ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: May 5, 2014

Bekende met hamer doodgeslaan

’n Welbekende winkelier van Levubu in die Noord-Transvaal, mnr. Hannes Kelly, is deur sy aanvallers met ’n hamer op sy kleinhoewe doodgeslaan. Mnr. Kelly (52) is deur drie swartes by…

Nuusflitse

Die Johannesburg Dieretuin het uiteindelik die Groot Vyf op een perseel. Dit is die eerste keer dat daar olifante, leeus, buffels, renosters en nou ook ’n luiperd in die dieretuin…

Nylstroom word kaal gesteel

Twee gewapende swartes is besig om die hele Nylstroom, in Noord-Transvaal, op horings te jaag met hulle rooftogte wat geen genade betoon nie, en inwoners moet deure en vensters grendel…

Stoetdiere dood weens vergiftiging

’n Stoetteler van Eendeplaas in die Bloemfontein-distrik het elf stoetbeeste, waarvan vier swaar dragtige koeie is, en een sy stoetbul, die afgelope naweek verloor nadat hulle skynbaar inkbessiebod gevreet het….

Rusland woedend oor slagting

Rusland is glo woedend nadat korrupte polisiebeamptes van die Oekraïne blykbaar nie hulle werk gedoen het nie, en in plaas van om Russiese aktiviste betyds te stuit, verkies het om…

FN wil restitusie instel op Stellaland

Die onlangs gestigte party, Front Nasionaal, wil na afloop van die algemene verkiesing restitusie van die Republiek van Stellaland instel. In n media verklaring sê die party, die Republiek van…

Honderde sterf in modderstorting

In ’n afgeleë dorp in die noordoostelike berge van Afganistan het ’n modderstorting sowat 2200 mense van meer as 300 huisgesinne uitgewis, volgens ’n woordvoerder van die regering. Die Verenigde…

Skiet, dit kan sy doen!

Sy is maar 17 jaar, is kort van postuur, en daarby nog tenger gebou, maar met ’n geweer is sy so vaardig as enige van die ander 23 skuts wat…

Spinnekop Iris / Ferraria crispa / "Starfish Iris"

Raar, maar waar! Die Ferraria crispa is een van die uitsonderlikste Irisse in die wêreld is is oorspronklik van Suid Afrika. Die tuinier sal hom nie kan miskyk nie. Die…

Motor rubriek – Subaru Forester XT

Die nuutste toevoeging tot die Subaru stal, is die Forester XT. Hierdie toevoeging wat gedurende Februarie plaasgevind het, is ’n welkome nuweling in die sportnuts voertuig mark. Dit is nie…

Ouers radeloos oor ontvoering

Sowat 450 Nigeriese ouers waarvan die meeste in rooi klere was, het ’n betoging gehou teen die optrede van ’n Islamitiese netwerk wat blykbaar verantwoordelik gehou word vir die ontvoering…

Njala stoei met veearts

Die njalabul het sy krag gewys toe hy en ’n wildveearts aan die stoei geraak het, en die bul hom ’n erge wond toegedien het met sy een horing. Dr….

As jakkals en aasvoël stry

As jakkals sy streke wil uithaal, kry hy te doen met ’n aasvoël wat nie van plan was om sy kos met die karnallie te deel nie, en moes hy…

Staatsaanklaer byna vermoor

Mev. Marian van der Merwe (52), ’n senior staatsaanklaer wat onlangs in ’’n ander woonhuis ingetrek het, het byna die lwe gelaat toe swartes haar onverhoeds in die huis oorval…

Sanral se geskenke

Sanral deel geld uit aan motoriste wat “nugter” is en bestuur, terwyl diegene wat onder die invloed is, geen aandag gekry het nie, en dus in die toekoms voortgaan om…

Skelms verhuur huis aan almal

As jy ’n huis gehuur het, en reeds die huur opgesê het by die vorige woonplek, dan kom alles in rep en roer die dag wat jy moet verhuis, en…

Aftakeling van Costa Concordia opgeskort

Die aftakeling van die luukse passasiersboot, die Costa Concordia is voorlopig opgeskort nadat daar onduidelikheid ontstaan het na watter hawe die skeepswrak geneem moet word om afgetakel te word. Tenders…

Russiese dame tolk in SA

Tania Zoebkowa. ’n dame van Rusland, is aangewys om saam met ’n span Russe na Suid-Afrika te kom om die Merinoskaap Wêreld-konferensie by te woon omdat nie een van die…

Kontrak toegeken vir nuwe passasierstreine

’n Kontrak is toegeken vir die bou van 600 nuwe treine vir lewering oor die volgende tien jaar teen ’n bedrag van R51 miljard. Die Passasiers-spooragentskap (Prasa) het bekend gemaak…

Korkie steeds gyselaar

Pierre Korkie, die voormalige onderwyser van Bloemfontein is steeds die gyselaar van Al-Kaïda terroriste in Jemen, en geen inligting is bekend oor die gesondheid van die man nie. ’n Woordvoerder…

Burgemeester erken sy probleem

In Toronto, Kanada het die burgemeester erken dat hy ’n alkohol probleem het, en vrywillig sy amp vir ’n onbepaalde tyd neergelê om vir behandeling te gaan aanklop. Hy sê…

E-Sigaret kan rokers help

As jy dan nie kan ophou rook nie, dan is die e-sigaret moontlik die oplossing, is die jongste bevinding van navorsers in Brittanje. Elektroniese sigarette, oftewel e-sigarette was aanvanklik verdoem…

Bekende geleerde skielik oorlede

Prof. Terry Terblanche, die voormalige hoof van kommunikasiekunde verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, is verlede Woensdag skielik aan ’n hartaanval oorlede. As jong man in sy dertigerjare het…

Antibiotika eersdaags nutteloos?

Om van ernstige siektetoestande te sterf word redelik algemeen aanvaar, maar om van ’n kleiner, minder belangrike infeksie te sterf, terwyl die geneesmiddel geensins sy werk doen nie, is uiters…

Bejaarde egpaar beroof

’n Bejaarde egpaar van die vallei Hemel-op-Aarde, in die Hermanus omgewing, is deur vier gewapende swartes beroof, nadat hulle vasgebind is. Hulle selfone, bankkaarte en kontant is gevat waarna hulle…

Bendes betaal polisiebeamptes

In die Wes-Kaap word talle polisiebeamptes en ander bewaarders klaarblyklik deur bendes betaal, en sodoende vrywaar hulle hulleself van vervolging. Polisiebeamptes van Operasie Combat het met ’n klopjag in ’n…

Meerkat waarsku sy maat

Terwyl ’n meerkat rustig besig is om sy sprinkaan-maaltyd te geniet, skree sy maat dat hy moet vlug want ’n arend is in die lug op soek na hom… Met…

Sigaret diewe vasgevat

In Kraaifontein is ’n afleweringswa wat sigarette aflewer by handelaars, deur gewapende rowers aangeval en van R120,000 se sigarette beroof. Die rowers het hulle egter misgis met die oordeelsvermoë van…

Borsbeeld verdwyn uit dieretuin

Die Johannesburgse Erfenisraad het hul ontsteltenis te kenne gegee nadat gevind is dat die borsbeeld van die dieretuin se stigter, uit die tuine verwyder is. Die bronsbeeld van James Percy…

Nege skilderye van kunstenaar gesteel

Aan die vooraand van ‘n belangrike uitstalling is nege olieverfskilderye ter waarde van sowat R115 000 deur die Pretoriase kunstenaar, Philip Badenhorst (56), uit sy huis gesteel.  Badenhorst het die skade ontdek toe hy…

Rusland waarsku die Oekraïne

Tydens ‘n sitting van die Verenigde Nasies (VN) se veiligheidsraad het Rusland ‘n ernstige waarskuwing tot die Oekraïne gerig om hulle militêre optrede te staak as hulle nie ernstige gevolge…

Sanral boekhouding laat vrae

Mnr. Cobus Fourie (32) van Groot-Marico se dag-pas wat hy vir R50 gekoop het by Sanral se kantore, het hom niks in die sak gebring nie, want daarna het hy…

Vlug MH 370 se soektog afgelas

Die Maleisiese lugdiens Malaysia Airlines is in omstredenheid gehul weens die hantering van die families van slagoffers wat omgekom het in die vliegtuigramp gedurende Maart vanjaar. Die Lugdiens het glo…

Minister beveg eis van R50 miljoen

Die jagonderneming Scottco (Edms) Bpk se eis om skadevergoeding teen die Minister van Polisie word nou teëgestaan nadat regter Louis Vorster, volgens hofstukke blykbaar verkeerdelik bevind het dat die jagonderneming…

"Obamacare" se aansluiting verras

Die omstrede mediese versekering wat die bynaam, “Obamacare”, gekry het en wat op 23 Maart 2010 groot opslae in die VSA gemaak het se sluitingsdatum om lid te word was…

Rooivalke red SA soldate

As dit nie was vir die kundigheid van vlieëniers en die beweeglikheid van die Rooivalk helikopters nie, was daar dalk algehele chaos in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK)…

Twee aangekeer met plofstof

Twee swartes is verlede week aangekeer nadat hulle in Pretoria by ’n vulstasie was met ’n gesteelde motor wat deur die polisie gesoek word. Die twee was blykbaar onderweg na…

RSA soldate gewond

Die onrus geteisterde Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) het byna die lewens van Suid-Afrikaanse soldate geëis toe ’n aanval op die soldate se kamp uitgevoer is. Minstens drie soldate…

Platinum myne het genoeg gehad

Volgens berigte het die bestuur van die platinum myne begin om direk met die stakende mynwerkers in verbinding te tree en die aanbod wat hulle aan die vakbond, Amcu, gemaak…

Minister praat, maar intimidasie bly

Terwyl mnr. Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie mense die versekering gee dat niemand in die verkiesingstyd geïntimideer sal word nie, het pres. Zuma gevoel hoe dit is om geïntimideer…

RGN sê stemmery is nutteloos

In ’n pas vrygestelde verslag, sê die Raad op Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) dat hulle navorsing toon dat dit nutteloos is om in die land se verkiesing deel te neem. Die…

Sadou betrokke by omkopery

Bewerings dat die Onderwysvakbond Sadou se amptenare betrokke is by grootskaalse omkopery met onderwysposte, het glo by drie provinsies in die land plaasgevind. ’n Engelstalige Sondagkoerant het berig dat amptenare…

Geweld teen homoseksueles verskerp

Toenemende gewelddadigheid teen lesbiese-, homoseksuele- , biseksuele-, en sogenaamde transgender- en intergeslagtelike (LGBTI) persone het aanleiding gegee dat die ANC regering verplig was om maatreëls in te stel om die…

Marteldood lok wye reaksie

Clayton Lockett is in 2001 ter dood veroordeel weens moord en verkragting, het beamptes in Oklahoma laat steier toe hy skynbaar ’n marteldood gesterf het. Die veroordeelde is ’n inspuiting…

Reuse nuwe goudmyn

Die goudmyn, Kibali,  in die noord-ooste van die Demokratiese Republiek Kongo (DRC), wat op 2 Mei 2014 amptelik deur de land se regering geopen is, is een van die grootste…

rolex replicas for sale