ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: May 2014

Finale program – 31 Mei

Alles is gerat vir die byeenkoms op die 31ste Mei.   Die volledige program is as volg:   Hekke open om 6:00 vir stalletjie-houers.   Besoekers kan van 8 uur…

Betrekking gevra

Betrekkings gevra Koos Visser is op soek na algemene nutsman of motorwerktuigkunde werk. Hy beskik ongelukkig oor geen kwalifikasies nie, maar is bereid om enige werk te doen. Sy vrou…

Ek sien dit so!

Met die nuus dat die regering die Volksraad se hofaansoek gaan teenstaan, het dit nou belangriker as ooit geword om jou gewig agter ons eie volksraad in te gooi. Die…

Nuusbreker – ANC wil Boere-Afrikaner Volksraad opponeer

Die Boere-Afrikanervolksraad het op 6 Mei 2014 kennisgewings op die President van die RSA en die Minister van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling bedien om hulle te verwittig dat die Volksraad…

Nuusflitse – 29 Mei 2014

’n Swart mamba slang is in Sunnyside Pretoria gevind wat hom rustig in ’n boom op die sypaadjie tuis gemaak het. ’n Kenner meen die slang het saam met ’n…

Reinacht in ongeluk beseer

Reinacht Tiedt, een van die Waterkloof-vier, was blykbaar Dinsdag in ’n motorongeluk betrokke in Pretoria, en is daarna na ’n nabygeleë hospitaal geneem. Dit is nie bekend hoe ernstig sy…

Ai, die polisie darem!

Die een na die ander polisiebeampte word week na week betrap dat hulle besig is met skelmstreke, en dit te midde van die regering se beloftes om die skelms uit…

Boer vir dood agter gelaat

Mnr. Stef Schoeman, ’n bekende boer van Middelburg in die Oos-Kaap, is gistermiddag deur sy eie swart werker, wat baie jare in sy diens was, aangeval met die doel om…

31 Mei 2014.

Die groot dag is om die draai en die verwagting is dat die Willie Maraissentrum gepak sal wees vir hierdie geskiedkundige gebeure wanneer die volk die eerste stap sal neem…

Moordenaar eers na Sterkfontein

Die vermeende moordenaar, Kobus Groenewald (84), van Stilfontein wat tereg staan op aanklag van moord op sy vrou, is vir sielkundige waarneming na Sterkfontein hospitaal verwys voor hy weer op…

Bewyse ontbreek in Gupta-saak

Bykomende inligting is blykbaar nodig om die Gupta-saak behoorlik na te gaan, en dit het tot gevolg dat die Direkteur van Militêre vervolging in die afgelope aantal weke verdere inligting…

OB bekyk Padfonds

Die Openbare Beskermer (OB) het te kenne gegee dat ’n ondersoek gedoen word na die optrede van die Padongelukkefonds (POF) nadat die klagte ingedien is deur regslui dat die POF…

ANC stik in eie beleid

Die ANC het begin terug krabbel nadat die omstrede konsep regulasies oor streekdemografie in die werkplek blykbaar nie toegepas kan word sonder om vêrdere diskriminasie teen blankes te veroorsaak nie…

Ouers treur oor tragiese ongeluk

Mnr. Kobus Skeen van Ohrigstad is teen die grond nadat hy per ongeluk sy jongste kind met die motor doodgery het. Klein Anzel is dood nadat haar pa per ongeluk…

Nuusflitse – 28 Mei 2014

Die moordenaar Johannes de Jager is Dinsdagoggend drie lewenslange vonnisse vir verkragting en die moord op twee jong vrouens opgelê. Hy is einde April vanjaar skuldig bevind aan die moorde…

Kortbroek nou Sonder broek?

Een van die opvallende weglatings uit ANC-staatshoof Jacob Zuma se kabinet, was dié van Marthinus van Schalkwyk, ook “Kortbroek” genoem. Dit het daartoe gelei dat hy nou ook uit die…

Kabi net vol gemors

Die kabinet is nou so vol dat sy lendelam deurtjies nie eers meer wil toemaak nie. As mens sou probeer sou jy elke keer op een of ander plek die…

Getuies van die hemelvaart

“En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en ’n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem. En toe hulle nog stip na die hemel…

Skroot toe ‘n missiel

Pandemonium het losgebars toe ’n missiel, wat waarskynlik nie ontplof het toe dit moes nie, in die Jacobs-gebied in Durban gevind is by ’n skrootversamelpunt geleë in die industriële gebied….

So word belastinggeld verkwis

Dit is nie die belastingbetaler wat al die korrupsie vryspring nie, dit is juis hulle wat met verhoogde tariewe die verkwisting aanvoel. Sekere maatskappye wat ook ’n politieke band het,…

Ons sorg vir onsself

Die Zuma-bewind met sy talle nuwelinge laat menige die wenkbroue lig, maar ander weet dat ’n glimlag heelwat meer sê, terwyl ’n derde klomp dit met snedige opmerkings verwerp. Tereg…

Onervare soldate nou in DRK

Die bataljon onervare soldate wat vroeër vanjaar ’n veiligheidswag in Port St. Johns doodgeskiet het, is nou na die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) waar hulle diens sal verrig….

Operasies wag na skietwonde

Mnr. Louis van Wyk (56) wat op sy hoewe verlede Saterdag deur terroriste aangeval en geskiet is, sal blykbaar meer as een operasie moet ondergaan. Van Wyk het die dood…

Vinnige polisie trek diewe vas

Toe drie gewapende rowers in Welkom omgewing met vuurwapens hulle buit bekom het in ’n drinkplek, en gevlug het in ’n voertuig, was die kanse om gevang te word uiters…

Stapper gered in Magaliesberge

Naby Hekpoort het ’n jong stapper saam met vriende by Castle-kloof gaan stap en wou glo by die waterpoele en waterval gaan swem. Hy het egter ’n besering opgedoen en…

Nuwe minister erg omstrede

Die nuwe minister van Polisie, Nkosinathi Nhleko, wat in 2013 ’n hewige uitval gehad het met Mildred Oliphant, die Minister van Arbeid, het blykbaar nou ’n negatiewe invloed wat nie…

Nuusflitse – 27 Mei 2014

Brian Smith (71) van Noord-Transvaal is verlede Vrydag op ‘n plaas in Gravelotte-distrik deur ‘n buffel doodgeskop terwyl hy besig was om die diere te voer.   Drie mense is…

Gelykenis van twee seuns

Hier is die skakel na Bybeltjie nr. 36 – Die Gelykenis van die twee Seuns. Die verhaal bring ‘n lessie in gehoorsaamheid.   http://youtu.be/_uWpp-cIxGc      

So verengels Suid-Afrika

Die stryd om Afrikaans te handhaaf as volwaardige landstaal, word steeds beveg deur die Britte wat onder die dekmantel van weldade, die Engelse taal bevorder ten koste van Afrikaans. Die…

Tuisskool – ‘n ander vlak

Die feministiese beweging het ‘n groot knak in die samelewing veroorsaak en die nagevolg is dat meeste vrouens vandag werk vir ‘n inkomste. Dit is dan ook die nagevolg dat…

Oupa neem afskeid van drenkelinge

Mnr. Fanie Adendorff het met hartseer gesien hoe sy seun Erik, en sy liefling kleindogter Limor (6) deur polisieduikers van Welkom, uit die diep water van die Kliprivier gehaal word….

Zuma-kabinet grootste ter wêreld

Die nuwe kabinet wat pres. Jacob Zuma saamgestel het, is waarskynlik die grootste kabinet van enige land ter wêreld, en word beskou as die swakste samestelling sedert die ANC die…

Nege keer geskiet, elke keer mis

’n Wonderwerk het gebeur toe twee broers, Jan en Anton Breek, van Pretoria deur terroriste aangeval is en daar nege skote op hulle gevuur is sonder dat een koeël hulle…

Skelm besteel beseerdes

’n Swartman wat hom voorgedoen het as ’n paramedikus, het twee beseerdes na ’n motor ongeluk, uit die voertuie getrek en hulle beroof van beursies en selfone. ’n Volkswagen Citi…

Taai klappe

Dit is nie net die Europese lande wat met hulle afwesigheid by die inhuldiging van pres. Jacob Zuma, hul gesindheid openbaar het nie. Dit is ook sy geswore vriende uit…

Oorplanting red diabeet se lewe

In een operasie het Neil Conradie (45) se lewe verander van ’n chronies siek diabeet op nier–dialise, na ‘n gesonde man met ’n werkende pankreas en nier.  Die groot verandering in sy…

Sani-pas – nog ‘n duur pad

 Die Sani-pas gaan nou ook van die ou Goeie Hoop Handelspos tot by die grenspos aan die bopunt geteer word.  Dit gaan die Suid-Afrikaanse belastingbetaler sowat R887 miljoen kos om…

Seun van Hollywood vermoor 6 mense

Die seun van ‘n Hollywood-regiseur, Elliot Rodgers (22) het ses mense in Santa Barbara, Kalifornië vermoor, voordat hy selfmoord gepleeg het. Rodgers het drie mense verlede Vrydag in die dorp Isla…

Interdik oor wapenlisensies steeds hangend

Vyf jaar nadat ’n tussentydse interdik toegestaan is om vuurwapenlisensies ingevolge die ou Vuurwapenwet geldig te hou, hangende ’n hofaansoek oor die grondwetlikheid van die nuwe wet, is nooit verder…

Vrou deur drie boerboele aangeval

Drie boerboele het ‘n laerskoolonderwyseres van Pretoria aangeval toe sy gaan stap het.   Runé du Plessis (51) moes tussen 400 en 500 steke oor haar hele lyf kry en is…

Duurste pad in Suid-Afrika

Die eens gewilde Rolfontein-wildtuin, aangrensend aan Vanderkloof en die Vanderkloofdam, is reeds meer as drie jaar gesluit, en het die publiek geen toegang daartoe nie. Klaarblyklik word die wildtuin opgradeer…

Motoris kry 23 messteke

Twee swartes word deur die polisie gesoek nadat hulle ’n motoreienaar by Sasolburg 23 keer met ’n mes gesteek het. Die slagoffer (46) was blykbaar by die Vaalpark-winkelsentrum toe twee…

Thuli se teenstanders uitgeskop

Die drie ministers in die sogenaamde veiligheid-groepering wat betrokke is in die hofgeding teen adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer (OB), om haar Nkandla-verslag te laat hersien, is uit hul poste…

Padfonds mors belastinggeld

Die Padongelukkefonds (POF) is besig om miljoene Rand van die belastingbetalers se geld te vermors met nuwe irrasionele en belaglike besluite wat geneem word. Selfs die Swart Prokureurs Assosiasie (BLA)…

Rasool word ondersoek

Vertoë is gerig dat strafregtelike stappe teen die hoof van die maatskaplike sekerheidsagentskap, Sassa geneem word wat blykbaar ’n senior pos vir Ebrahim Rasool se suster verseker het. Die Openbare…

Malawi-politiek is deurmekaar

Die Democratic Progressive Party (DPP) in Malawi loop blykbaar voor in die verkiesing wat aldaar plaasgevind het, maar dit blyk dat die stemtellery nie te eerlik verloop nie. In die…

Seriti ondersoek duur voort

Gedurende die week sal ’n woordestryd in die hof gevoer word tussen die fluitjieblaser en die admiraal wanneer die kommissie sy werksaamhede hervat. Na bewering wil S. adm. Johnny Kamerman…

Jeugliga lede skuld eetplek duisende

n Lid van die ANC-jeugliga, ene Themba Dlomo, weier glo om ’n restaurant rekening te betaal omdat hy glo die eienaar van die restaurant wil net sy onderneming bemark en…

Stakers ly honger

Die stakers by die Marikana myne wat geïntimideer word deur die vakbonde, is besig om nie net alles te verloor wat hulle besit het nie, maar is sonder kos, en…

RSA betrokkenheid by DRK bring miljoene

Die betrokkenheid van die Suid-Afrikaanse Weermag se soldate in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) bring sowat R110 miljoen terug na die staatskas. Wat egter vreemd is, is dat…

rolex replicas for sale