ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 19, 2014

Spesiale promosie – 31 Mei

Promosie – 31 Mei byeenkoms Die wintermaande is hier en vir ‘n verandering kan ‘n mens hierdie maande benut om weer aan heerlike wildsvleis te smul. Wildsvleispastei en -bredies is net die regte…

Werkers gesoek na huisroof

Twee tydelike werkers by ‘n verhuisingsmaatskappy word deur die polisie gesoek i.v.m. ‘n ondersoek na ‘n huisroof by ‘n senior aanklaer se huis. Marian van der Merwe (53) en haar…

So is dit in ‘n Blanke plakkerskamp

Dit is snags bitter koud in ‘n plakkershut en as jy arm is, is honger jou metgesel. Dit is die daaglikse werklikheid vir baie Suid-Afrikaners wat in armoede leef, het 36 studente…

Voorafbetaalde selfoontariewe bly daal

‘n Kenner voorspel dat vooraf­betaalde selfoontariewe sal na verwagting bly daal en dalk selfs op dieselfde vlak as landlyntariewe kom. Volgens Arthur Goldstuck, besturende direkteur van World Wide Worx, ’n…

Prokureur weier ondersoek na trustrekening

‘n Johannesburgse prokureur, Ronald ­Bobroff, weier dat die Prokureursorde van die Noordelike Provinsies (PONP) toegelaat word om sy boeke, waaronder sy trustrekening, ondersoek word. Bobroff en sy seun, Darren, vra die hooggeregshof…

Polisie sukkel met korrupsie

 Die Khayelitsha-kommissie het kennis geneem dat die polisie se bestuur doen nie genoeg om korrupsie te voorkom nie. Liza Grobler, ’n kriminoloog, het getuig dat daar geen leierskap oor korrupsie in die polisie…

SA seun klim Everest

In sy strewe om die hoogste pieke in die lewe te bereik het  ’n gr. 9-leerder van die Pretoria Boys High School verlede maand letterlik hoë hoogtes bereik toe hy twee…

Google beveel om inligting te skrap

Die Geregshof van die Europese Unie (HJEU) het bevind dat ’n individu in die EU wel mag vra dat Google sy persoonlike inligting wat ouer as 15 jaar is, van…

Kankerlyer drink 74 pille per dag

Hy is maar net nege jaar oud, maar moet daagliks 74 pille drink en suurstof kry. Graeme Victor is vier jaar gelede met skildklierkanker gediagnoseer en sedertdien het dit na sy…

Tonne mediese afval besoedel omgewing.

 Tonne mediese afval wat daagliks by die mediese-verbrandingsoond in die suide van Bloemfontein verbrand is het veroorsaak dat die minimum standaarde vir die uitsetting van gevaarlike chemikalieë van 2010 tot…

Zuma sorg vir nefie

Gerugte is in omloop dat pres. Jacob Zuma glo sy broerskind gehelp het om finansiering vir sy sukkelende mynmaatskappy te bekom. Zuma het glo ‘n Amerikaanse belegger by sy ampswoning in Pretoria…

Nuwe werkersparty aan kom

‘n Nuwe werkersparty sal volgende jaar in Maart gestig word. Die laaste stap is om ‘n naam vir die party te kies, het Irvin Jim, Numsa se hoofsekretaris aangekondig. Die…

Nkandla – klug duur voort

Die president moes van die veiligheidsverbeterings by sy Nkandla-landgoed geweet het. Pres. Jacob Zuma het onder meer aangedui waar hy vensters in die geboue wil hê. Hy het egter nie geweet…

Beurtkrag is aan die kom.

Beurtkrag is aan die kom omdat die naderende winter klaar sy tol op Eskom geëis het. In ‘n verklaring verlede week het dié elektrisiteitsverskaffer gewaarsku dat indien verbruikers nie elektriese toestelle afskakel wat…

Korrupsie onder die kluite

Die voormalige minister van Verdediging, oorlede Joe Modise, het daarop aangedring om nuwe vegvliegtuie te koop ondanks die feit dat die lugmag se Cheetah-vegvliegtuie vir minstens nog 14 jaar gebruik kon…

Rusbank toe haar bank

Cally Guasti en sy vriende het ’n huis saam bewoon in New York, en op ’n mooi dag besluit om by die heilsleer ’n ou bank te koop wat hulle…

Sneeubos / Snow bush / Ice cream bush .. Breynia disticha

    Tuiniers, hierdie is ’n pragtige struik wat nie te groot word nie. Sneeubos groei baie goed in kustuine, veral langs die Natalse kus. Sneeubos groei eintlik baie goed…

DSTV se arrogansie

Gestremdes en koperspubliek van die Oos-Rand was uiters geskok en verontwaardig dat DSTV so arrogant en ongevoelig kan wees om op die parkeerplek van gestremdes hulle uitstalling en promosie te…

Tweeling broers presteer by Nampo

’n Tweeling broers het saam met hulle kinders op die Nampo oesdag as wenners uitgetree in ’n kompetisie waar ou trekkers gerestoureer moes word. Die kompetisie is ’n eerste wat…

Tina herroep haar besluit

Die uitermatige omstrede besluit van die Departement Landbou, Bosbou en Seevisserye om die toekenning van visvangregte te wysig en slegs aan ’n paar “uitgesoekte” vissers toe te ken, moes na…

Staatshospitale versleg daagliks

Die diens by die meeste staatshospitale in die land is gelykstaande aan die swak geneeskundige dienste in die res van Afrika. Dit is die siening van ’n geneesheer wat verkies…

RSA soldate vas in DRK

Sowat 1400 soldate van Suid-Afrika sit vasgevang in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) nadat chaos ontstaan het met huurvlugte wat hulle na 12 maande se diens in die…

Goldrich moet padgee

Die Goldrich maatskappy wat ’n perseel van die Blyvooruitzicht-myn aan die Verre Wes-Rand beset, moet onmiddellik die plek verlaat, het die hooggeregshof in Johannesburg beslis. Die beslissing is ten gunste…

Wetenskaplikes skuldig aan bedrog

Hulle het almal laat glo dat hulle besig is met navorsing oor die malaria probleem wat duisende menselewens eis, maar het besluit om landuit te vlug voor hulle uitgevang word…

Noodlanding laat asems ophou

Die dringende noodlanding van ’n passasiersvliegtuig van British Airways (BA) op die lughawe van Port Elizabeth het menige passasier en beheertoring personeel laat asem ophou. Vlug BA623 vanaf Johannesburg na…

Polisiebeamptes die verkragters

In die Wes-Transvaalse dorp Delareyville, het meer as een polisiebeampte ’n minderjarige dogter in ’n polisievoertuig gelaai, haar na haar woonplek geneem en haar toe verkrag. ’n Polisiewoordvoerder in die…

Oorgrens reservate help stropers

Alhoewel ’n tegniese komitee tans werk aan ’n plan om ’n groot bewaringsgebied te vestig tussen Mosambiek en Suid-Afrika in ’n poging om renosterstropers vas te vat, blyk dit juis…

‘n Beter plan is nodig vir SA

Die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) van die ANC-regering is wel ’n redelike plan, maar is hoegenaamd nie ambisieus genoeg om die duisternis probleme in die ekonomie van die land doeltreffend aan…

Rooihuiskraal spog met tweelinge

Die Laerskool Rooihuiskraal in Verwoerdburg het vanjaar weer rede om te spog met hulle tweelinge wat van graad RR tot graad 7 nie minder as 23 tel nie. Die 46…

Seuntjie oorleef elf verdieping val

’n Jong seuntjie van 15 maande het oorleef toe hy uit ’n woonstel geval het van die 11 de verdieping in die Amerikaanse staat Minnesota. Die val van Musa Dayib…

Motor rubriek – Jeep Wrangler 3,6L Sahara

Die oorspronklike Willys Jeep is gedurende die vroeë 40’s ontwikkel en was ’n bekende gesig tydens die tweede Wêreldoorlog. Later jare is die Willys gedeelte van die naam weggelaat en…

Verlore Krugermunte gevind

Geen bokshandskoen of rugbybal kon kers vashou teen posseëls en muntstukke tydens ’n groot veiling wat in Sandton gehou is nie. Daar was bokshandskoene wat deur die beroemdes geteken is,…

Sigaret dief vasgetrek

Om byna ’n 1000 kartonne Stuyvesant-sigarette ter waarde van meer as R12 miljoen te kaap, was die taak van ’n verdagte wat later in hegtenis geneem is. Die dief het…

Kinders toenemend oorgewig

Sowat 10% van die 2,2 miljard kinders regoor die wêreld is oorgewig weens die hedendaagse leefstyl waar te veel kinders geen oefening kry nie en heeldag sit en elektroniese speletjies…

Tolk skuldig aan laster

’n Tolk van die hoof, ene Mzikhulu Twala, is in die hof skuldig bevind aan laster en moet R30,000 betaal aan ’n bekende senior landdros van die Vrystaatse streekshof. Die…

MTN is weer die slagoffer

Die derde geval van ’n rooftog op ’n MTN-selfoon onderneming in die Wes-Kaap is aangemeld nadat drie gewapende rowers die winkel ingebars het en wapens op personeel gerig het met…

ANC gaan hof toe met OB

Die ANC regering gaan die Openbare Beskermer (OB) se verslag, soos deur adv. Thuli Madonsela opgestel is, se geldigheid in die hof betwis. ’n Regeringswoordvoerder het die opspraakwekkende uitspraak gemaak…

SA presteer in uithou perderit

Twee lede van die Suid-Afrikaanse span het tydens die Internasionale Uithou Perderit daarin geslaag om onder die top tien te eindig waar meer as 400 van die wêreld se bestes…

Blink klippie met hoë prys

In Genève, Switserland is ’n diamant van 100 karaat van die hand gesit vir R168 miljoen aan ’n onbekende private koper. Die diamant was glo die grootste uitblinker tussen al…

Bendegeweld ontwrig Suid-Afrika

Dit is nie net die Wes-Kaapse bruines wat met hulle bendegeweld die gebied op horings neem nie, want deesdae is Sentraal-Transvaal ewe swaar belas met rooftogte en plundering deur bendes,…

Ouers soek antwoorde by polisie

Die verdwyning van Bollie Bornmann (24) van die Boschkop omgewing het ouers genoop om die polisie van die Boschkop polisiestasie se optrede te bevraagteken oor hoe hulle gehandel het met…

Rietvlei-reservaat word nagmerrie

Die onvermoë van die Metropolisie en die stadsraad om behoorlike maatreëls in te stel om die gewilde natuurreservaat te beveilig teen plakkers en rampokkers, is besig om van die reservaat…

Oos-Randse nyweraars gaan dalk vlug

Die Oos-Randse metro get besluit om ondernemings wat meer as 700 KWh krag per maand gebruik, op ’n nuwe tarief aangeslaan gaan word wat beteken dat sulke instansies sowat 80%…

: Goudmyn word stukkie vir stukkie verdeel

Die Grootvlei-goudmyn het uiteindelik die laaste fase van sy bestaan ingegaan en word glo stuk-vir stuk opgedeel, sê die nuwe mede-eienaars van die myn. Gold One, die nuwe mede-eienaar van…

Afgryslike mynramp in Turkye

Daar is nie hoop om die mynwerkers wat deur ’n ondergrondse ontploffing en ’n brand vasgekeer is, te red nie. Die ontploffing is veroorsaak toe ’n transformator onverwags ontplof het…

Nuusflitse

Mense in hoërisikogroepe, veral swanger vroue, behoort hulself teen griep te laat inent en het minder as twee weke om dit te doen voor die griepseisoen aanbreek, is die advies…

Veldvoertuie beskadig beskermde gebiede

Veldry met 4×4’s veroorsaak groot skade in beskermde gebiede, sê dr. Gerhard Nortjé, ’n grondwetenskaplike, as deel van ’n doktorale studie vir die Departement van Wildlewe-bestuur van die Universiteit van…

Ai, die pres. Zuma tog

Die neef van pres. Jacob Zuma, het met die toedoen van die president, na bewering ’n fortuin losgeslaan van meer as R100 miljard nadat daar ooreenkomste aangegaan is tussen hom…

Man oorleef terroriste aanval

Mnr. Gert van Dyk (30) van Cullinan moes ’n noodoperasie ondergaan nadat hy in die vroeë oggendure deur ’n glasdeur van sy nuut geboude huis geskiet is deur terroriste. Hy…

Nege keer met mes gesteek

Mnr. Pieter Labuschagne (45) ’n sakeman van Lydenburg moes nege messteke absorbeer toe hy in Burgersfort, Oos-Transvaal, deur vier swartes oorval is. Hy het langs die pad stilgehou om seker…

rolex replicas for sale