ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 20, 2014

Nuwe ANC premier aangewys

Die ANC het David Makhura aangewys as die party se nuwe premier vir Sentraal Transvaal en vervang die omstrede Nomvula Mokhonyane. Makhura was die provinsiale sekretaris in die provinsie. Jesse…

Sataniste laat gru-toneel

’n Dame van Fichardtpark in Bloemfontein, wat saam met haar twee dogtertjies in ’n naby geleë parkie gaan speel het, moes met skok ontdek dat daar ’n klomp dooie, gemartelde…

Polisie soek naarstigtelik

Die Bloemfonteinse polisie is op soek na ’n jong seun van 12 jaar wat na bewering ontvoer is vanaf Newcastle in Natal, wat nou in die Vrystaatse hoofstad opgemerk is….

‘n Natuurwonder vasgevang

Alhoewel die massiewe wolkmassa nie ’n eenmalige verskynsel is nie, word dit algemeen as ’n natuurwonder beskou vanweë die uniekheid daarvan. Die groep Basehunters, wat sulke groot storms soos orkane…

Egskeiding met ‘n rekord

Dimitry Rybolovlev, ’n Russiese magnaat, wat sy miljarde bymekaar gemaak het in die kunsmisbedryf, is deur die hof beveel om ’n tjekkie van R47 miljard uit te skryf ten gunste…

Almal maak geld uit ongeluk

Die Maleisiese Boeing van vlug MH 370, is nou ’n nuwe bron van inkomste vir skrywers, rolprentmakers en sensasiesoekers. ’n Voormalige eerste minister van Maleisië beweer selfs dat die vliegtuig…

Video red hond van marteling

In die Wes-Kaap het ’n buurman wat liefde het vir diere, sy kamera byderhand gehad toe hy sien hoe ’n man ’n herdershond wat vasgebind is, aanhoudend slaan. Gelukkig kon…

Nuusflitse – 20 Mei

Die Lonmin-platinummyn het 235 van sy noodsaaklike werkers afgedank wat nie vir werk opgedaag het nie. ’n Woordvoerder van Lonmin, het gesê die afgedanktes is werknemers wat reeds sedert 23…

Jeugliga weer bankrot

Die omstrede ANC-jeugliga staar weer bankrotskap in die gesig nadat die Gallagher Estate-konferensiesentrum in Midrand die Jeugliga vir sowat R4 miljoen se onbetaalde rekeninge verantwoordelik hou. Na bewering skuld die…

Capitec word beroof

Die handelsbank Capitec se tak in Alberton aan die Oos-Rand het ook die slagoffer van diewe en rowers geword toe hulle splinternuwe rekenaars ter waarde van meer as R200,000 weggedra…

Bejaarde egpaar beroof en beseer

Vier gewapende swartes het mnr. Pieter Botha(75) en sy vrou Alida(72), in hulle huis oorval, met kabeltou is hulle hande vasgebind, en hulle is aanhoudend gemartel sodat die twee bejaardes…

Bybeltjie nr 35

Hier is tannie Rhona se Bybeltjie nr. 35 – Die Barmhartige Samaritaan. Vandag leer ons om vir ons naaste om te gee en nie selfsugtig te wees nie:   http://youtu.be/VkoPBNMnTJ8…

Glo dit as jy wil

Uit Buenos Aires in Argentinië word berig dat paleontoloë glo van die grootste dinosourusse se oorblyfsels gevind wat tot nog toe in die wêreld gevind is. Die ontdekkers glo blykbaar…

Tehuis moet gou registreer

Die El-Macsheh-toevlugsoord in Vereeniging is nou drie maande tyd gegun deur die Departement om die inrigting as tehuis vir bejaardes te registreer en daarmee dan wettig bedryf te word. Na…

Brand eis ma en kind se lewe

’n Jong ma en haar seuntjie van Witbank is dood nat ’n brand in hul huis in uitgebreek en blitsvinnig deur die huis versprei het. Die jong seuntjie (2) Zylan…

Dit is ons erns!

Die gebeure en volledige program op 31 Mei 2014 kan nie ligweg benader word nie, dit kan nie as ’n speletjie of ’n ligte geskerts beskou word nie. Want dit…

Nadenke

Goeie dag! Hier volg nou die laaste deel van ons toer met die Nederlande ‘suikerkoöperasie’. Ons het ons toer op ‘n hoogtepunt afgesluit met ‘n daglange toer op jeeps deur…

Stellenbosch vroue studente geteiken

In die pragtige Stellenbosch is vroue studente deesdae die teiken van moordenaars, diewe en messtekers, wat nou ernstige nagevolge inhou vir die toekoms van studente. Dit is die mening van…

Tuisskool

Geagte Redakteur   Hiermee onderwerp ek my bydrae oor ‘Tuisonderrig’ soos voorgestel deur een van u lesers. Baie dankie. Daar word baie vrae gevra rondom tuisonderrig – die voordele en…

Ondersoek na bedrog in SAL

​Bewerings van ’n enorme groot bedrogsaak word ondersoek nadat ’n geheime verslag se inligting deels gelek het oor onreëlmatighede in die Suid-Afrikaanse Lugdiens. Die verslag kan die reeds beleërde Lugdiens…

Switsers sê nee

Anders as in Suid-Afrika, hou die Switsers eerder ’n referendum waarin die kiesers hulle mening kan gee oor die wenslikheid om nuwe vegvliegtuie aan te koop. In so ’n referendum…

Hy wou haar vermoor!

Nog ’n Matie-student moes ervaar hoe sy deur ’n swarte aangeval word terwyl sy met haar daaglikse draf sessie besig was. Magriet Muller (23) het ’n nare ervaring gehad toe…

Matie-student ontvoer van kampus

‘n Matie-student, Ilzé-Dene Oberholzer van Bellville was verlede Maandag vanaf die kampus van die Universiteit van Stellenbosch ontvoer, terwyl sy op pad was om ‘n toets te gaan skryf. Die…

DBV tree op tee wreedaards

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) in die Oos-Kaap moes dringend na klagtes van dieremishandeling teen Elephants of Eden lê nadat beeldmateriaal van beweerde mishandeling van olifantkalfies aan die lig gekom het….

Swarte byt sakevrou se vinger af

In Welkom het ’n swart aanvaller ’n sakevrou se duim morsaf gebyt en toe haar wysvinger gebreek tydens haar poging om ’n man, wat buite ’n restaurant aangeval is, te…

Hele gesin uitgewis

Dertig dae nadat ’n jong seun van 13 jaar, as enigste oorlewende uit ’n motorongeluk in die hospitaal behandel is, het hy gesterf weens veelvuldige beserings. Vince Viljoen (13) het…

Katjie word toe gered

In Tongaat, Natal het paramedici van Netcare 911 hulle ontferm oor klein katjie wat vasgekeer was in ’n brandende huis. Pepper was blykbaar in ’n slaapkamer vasgekeer toe die huis…

Is daar bedrog?

Onlangs het Die Vryburger berig oor die El-Macsheh-tehuis waar 32 bejaardes letterlik op rys en ’n sous moes lewe vir etlike weke. Nadat die berig geplaas is, het die tehuis…

Rusland en Sjina gereed vir gasooreenkoms.

Na verwagting sal Rusland en Sjina ‘n ooreenkoms sluit waarin Beijing $456 biljoen vir Russsiese gas oor die volgende 30 jaar sal betaal. Die Russiese President, Wladimir Poetin is op…

Hy eis $32,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000.

‘n Man van New York het na bewering die grootste skadevergoedingseis nog, ingestel, nadat hy deur ‘n hond gebyt is. Anton Purisma, (62) dagvaar ‘n hele klomp mense en instansies,…

rolex replicas for sale