word die saak uiteengesit, en lui soos volg: Gedurende April 2014…

Die grootste wyndrinkers

Frankryk was vir jare bekend as die land met die grootste wynverbruik in die wêreld, maar is nou deur die VSA onttroon. Alhoewel die gemiddelde wynverbruik per persoon in Frankryk…

Inflasie steeds hoog

Die nuutste Verbruikersprysindeks (VPI) het vir April op 6.1% geëindig op ‘n jaar-tot-jaar grondslag na die 6.0% vir Maart. Die S.A. Reserwebank (SARB) beskou 6% as die boonste aanvaarbare vlak…

rolex replicas for sale