Twintig beseer deur messteker

In Murrysville, Amerika het ’n 16-jarige leerling met ’n mes in elke hand, woeste kaphoue na mense uitgevoer in die skool se gange en klaskamers, wat chaos en paniek veroorsaak het.

Met die blindelingse gekap met messe na leerlinge en een leerkrag, is 20 mense beseer, waarvan een ’n onderwyser is, en waarvan nege ernstig beseer is.

Volgens ’n e-pos wat Die Vryburger uit die VSA ontvang het, blyk dit dat die Neger ongelukkig was oor iets, en toe verwoed onder skoliere ingevlieg het met twee messe.

Die Franklin Regional High School in Murrys­ville is glo ’n bekende skool in die Pittsburgh gebied.

Die skoolhoof het die alarm geaktiveer, wat personeel en kinders op die vlug laat slaan het om weg te kom uit die gebou, en wat verseker het dat meer leerlinge beseer word.

Minstens agt mense, waarvan sewe leerlinge is, moes in die plaaslike hospitaal opgeneem word vir behandeling.

Drie van die leerlinge verkeer in ’n kritieke toestand.

Die messteker is in polisie aanhouding.