ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 6, 2014

Zuma se nuutste storie

Pres. Jacob Zuma het nou ’n nuwe verhaal opgedis oor Nkandla wat moeilik gekontroleer kan word, maar wat na ’n dooie rot ruik. Dit is die woorde van ’n politieke…

Aanklaer spring na sy dood

Die senior staatsaanklaer, Louis Heunis, wat diens gedoen het in die landdroshof in Kimberley, is vanoggend dood nadat hy klaarblyklik van die elfde verdieping van die Departement van Openbare Werke…

Geneeskunde kry nog ‘n terugslag

Afstuderende mediese studente, wat eersdaags hulle beroep kan beoefen, word nou deur sie regering gehiet en gebied, en geld die vryemarkstelsel hoegenaamd nie, en kom bevoordeling van swartes eerste, ongeag…

Duitsland bal sy vuiste

In die jare gedurende Wêreldoorlog 11 is dit gesê dat Duitsland te groot is vir Europa, maar net-net te klein is om die wêreld te oorwin. Nou, na byna 60…

Duitsland sê Oekraïne is naby oorlog

Die Duitse Minister van Buitelandse Sake, Frank-Walter Steinmeier, het gewaarsku dat die plofbare spanning in Oekraïne nou afstuur op ’n oorlog. Hy het daarop gewys dat dosyne mense reeds gesterf…

Stem reg!

Gegewe die naderende verkiesing is almal in die politieke sektor so stil soos wanneer ‘n plaaswerker gevra word hoekom hy aangejaag het wat hy aangejaag het. Daar is mos geen…

Dankie!

“Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid…

Nuusflitse

ʼn Vrou van Colorado is besig om te herstel nadat sy vir vyf dae in haar motor vasgekeer was nadat haar motor verlede van die pad gerol het en nie…

Bejaarde dame aangerand

Drie inbrekers het mev. Hettie Steyn (74) wreed aangeval in haar huis op Excelsior in die Vrystaat in die donker van die vroeë oggendure. Drie swartes het ingebreek in haar…

Veteraan vlieënier verongeluk

’n Lugskou, waar meer as 110,000 toeskouers hulle vergaap het aan die menige toertjies wat vlieëniers uithaal in die lug, het in ’n tragedie geëindig toe ’n voormalige baasvlieënier, Edward…

Kyknet kry hewige kritiek

Die allervreemdste erediens is op Kyknet aangebied wat talle kykers erg ontstem het en wye reaksie van ontevredenheid uitgelok het. Die erediens wat verlede Sondag uitgesaai is in die program…

Kat help eendjies grootmaak

Die vreemste voorval het plaasgevind in die dorp Clara in Ierland waar Della, die huiskat besluit het om die beste moeder van alle tye te word toe sy drie kleintjies…

Gupta – Minister word gedagvaar

Lt. kol. Christine Anderson het besluit om die Minister van Justisie te dagvaar vir laster, en gaan benewens die saak, nog twee ander regsaksies begin om die hele Gupta-debakel op…

Tweeling sien mekaar na 78 jaar

In die deelstaat Kalifornië het ’n tweeling susters mekaar na 78 jaar vir die eerste keer gesien sedert hulle geboortejaar in Amerika. Die een suster, Ann Hunt, is vir aanneming…

Kunstenaar word sterk ondersteun

Die diewe het nege van Philip Badenhorst se beste skilderye gesteel wat hom in vertwyfeling gelaat het oor die wenslikheid om voort te gaan met die solo-uitstalling in Pretoria. Die…

Witbank loop deur onder diewe

Witbank loop deur onder die gretigheid van rowers en diewe wat daarop ingestel is om ondernemings te besteel. Nou soek die polisie na drie swartes wat glo die Standard Bank…

Hulle maak musiek vir die ANC

Die drie Vrystaters, Andre van Heerden, Chris Smit en David Hayes het gedink dit is ’n gawe manier van geldmaak om vir twee uur musiek te maak tydens ’n ANC…

Roxy se rekord

Sy het met mening haar deel bygedra om die kettingboel se getalle te vermeerder toe sy geboorte gegee het aan 21 kleintjies waarvan 19 leef. Tweetjies het die nie gemaak…

Vrou verongeluk met perdry

Pauline Gutter (41) is onverwags oorlede nadat sy te perd gery het en ’n boomtak haar teen die kop getref het. Sy is inderhaas na die hospitaal in Nelspruit geneem,…

Oudregter word besteel

Die voormalige appèlregter Joos Hefer (82) moes van sy jeugjare se boksvernuf gebruik maak toe hy sy aanvaller ’n deeglike vuishou toegedien het. Dit het ongelukkig nie verhoed dat die…

My vriend se hoeder

Sedert die ontstaan van Die Vryburger het die redaksie met vreugde waargeneem dat lesers werklik soos volwassenes, maar ook soos opregte Boere-Afrikaners optree wanneer hulle kommentaar lewer op berigte. Alhoewel…

Kind deur veghond aangeval

Doane Hattingh het naarstigtelik gebid dat die hond wat sy kind rondgepluk het, hom net nie aan die keel moes beetkry nie. Sy seuntjie, Ruben (3), het egter self ook terugbaklei terwyl die Amerikaanse…

Vrou in hospitaal na veghond aanval

’n Jong vrou van Parow in die Wes-Kaap het ernstige wonde opgedoen nadat twee Amerikaanse veghonde haar aangeval het. Polisiebeamptes wat op die toneel afgekom het, was genoodsaak om die…

Waarheen Suid-Afrika

Tydens verskeie  Inligtingsvergaderings wat verlede week deur TLU gehou is, is die vraag met reg gevra: “Waarheen Suid Afrika”? Die Hoofbestuurder vanTLU, mnr. Bennie van Zyl het dit baie duidelik…

In dolle vaart agter verkeersbeampte aan

Mnr. Thinus van Rooyen van Despatch in die Oos-Kaap, het besluit dat die wetteloosheid van ’n verkeersbeampte ontoelaatbaar is, en het hom agterna gesit teen ’n asemrowende spoed van 215…

Britte se kaas verban

Die regering van China het met nuwe wetgewing oor voedsel higiëne wat in werking getree het, alle kaas wat afkomstig is uit Brittanje, verbied. Die Chinese is bekommerd oor higiëniese…

Kankerlyer wek gemengde gevoelens

’n Engelstalige dagblad berig dat ’n 19 jarige kankerlyer, ene Stephen Sutton, wat R17 miljoen ingesamel het vir die Teenage Cancer Trust dalk die donateurs mislei het met sy hartseer…

Israel ‘n apartheidstaat?

Die sogenaamde Nederlandse–Palestina Komitee het ’n debat geopen in Amsterdam oor die vraag of Israel ’n apartheidstaat is al dan nie. Na bewering is daar net te veel ooreenkomste tussen…

Koei red jong lewe

’n Nederlandse baba wat aanvanklik by geboorte heel normaal voorgekom het, was toe nie so gesond as wat ma Petra (29) gedink het nie. Na twee weke het sy vasgestel…

Coca-Cola in die spervuur

Uit Nederland word berig dat die Amerikaanse koeldrank-reus Coca-Cola klaarblyklik gedwing was om ’n uiters omstrede bestanddeel, glo bekend as E433 (plantaardige olie) uit sy sportdrankie, Powerade, te onttrek weens…

Polio-uitbreking word voorsien

Met die gewelddadigheid in Afrika state, en die swak gesondheidsdienste in die grootste deel van Afrika, word die uitbreek van ’n polio-epidemie nie meer as vêrgesog beskou nie. Die Wêreldgesondheidsorganisasie…

Pasop vir Afrika!

’n Minderheidsregte organisasie het in ’n studie bevind dat Afrika die gevaarlikste kontinent op aarde is en dat die 20 gevaarlikste lande om in te woon, almal in Afrika geleë…

Viëtnam knor vir China

Chinese betrokkenheid in die betwiste Suid-Chinese see, met hul soektog na olie, het die Vietnamese regering genoop om te knor. Die Vietnamese regering het aangekondig dat hulle ontevrede is met…

Aardbewing ruk Tokio

’n Aardbewing wat 6,1 op die Richterskaal geregistreer het, is verantwoordelik daarvoor dat sowat 20 mense beserings opgedoen het. Die inligting is deur die Japanse Meteorologiese Agentskap bekend gemaak. Lewensredders…

Die ANC se foefies werk nie

Die ANC het blykbaar weer sukses gehad met ’n nuwe foefie toe hulle die Nandoni-dam in Noord-Transvaal as opening seremonie misbruik het om stemme te werf. Dit is die mening…

Presteer jouself welvarend of beroemd

Peter Buffett (55) het bewys dat dit beter is om hard te werk en daardeur jou aardse besittings te versamel en dalk jou internasionale roem op so ’n wyse te…

Vrag elektroniese produkte gesteel

’n Aantal rowers wat hulle soos die Metropolisie voorgedoen het, was verantwoordelik vir die kaping van ’n vragmotor gelaai met ipads, ipods en rekenaars. Die bestuurder van die vragmotor is…

Suid-Afrika hospitale uiters gevaarlik

Die eerste opname oor weerstandigheid van bakterieë wat wêreldwyd gedoen word, het ook negatiewe inligting bevat oor hospitale in Suid-Afrika. Die opname van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is so pas bekend…

Sirkus verander in tragedie

In Rhode Island het die optrede van agt deelnemers van die Ringling Brothers & Baily Circus in ’n tragedie geëindig toe hulle 12 meter vêr geval het. Dit het daartoe…

Bybeltjie nr. 33 – Lot se vrou

Maats, hier is die verhaal van tannie Rhona in Bybeltjie nr.33 wat vertel van Lot se vrou, en wat ons leer om die verlede agter te laat en nie om te…

Verraad

  Die Redakteur, Die Vryburger.   Geagte Meneer, In die lig van die klagstaat wat nou opgestel is en waarin FW de Klerk en seker ook sy handlangers se verraad…

rolex replicas for sale