ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 12, 2014

Staak of sterf!

Die platinummyne se besluit om ‘n direkte meningsopname te doen onder stakende werkers wat hulle dienste wil hervat gaan nie sonder teenstand nie. Ook nie NUM, die kleiner vakbond met…

Nuusflitse

Die Suid-Afrikaanse atleet Caster Semenya gaan volgens berigte binnekort met haar (sy) meisie en spanmaat, Violet Raseboya, trou. Die 23-jarige Semenya se ouers het glo ingestem om R25,000 lobola aan Raseboya…

S.A.selfoonreuse begin pryse verlaag

Dit lyk asof die twee groot selfoonmaatskappye, MTN en Vodacom, weens owerheidsdruk en die lastige klein mededinger Cell-C, verplig begin voel om met meer mededingende pryse na die mark te…

Eskom het winterhande

Volgens aanduidings kan daar in die komende wintermaande kragonderbrekings van Eskom verwag word. Die surplus in kragvoorsiening, wat as reserwe moet dien tydens onverwagte kragonderbrekings, was op ‘n stadium verlede…

Bewyse dat verkiesing ‘n klug is

Twee swart sakke vol stembriewe ten gunste van die DA wat in Lynnwoodrif ontdek is, het opposisiepartye rooi onder die kraag. Die kwessie is by die nasionale uitslagsentrum in Pretoria…

Donetsk stem vir onafhanklikheid

Ongeag ‘n oproep deur pres. Wladimir Poetin van Rusland dat die referendum in die ooste van die Oekraïne deur pro-Moskou groepe op ys geplaas moet word, in ‘n poging om…

Ma en kinders by skool aangeval

Michelle de Jager, ‘n jong ma en haar kinders het ‘n vreesaanjaende ondervinding gehad toe hulle deur twee skurke voor die skool aangeval is. Sy vertel dat sy verlede week voor…

Nuwe Marikana-proklamasie bevraagteken

Die ANC president Jacob Zuma het op 25 April 2014 ‘n proklamasie in die staatskoerant gepubliseer wat die werk van die Farlam kommissie-ondersoek na die Marikana-slagting, waarin meer as veertig…

Motor rubriek – Porsche Macan

Die nuutste toevoeging tot die Porsche stal is die Macan. Volgens kenners is dit ’n sportnuts voertuig met die kenmerke en gedrag van ’n sportmotor. Gedurende Junie vanjaar word dit…

Bedrogondersoek by Weermag brei uit.

Ondersoek na grootskaalse bedrog by die weermag se voertuigherstelwerk-eenheid gaan uitgebrei word volgens genl. Solly Shoke, hoof van die weermag. Die Vryburger het verlede maand berig dat die tweejaar–lange ondersoek…

Poeierkwas / Haemanthus coccineus

Hier het ons sommer ’n baie eienaardige plant. Die Haemanthus coccineus lyk of dit ’n stingel uit die grond is met ’n rooi en geel kwassie bo-op. Daarom die naam…

RSA se maatskaplike probleem

Suid-Afrika se grootste maatskaplike probleem is waarskynlik sy 4 miljoen kinders wat beskikbaar is vir aanneming aangesien die land geen beheer het oor die geweldige vermeerdering in die bevolking nie….

R2 miljoen eis teen Minister

’n Man wat net bekend staan as Smith, se regsverteenwoordiger het ’n eis van bykans R2 miljoen teen die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa, ingestel weens onwettige in hegtenis neming…

Egpaar dank die Here

Jaco Weideman (32) en sy gade Anica van Gammashoek in die Jacobsdal-distrik is hul kind se lewe aan hulle Skepper te danke nadat hulle gesien het hulle enigste kind is…

Pasiënte lê in hospitaal gange

Die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein is klaarblyklik in chaos gedompel met pasiënte wat op trollies en selfs op die vloer lê en wag vir noodoperasies terwyl ander summier huis toe gestuur…

Sy het Eskom uitgeskakel

Om Eskom uit te skakel en vir goed ontslae te raak van die alewige kragonderbrekings en die moontlikheid van beurtkrag, het Gwendolyn Wellman van Pretoria laat besluit om eerder met…

Meisie klou vir haar lewe

Toe die oupa van ’n driejarige Duitse dogtertjie met sy paneelwa wegry, was hy onbewus daarvan dat sy kleindogter op die agterste trap van die paneelwa staan en verbete vasklou….

Man sterf by Kango-grotte

’n Gestremde man (40) is tydens ’n uitstappie na die Kango-grotte dood toe hy op die trappies in die Botha-saal geval het. Blykbaar het hy een trappie mis getrap, gegly…

Klapmutsbende dreig gesin

Terwyl die twee kinders rustig slaap is vier swartes met klapmusse aan in die slaapkamer langsaan besig om die ouers vas te mind en met ’n mes op die keel…

Sesjarige skiet kleinboetie

’n Ouma wat nie haar wapen volgens die vereistes beveilig het teen kinders nie, sal vermoedelik aangekla word nadat ’n sesjarige seuntjie dit in die hande gekry het en sy…

Nelspruiters verloor hofsaak

Die hoofstad van Oos-Transvaal, Nelspruit, se naam gaan verander na Mbombela nadat die Pretoriase Hooggeregshof so beslis het. Die beswaarmakers, bekend as die Kruger Lowveld Chamber of Business and Tourism…

Stad verkwis miljoene op Afrika-fees

Die stad Bloemfontein het R9.3 miljoen van sy begroting in 2013 spandeer om die Macufe Afrika-fees in Bloemfontein aan te bied, volgens ‘n verslag wat deur die raad vrygestel is….

Kiëf TV-sentrum afgesny

Die onrus in die Oekraïne is besig om ’n al groter wordende internasionale probleem te word, en die jongste gebeure is nog ’n klomp vet op die vuur. Dit is…

Nuwe medikasie teen beroerte

Die Amerikaanse Voedsel en Medisyne Owerheid (FDA) het ’n nuwe middel goedgekeur wat blykbaar ’n groot bydrae kan lewer om hartaanvalle en beroerte te voorkom. Na bewering sal die nuwe…

Oud-Eerste Minister doen gemeenskapsdiens

Silvio Berlusconi, die voormalige Eerste Minister van Italië het verlede Vrydag begin om sy straf uit te dien deur gemeenskapsdiens te verrig in ’n oord waar Alzheimer pasiënte versorg word…

Suid-Afrikaner in Egipte dood

’n Vroulike toeris uit Suid-Afrika se lyk is in die Egiptiese dorp Kom-Ombo gevind nadat ’n boot met ’n aantal toeriste daarop, omgeslaan en gesink het. Blykbaar het ’n klein…

Aanval klink na terroriste aanslag

In die gesogte vakansie gebied, Blouwaterbaai in Port Elizabeth, het die geweervuur na ’n klein oorlog geklink toe aanvallers op ’n woonhuis losgebrand het. Blykbaar is ses skote afgevuur op…

Besoedeling in Indië kommerwekkend

Die graad van besoedeling wat tans in Indie is, vergelyk sterk met die gevaarlike situasie wat in Beijing ondervind word, alhoewel die regering ontken dat dit die vuilste atmosfeer in…

Mars setlaars word verminder

Met die bestes wat gekwalifiseer het om as eerste setlaars op die planeet Mars te gaan woon, moes ’n groot aantal wat gekwalifiseer het, verneem dat hulle nie deurdring na…

Dagga is reg, dobbel is weg

Sowat 50% van die Amerikaanse bevolking reken dat alhoewel hulle nie heeltemal gemaklik is met die vrye beskikbaarheid van dagga nie, kan dit nog aanvaarbaar wees. Maar om die nuwigheid,…

Verkiesing bring geen verrassings

Die algemene verkiesing het geen verrassings opgelewer nie, en die status word gehandhaaf met die ANC op die voorpunt en korrupsie gaan voort asof dit deel van ’n verpligting is….

Voël-smokkelaar vasgetrek

Die neiging om met bedreigde voëlspesies te smokkel, is besig is om toe te neem in Europese lande. Verlede week is ’n vrou uit Duitsland betrap met 103 voëls in…

VSA ambassade sluit in Jemen

Verlede week het die Amerikaanse ambassade in Jemen sy deure vir die publiek gesluit. Die gebeure volg in reaksie op onlangse aanvalle op buitelanders en uit vrees dat Al-Kaïda wraak…

Rooftogte by MTN winkels neem toe

Die Wes-Kaap ondervind ‘n toename van rooftogte by MTN winkels in die laaste paar maande.  Volgens die selfoonmaatskappy is 10 mense reeds vanjaar in die provinsie vir rooftogte op sy winkels…

Vragmotor dood joernalis

Steve Wicks, bekende joernalis en -fotograaf is verlede week dood nadat ’n dubbelas-vragmotor hom op sy bergfiets in Edenvale aan die Oos-Rand getref het.  Ao. Jean Olckers, polisiewoordvoerder, het gesê Wicks (53) het…

Renosterwesie kry nuwe tuiste

’n Drie maande oue renosterkalfie wat wees gelaat is nadat stropers sy ma doodgemaak het,  het ‘n nuwe huis asook ‘n pleegma gekry nadat die Hoedspruitsentrum vir bedreigde spesies hom…

Lang model en kort vriend trou

Met ‘n lengte van 2,03m is sy meer as ‘n kop langer as haar aanstaande, maar die langste tienermodel, Elisany de Cruz Silva, het die jawoord aan haar vriend, Francinaldo…

Al weer ongeskiktheid by kliniek

Bonita Meyer (23) van Alberton is erg verontwaardig en sê haar menseregte is deur verpleegsters in die plaaslike kliniek geskend toe hulle haar en ander siekes weggewys het om na bewering…

Sluipers besteel motoriste

Gewapende sluipslapers wat hulle beplanning noukeurig gedoen het vanuit ‘n verlate myn wat hulle onwettig bewoon, veroorsaak groot gevaar vir werkers van die Paarl Print Media in City Deep, Johannesburg. …

Gille en chaos toe bus omslaan.

‘n Kaapse student, Monica van der Merwe (19), het die gebeure beskryf toe ‘n bus van Intercape in die vroeë oggendure in ‘n ongeluk op die N12 tussen George en…

Sjimpansees moet van kant gemaak word

’n Sjimpansee wat ‘n man gebyt het sal ongelukkig van kant gemaak moet word. Die groot hartseer is dat ‘n ander sjimpansee wat hom gevolg het, dieselfde lot in die…

Mantashe se siening van apartheid

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC het by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se uitslagsentrum aan ’n groep jongmense gesê wat ná 1994 gebore is, dat hy die term "born frees"…

Fotograaf getuig oor waterdood.

Sarah Dix, ‘n videograaf wat op die haaikyk-boot, White Point gewerk het, het in die Wes-Kaapse hooggeregshof getuig oor die gebeure toe die haaikyk-boot Shark Team, deur ‘n brander omgedop…

Dis sout in die wonde

Twee sout-mynmaatskappye wat in 2005 briewe aan mekaar en twee staatsdepartemente geskryf het oor die geldigheid van mynpermitte en gepaardgaande huurkontrakte, word nou op ‘n spits gedryf.  In ‘n siviele geding eis Saamwerk…

WGO bekommerd oor besoedeling.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), beweer dat inwoners van die meeste stede ter wêreld asem lug in wat hulle ernstig siek kan maak en selfs tot hul dood kan lei.  Hierdie stelling…

rolex replicas for sale